RSG

Sterre en Planete

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

5 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

14 Jun 2015 13.06.2015

Sterre en planete 14 Junie 2015

7 Jun 2015 06.06.2015

Sterre en planete 7 Junie 2015

31 May 2015 30.05.2015

Sterre en planete 31 Mei 2015

24 May 2015 24.05.2015

Sterre en planete 24 Mei 2015

17 May 2015 16.05.2015

Sterre en planete 17 Mei 2015

10 May 2015 09.05.2015

Sterre en planete 10 Mei 2015

3 May 2015 02.05.2015

Sterre en planete 3 Mei 2015

26 Apr 2015 25.04.2015

Sterre en planete 26 April 2015

19 Apr 2015 18.04.2015

Sterre en planete 19 April 2015

12 Apr 2015 11.04.2015

Sterre en planete 12 April 2015

5 Apr 2015 04.04.2015

Sterre en Planete 5 April 2015

29 Mar 2015 29.03.2015

Sterre en planete 29 Maart 2015

22 Mar 2015 21.03.2015

Sterre en planete 22 Maart 2015

15 Mar 2015 15.03.2015

Sterre en planete 15 Maart 2015

8 Mar 2015 07.03.2015

Sterre en planete 8 Maart 2015

1 Mar 2015 01.03.2015

Sterre en planete 1 Maart 2015

1 Mar 2015 28.02.2015

Een van die satelliete van die Jet Propulsion Laboratory van Nasa, Dawn, sal binnekort by Ceres aankom na 'n verbyvlug by Vesta. Wat die satelliet merkwaardig maak, is dat die aandrywing deur 'n ioonmotor geskied. Dr. Japie van Zyl van JPL gesels oor die Dawnprojek.

22 Feb 2015 22.02.2015

Sterre en planete 22 Februarie 2015

22 Feb 2015 22.02.2015

Die Voyager 1 ruimtetuig, wat in die vroeë jare sewentig gelanseer is, is nou al 130 astronomiese eenhede van die aarde af. 'n Astronomiese eenheid is die gemiddelde afstand tussen die aarde en die son. Dit is 150 miljoen kilometer. Die projek werp steeds vrugte af, al werk die satelliet met tegnologie van die sewentigs. Prof Matie Hoffman praat ook oor die nut wat die Groot Hadronversneller in Sw...

15 Feb 2015 15.02.2015

Sterre en planete 15 Februarie 2015

15 Feb 2015 15.02.2015

Daar is tans heelwat planete sigbaar in ons hemelruim. Willie Koorts gesels oor Venus, Jupiter en Saturnus. Daar is ook meer inligting oor die planete se rotasie om hulle eie as, en waarom daar twee planete is wat in die teenoorgestelde rigting roteer.

8 Feb 2015 08.02.2015

Sterre en planete 8 Februarie 2015

8 Feb 2015 07.02.2015

Wat is 'n sonwind? Hoe beïnvloed dit die aarde se magnetosfeer? Die sonkenner Kobus Olckers van Florida in Amerika vertel van die sonwind se gedrag wanneer dit naby die aarde kom.

1 Feb 2015 01.02.2015

Sterre en planete 1 Februarie 2015

1 Feb 01.02.2015

JPL in Pasadena, Kalifornië beplan om 'n besondere helikopter te ontwerp wat met die volgende vlug na Mars saamgeneem gaan word om met verkenning te help.

Ouça o podcast Sterre en Planete no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos