RSG
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Waar is renosterstroopsyfers?` 16.03.2015 2:02
Waar is renosterstroopsyfers?`
Atleet praat oor ontvoering 16.03.2015 2:57
Atleet praat oor ontvoering
Koste van penisoorplantings 16.03.2015 2:19
Koste van penisoorplantings
"Pas op Suid-Afrika", waarsku skrywer 16.03.2015 3:31
"Pas op Suid-Afrika", waarsku skrywer
Schoemansville se water 16.03.2015 3:21
Schoemansville se water
Drieouerbabas 04.02.2015 2:08
Die Britse laerhuis het gister gestem dat sogenaamde drieouerbabas wetlik toegelaat sal word. Dit is babas wat die DNS van twee vroue en een man het. Die debat sal nou voortgesit word in die hoër huis. Prof. Thinus Kruger van die Departement Verloskunde en Ginekologie aan die Universiteit van Stellenbosch sê die skuif is om te keer dat dodelike en ongeneesbare genetiese of mitochondriale siektes a...
Nog 'n bedanking by SAID 04.02.2015 2:36
Die hoof van die SA Inkomstediens se ondersoekeenheid, Johan van Loggerenberg, het bedank. Sy bedanking is onmiddellik van krag. Van Loggerenberg is verlede jaar geskors na bewerings van spioenasie en onderduimse ondersoeke deur die prokureur Belinda Walter. Walter het daarop aanspraak gemaak dat sy op Van Loggerenberg gespioeneer het. Hulle het in die tyd 'n verhouding aangegaan. Van Loggenrenber...
Nog 'n bedanking by SAID 04.02.2015 2:36
Nog 'n bedanking by SAID
Drieouerbabas 04.02.2015 2:08
Drieouerbabas
Dominee val in graf 03.02.2015 1:35
Hoewel dit snaaks is, moet 'n mens sensitief wees vir die ouers se hartseer. So sê ds. Piet Fourie van die NG Kerk Panorama op Betlehem. Fourie het gereageer op 'n berig dat hy en vyf ander mense tydens die begrafnisdiens vir Tiaan Prinsloo in die graf geval het. Prinsloo is vermoedelik weens 'n bloedklont deur die hart in Desember dood. 'n Plank het meegegee waarop die stutpale van die graf gesta...
Dominee val in graf 03.02.2015 1:35
Dominee val in graf
Thomas Ferreira saak afgehandel 29.01.2015 1:22
Die familie van Thomas Ferreira wil hulle aandag nou vestig op die toekoms en 'n ontstuimige hoofstuk in hulle lewe afsluit. So sê Thomas se pa, Paul Ferreira, nadat Joseph Semitjie gevonnis is.
Kiwidore Fillis sê Eugene de Kock moet parool kry 29.01.2015 2:18
Die digter en oud-UDF-aktivis, Kiewiedor Fillis, sê Eugene de Kock behoort parool te kry. Fillis het gereageer op die aankondiging van die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste dat hy môre sy besluit oor parool vir onder meer De Kock bekend sal maak. Volgens Fillis was hy self 'n politieke gevangene wat drie keer in die tagtigerjare aangehou is.
Minister se uitlatings rondom oud-soldate onduidelik 29.01.2015 3:05
Daar is nog geen duidelikheid oor waarom die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula die oud-soldate wat militêre opleiding in Nigerië gaan verleen, as huursoldate bestempel het nie. Die oud-soldate vorm deel van 'n groep militêre kenners wat in die stryd teen die terreur-groep, Boko Haram gaan help
Weermag-offisiere gaan voort met regsaksie 29.01.2015 2:14
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het nog geen redes aan die twee weermag-offisiere verskaf oor hoekom die saak rakende die onwettige landing by Waterkloof, teen hulle teruggetrek is nie. Die Nasionale Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Weermag Unie, Pikkie Greeff sê hulle gaan nie die saak daar laat nie.
Thomas Ferreira dankbaar oor uitspraak 29.01.2015 1:53
Thomas Ferreira sê hy is dankbaar dat die hofsaak teen Joseph Semitjie nou afgehandel is.
AGRI-SA woedend oor ANC grondplafon voorstel 29.01.2015 3:41
Die landbou organisasie AGRI-SA sê hy is woedend oor die voorstel van die ANC dat daar 'n plafon op grondbesit geplaas moet word. Die Nasionale Sekretaris van die ANC, Gwede Mantashe het tydens die ANC Lekgotla in Pretoria gesê die party wil hê dat grondbesit tot 12-duisend hektaar of twee plase vir alle natuurlike en regspersone beperk word.
Weermag-offisiere gaan voort met regsaksie 29.01.2015 2:14
Weermag-offisiere gaan voort met regsaksie
Kiwidore Fillis sê Eugene de Kock moet parool kry 29.01.2015 2:18
Kiwidore Fillis sê Eugene de Kock moet parool kry
AGRI-SA woedend oor ANC grondplafon voorstel 29.01.2015 3:41
AGRI-SA woedend oor ANC grondplafon voorstel
Thomas Ferreira saak afgehandel 29.01.2015 1:22
Thomas Ferreira saak afgehandel
Thomas Ferreira dankbaar oor uitspraak 29.01.2015 1:53
Thomas Ferreira dankbaar oor uitspraak
Minister se uitlatings rondom oud-soldate onduidelik 29.01.2015 3:05
Minister se uitlatings rondom oud-soldate onduidelik
George se waaier 27.01.2015 3:34
Sosiale mediagebruikers is aangegryp deur 'n storie wat deur die George Herald in die Suid-Kaap gedoen is. Die storie oor 'n man wat daagliks in Wellingtinstraat in Denneoord by 'n verkeerslig staan en vir motors waai, het lankal reeds die inwoners se verbeelding aangegryp. Wie is die man en hoekom waai hy vir almal? Raynee Meyers is 30 jaar oud en sy doel en missie is om ander mense gelukkig te m...
Is dit vreemdelingehaat of opportunistiese misdaad? 27.01.2015 4:10
Minstens ses mense is dood tydens beweerde vreemdelingehaat-voorvalle in Soweto in Johannesburg, nadat 'n tiener verlede Maandag doodgeskiet is toe hy glo 'n winkel wou beroof. Plundery van buitelanders se winkels is ook aangemeld in die groter-Gautenggebied, die Noord-Kaap en KwaZulu-Natal. 'n Senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies, dr. Johan Burger, sê die vraag bly staan of dit v...
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos