RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Kuns 18.09.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met pianis Paul Ferreira oor Romeo's Passion wat te sien is by die Hillbrowteater in Johannesburg.

RSG Kuns 18.09.2018

Johan van Lill besoek die uitstalling, Handskrif, by die Breytenbachsentrum op Wellington.

RSG Kuns 18.09.2018

Besoek die Johan van Heerden Galery in Pretoria saam met Christelle Webb-Joubert.

RSG Kuns 18.09.2018

Die bekende Peter and the Wolf kry 'n nuwe baadjie in Johannesburg.

RSG Kuns 18.09.2018

Michelle Botha gesels oor haar eenvrouvertoning, Storm in a F-cup/Bra-vades.

RSG Kuns 11.09.2018

Die Hiltonfees in Durban vind eerskomende naweek plaas. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die fees.

RSG Kuns 11.09.2018

Johan van Lill maak 'n draai by die Gate69 kabaretteater in Kaapstad. Hy vind meer uit oor The Three Little Pigs wat net vir grootmense bedoel is.

RSG Kuns 11.09.2018

Katrina is 'n erfenis-dansproduksie deur Kirvan Fortuin en Coenie de Villiers. Johan van Lill vind meer hieroor uit.

RSG Kuns 11.09.2018

Die pianis Charl du Plessis is in twee produksies te sien by vanjaar se Aardklop. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert waar en in wat hy te sien is.

RSG Kuns 11.09.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met David Brink oor PRONK PODIUM wat te sien is by Aardklop. Dit bied 'n platform vir tiener- en studentetoneel.

RSG Kuns 11.09.2018

Dis weer tyd vir die Barokfees in Kaapstad. Camerata Tinta Barocca bied die fees met historiese instrumente en musiek aan.

RSG Kuns 04.09.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met David Brink oor sy alter ego, Greta Pers, wat vanjaar weer te sien is by Aardklop.

RSG Kuns 04.09.2018

Die violis, Johanna Roos, vertel van die Gauteng Kamermusiekfees, wat vanjaar vir die vierdie keer aangebied word.

RSG Kuns 04.09.2018

Johan van Lill neem ons saam na die Voorkamerfees op Darling.

RSG Kuns 28.08.2018

Anne-Ghrett Erasmus gesels oor die sewende Tuin van digters in Wellington wat middel September plaasvind.

RSG Kuns 28.08.2018

Christelle Webb-Joubert het 'n draai gemaak by The Showroom Galery in Pretoria. Sy het met drie van die kunstenaars wat gereeld daar uitstal, gepraat.

RSG Kuns 28.08.2018

Igshaan Adams is 2018 se Standard Bank Jong Kunstenaar vir visuele kuns. Christelle Webb-Joubert besoek sy uitstalling, When dust settles.

RSG Kuns 28.08.2018

Christelle Webb-Joubert het 'n draai gemaak by The Showroom Galery in Pretoria. Sy het met drie van die kunstenaars wat gereeld daar uitstal, gepraat.

RSG Kuns 28.08.2018

Christelle Webb-Joubert het 'n draai gemaak by The Showroom Galery in Pretoria. Sy het met drie van die kunstenaars wat gereeld daar uitstal, gepraat.

RSG Kuns 21.08.2018

Christelle Webb-Joubert gesels met keramiekkunstenaar Louise Gelderblom oor haar werk.

RSG Kuns 21.08.2018

Paul van Zuilenburg gesels oor die Stellenbosch Stadsorkes se konserte in Somerset-Wes en Paarl.

RSG Kuns 21.08.2018

Ons bring hulde aan die veteraanaktrise en skrywer Lerina Erasmus wat op 20 Augustus 2018 oorlede is. Luister na 'n onderhoud wat Johan van Lill met haar gevoer het tydens een van die RSG Kunstefeeste.

RSG Kuns 21.08.2018

Jan Venter is 'n danser en choreograaf, en vertolk die rol van die Reus in THE SELFISH GIANT, 'n balletproduksie deur Johannesburg Jeugballet. Martin Headger het met hom oor die produksie gesels.

RSG Kuns 21.08.2018

Johan van Lill woon een van die Musicanti Kamerorkes se repetisies by, en vind meer uit oor hulle komende konsert.

RSG Kuns 14.08.2018

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Tina Skukan-galery in Pretoria om meer uit te vind oor 'n uitstalling deur see vroue, Balancing Act.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos