RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Kuns 24.05.2016

Johan van Lill vind meer uit oor die Picasso-tekening wat eersdaags opgeveil word.

RSG Kuns 24.05.2016

Johan van Lill kuier by die span van die produksie, My briljante egskeiding.

RSG Kuns 24.05.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Joy Heyneke.

RSG Kuns 24.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Tharien Strydom oor 'n uitstalling met kuns en kos.

RSG Kuns 17.05.2016

Dirk Badenhorst gesels oor 'n nuwe inisiatief om balletonderwysers op te lei, Training Teachers in the Township.

RSG Kuns 17.05.2016

Johan van Lill gesels met Dean Smith en Edwan van der Walt oor Cock and Bull Story wat te sien is by Theatre on the Bay in Kaapstad.

RSG Kuns 17.05.2016

Johan van Lill kuier by die kunstenaar Clare Menck.

RSG Kuns 17.05.2016

Paul Loeb van Zuilenburg vertel van die Bloemfontein Stadsorkes se konserte by die Odeion en in Sasolburg.

RSG Kuns 17.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Hugh Rix en Nicci Olivier oor 'n uitstalling by die Hyde Park Winkelsentrum in Johannesburg.

RSG Kuns 17.05.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die bariton Aubrey Lodewyk. Hulle gesels oor sy beginjare en sy rol in die opera, Die Towerfluit, wat te sien by die Joburg Theatre.

RSG Kuns 10.05.2016

Christelle Webb-Joubert was by die Winter Sculpture Fair by NIROX, wes van Johanensburg. Sy gesels met Cobi Labuschagne oor die fees van beelhouwerk, kos en wyn.

RSG Kuns 10.05.2016

Johan van Lill gesels met die Noorweegse dirigent Kåre Hanken oor die fees van koorsang by Bishops in Kaapstad.

RSG Kuns 10.05.2016

Johan van Lill woon die uitstalling, Reflection from the road, in Bellville by.

RSG Kuns 10.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Engela Prinsloo oor die blokfluit, 'n instrument wat dikwels onderskat word.

RSG Kuns 10.05.2016

Jaco van der Merwe van die UWK Skool vir Musiek gesels oor al opvoerings in Mei.

RSG Kuns 03.05.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die sangeres Nádine wat van die begin van Mei af te sien is in die pantomime Sneeuwitjie. Die pianis Charl du Plessis gesels oor sy Moedersdagkonserte by die Atterburyteater in Pretoria. Johan van Lill gesels met die akteur John Kani, wat die eerste keer te sien is by Kunstekaap in die produksie Missing. Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die mediabekendstell...

RSG Kuns 26.04.2016

Kosie Smit van Kosie House of Theatre gesels oor 'n dekade in die teaterbedryf, en planne vir Afrikaanse teater by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 26.04.2016

Die Hugo Lambrechts Musieksentrum is vanjaar 30 jaar oud. Leonore Ehlers gesels oor hulle feesvieringe.

RSG Kuns 26.04.2016

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by Hoërskool Eldoraigne in Pretoria, waar twee nuwe teaters geopen is.

RSG Kuns 26.04.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Willem Pretorius oor sy uitstalling, Dagreis.

RSG Kuns 19.04.2016

Colleen Naude gesels oor vanjaar se Hermanus FynArts.

RSG Kuns 19.04.2016

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Tsogo Sun Kunste Akademie.

RSG Kuns 19.04.2016

Christelle Webb-Joubert kuier by die vervaardigers van Add-Life produksies. Renier en Lise-Marie Keyser vertel haar van Sneeuwitjie wat in Mei te sien is by Emperors Palace aan die Oos-Rand.

RSG Kuns 19.04.2016

Elize Cawood vertel van haar nuwe produksie, 'n Geworry, wat deur Saartjie Botha geskryf is.

RSG Kuns 19.04.2016

Johan van Lill vind meer uit oor Shades of Love van Kaapstadse Ballet.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos