RSG

Spektrum

News AF ↓ 2533 episódios

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

News

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

2 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Kenner waarsku beurtkrag is net die begin 27.01.2015

Eskom gaan vandag landwyd voort met beurtkrag. Die kragvoorsiener het ook verbruikers gewaarsku dat die situasie sal voortduur vir die res van die week. 'n Ondersoekende joernalis en redakteur van EE Uitgewers, Chris Yelland, sê hy is verbaas dat Eskom nie al vroeër met beurtkrag begin het nie, gegewe al die instandhoudingsprobleme wat daar is.

Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie 27.01.2015

Die aktivis en rubriekskrywer, Rhoda Kadalie, het vanoggend in 'n artikel in 'n dagblad skerp kritiek uitgespreek omdat die regering volgens haar nie plaasaanvalle en die skynbare xenofobiese gevalle op die naam wil noem nie. Kadalie sê dit word as misdaad onder die mat gevee.

Hoe ontkook jy 'n eier? 27.01.2015

Het jy al ooit gewonder of dit hoegenaamd moontlik sou wees om 'n gekookte eier te ontkook? Hoekom sou enigiemand dit wou doen, en waarom sou dit belangrik wees om te weet hoe? Wetenskaplikes aan die Univeristeit van Kalifornië het dit onlangs reggekry om eierwitte weer na die loperige oorspronklike vorm terug te verander. Dit is belangrik want dit kan kankerterapie in die toekoms goedkoper maak,...

Clive Derby-Lewis kry mediese parool 27.01.2015

Dit is nog onseker wanneer Clive Derby-Lewis op parool vrygelaat sal word. Derby-Lewis se prokureur, Marius Coertze, het vanoggend in Pretoria bekendgemaak dat sy aansoek om mediese parool goedgekeur is. Derby-Lewis het verskeie aansoeke om parool in die lig van sy swak gesondheid gedoen. Dit is telkens afgekeur. Coertze sê hulle moet nog een klein vereiste nakom voordat die saak afgehandel kan wo...

'MRK kan meer doen' - Danny Titus 27.01.2015

Dr. Danny Titus van die Suid-Afrikaanse Menseregte Kommissie het toegegee dat hulle meer kan doen om verdraagsaamheid in Suid-Afrika te kweek, en buitelanders te beskerm.

Hoe ontkook jy 'n eier? 27.01.2015

Hoe ontkook jy 'n eier?

Is dit vreemdelingehaat of opportunistiese misdaad? 27.01.2015

Is dit vreemdelingehaat of opportunistiese misdaad?

Clive Derby-Lewis kry mediese parool 27.01.2015

Clive Derby-Lewis kry mediese parool

Kenner waarsku beurtkrag is net die begin 27.01.2015

Kenner waarsku beurtkrag is net die begin

George se waaier 27.01.2015

George se waaier

'MRK kan meer doen' - Danny Titus 27.01.2015

'MRK kan meer doen' - Danny Titus

Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie 27.01.2015

Kadalie kritiseer regering oor plaasaanvalle, xenofobie

Suid-Afrikaners help teen Boko Haram 26.01.2015

Die feit dat oud-soldate deur regerings genooi word om sekuriteitskwessies, of selfs krisisse rondom terroristegroepe op te los, is niks nuut nie en is 'n allerdaagse praktyk. 'n Dagblad berig dat eenhonderd Suid-Afrikaners deel sal vorm van 'n multinasionale span private militêre kundiges wat na Nigerië op pad is om opleiding aan die Nigeriese weermag te verleen met die oog om die terroristegroep...

Vreemdelingehaat 26.01.2015

Die jongste voorvalle van vreemdelingehaat wat op verskillende plekke kop uitsteek, word aangevuur deur 'n mengsel van onbegrip, rassisme en misdadige elemente. So sê 'n woordvoerder vir die konsortium vir uitgewekenes en migrante, Tefoeloefêloe Fintoemoelê. Fintoemoelê sê dit was ook onderliggend aan die vorige vlaag voorvalle in 2008.

Miljoendollar-duiwewedvlug 26.01.2015

Geen Suid-Afrikaanse duif was onder die tien voorste duiwe in die Miljoendollar-duiwewedvlug wat Saterdag plaasgevind het nie. Tweeduisendvierhonderd duiwe is Saterdagoggend vroeg naby Hopetown losgelaat om vir hulle eienaars 'n deel van die miljoendollar los te vlieg tot in Linbropark in Johannesburg. Die eienaars het hulle duiwe se tuiskoms op 'n groot skerm by die Hyatt Hotel in Sandton dopgeho...

Suid-Afrikaners help teen Boko Haram 26.01.2015

Suid-Afrikaners help teen Boko Haram

Miljoendollar-duiwewedvlug 26.01.2015

Miljoendollar-duiwewedvlug

Vreemdelingehaat 26.01.2015

Vreemdelingehaat

Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery 23.01.2015

Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, sê hoewel dit duidelik is dat Mosambiek nie teen dieselfde tempo maatreëls implementeer om stropery oor die grens met Suid-Afrika te stop nie, is daar wel vordering. Die Departement van Omgewingsake het op 22 Januarie bekend gemaak dat 1,215 renosters gestroop in 2014 is, waarvan 827 in die Nasionale Krugerwildtuin was, een in die Mapungubwe Nasionale Pa...

Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop 23.01.2015

1,215 renosters is verlede jaar in Suid-Afrika vir hulle horings gestroop. Die Minister van Omgewingsake Edna Molewa sê hulle is deeglik bewus daarvan dat die stryd teen renosterstropery al hoe feller raak. Sy sê hulle sal vanjaar voortbou op bestaande veiligheidsmaatreëls, en ekstra maatreëls byvoeg.

Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop 23.01.2015

Meer as 1,200 renosters in 2014 gestroop

Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery 23.01.2015

Minister erken meer moet gedoen word teen renosterstropery

Weermag trek Gupta-saak terug 20.01.2015

Die saak teen Luitenant-kolonel Christene Anderson en luitenant-kolonel Stephan van Zyl vir hulle aandeel in die landing van die Gupta-familie se straler by Waterkloof, is teruggetrek. Die Direkteur van Militêre Vervolging het 'n saak teen hulle gemaak, omdat hulle toegelaat het dat die vliegtuig op 'n nasionale sleutelpunt land. Die saak sloer al sedert 2013. Die regsverteenwoordiger van Anderson...

Weermag trek Gupta-saak terug 20.01.2015

Weermag trek Gupta-saak terug

Rassevoorval in SANW ondersoek 12.01.2015

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê totdat sy ondersoek na 'n beweerde rassevoorval in die Nasionale Krugerwildtuin afgehandel is, sal die soldaat, skutter Alfons Mo­siuwa Mofula van 21 SA Infanteriebataljon, voortgaan met sy werk. 'n Video waarin Mofula in 'n woordewisseling betrokke raak met 'n veldwagter, Richard Sowry, is op die internet gepubliseer. Sowry het op die groep soldate en van...

Ouça o podcast Spektrum no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos