RSG

Sterre en Planete

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

25 Jan 25.01.2015

Sterre en planete 25 Januarie 2015

25 Jan 24.01.2015

Die getal teleskope op Sutherland neem stadigaan toe. 'n Besondere Russiese teleskoop wat baie lae magnitudes kan waarneem, is onlangs geinstalleer. Daar is ook 'n antwoord op die vraag waarom noord altyd bo-aan 'n kaart is.

18 Jan 18.01.2015

Sterre en planete 18 Januarie 2015

18 Jan 17.01.2015

Hoewel die Falcon-vuurpyl van Space X nie 100% sy terugkom-doelwit bereik het nie, beskou kenners die projek as uiters geslaagd. Willie Koorts en prof. Matie Hoffman vertel wat uit die sending geleer kan word. Daar is ook meer inligting oor die ruimteterm akkresie.

11 Jan 11.01.2015

Sterre en planete 11 Januarie 2015

11 Jan 10.01.2015

Waarom is ultravioletstrale so gevaarlik vir mense? Die sonkenner, Kobus Olckers, verduidelik hoe hierdie sonstrale werk. Daar is ook inligting oor 'n komeet wat deesdae in die naghemel sigbaar is.

4 Jan 04.01.2015

Sterre en planete 4 Januarie 2014

4 Jan 03.01.2015

Hoe nat is die aarde? Hierdie vraag sal deur die SNAP-satelliet, wat aan die einde van die maand gelanseer word, beantwoord word. Dr. Japie van Zyl, wat met die projek gemoeid is, vertel hoe die satelliet sal werk.

28 Dec 2014 28.12.2014

Sterre en planete 28 Desember 2014

28 Dec 2014 27.12.2014

Greg Roberts van Kaapstad is 'n satellietjagter. Hy gesels oor die jongste soegenaamde spioenasiesatelliet wat Suid-Afrika onlangs gelanseer het. Hy vertel dat sulke satelliete gewoonlik in 'n poolbaan geplaas word, omdat hulle fotografiese toerusting aan boord het om die aarde af te neem.

21 Dec 2014 21.12.2014

Sterre en planete 21 Desember 2014

21 Dec 2014 20.12.2014

Is dit 'n gegewe dat planete wat nader aan hulle ster wentel, rotsagtig sal wees, teenoor planete wat ver weg van hulle son is? Sal 'n groot planeet altyd gasagtig wees en 'n klein planeet rotsagtig?

14 Dec 2014 14.12.2014

Sterre en planete 14 Desember 2014

14 Dec 2014 14.12.2014

Die span gesels oor kosmiese strale en hoe gevaarlik dit kan wees vir ruimtetuie en ruimtevaarders. Daar is ook 'n antwoord op die vraag of die son se magneetveld 'n indirekte invloed het op die klimaat van die aarde, en watter rol die son speel in klimaatsverandering.

7 Dec 2014 07.12.2014

Sterre en planete 7 Desember 2014

7 Dec 2014 06.12.2014

Die span gesels oor water as oppervlakte-bedekking van die aarde, en water as 'n deel van die massa van die aarde. Daar word gekyk na aardskynsel.

30 Nov 2014 30.11.2014

Sterre en planete 30 November 2014

30 Nov 2014 29.11.2014

Ruimtevaartbeplanners maak dikwels van swaartekragversnelling-metodes gebruik. Dr. Japie van Zyl van Jet Propulsion Laboratory in Pasadena, Kalifornië, verduidelik wat dit behels. Daar is ook inligting oor gravitasielense.

23 Nov 2014 23.11.2014

Sterre en planete 23 November 2014

23 Nov 2014 23.11.2014

Die span praat oor die Philae-landingstuig wat in 'n “komeet-slaap” modus ingegaan het. Daar is ook bespiegeling of daar sterre tussen die sterrestelsels is. En wat sou gebeur as twee sterrestelsels bots? Daar is aanduidings dat die Andromeda-stelsel stadig besig is om nader aan ons melkweg te beweeg.

16 Nov 2014 16.11.2014

Sterre en planete 16 November 2014

16 Nov 2014 15.11.2014

Die afgelope week was 'n belangrike tyd vir die Europese Ruimte-agentskap toe die Philae landingsgtuig op die komeet Churyomov-Girasimenko geland het. Prof. Herman Steyn van die Universiteit van Stellenbosch, wat 'n aandeel gehad het in die sukses van die sending omdat hy betrokke was by die ontwikkeling van 'n momentumwiel wat op Philae gebruik is, praat oor die missie. Jy kan ook luister na 'n k...

9 Nov 2014 09.11.2014

Sterre en planete 9 November 2014

9 Nov 2014 08.11.2014

Wat is 'n sonfakkel? Kobus Olckers praat oor die kragtigheid van sonfakkels en watter skade hulle op die aarde kan berokken. Daar is ook inligting oor die Rosettatuig wat sy komeettuig, Philae, op die komeet Guryomov-Girasimenko gaan laat neerdaal en vasheg.

2 Nov 2014 02.11.2014

Sterre en planete 2 November 2014

Ouça o podcast Sterre en Planete no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos