RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Kuns 02.04.2019

Amy Pieterse vertel hoe drama ingespan kan word vir kinders met uitdagings.

RSG Kuns 02.04.2019

Johan van Lill kuier by Louis Heyneman, en leer ken die man agter die musiek.

RSG Kuns 02.04.2019

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die uitstalling, Blow your sculpture, by die Kunsmuseum van Pretoria.

RSG Kuns 26.03.2019

Die KKNK was Nic Barrow se idee 25 jaar gelede. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert waar die idee vandaan gekom het.

RSG Kuns 26.03.2019

Iain McDonald vertel vir Christelle Webb-Joubert van Joburg Ballet se Sleeping Beauty wat open by die Joburg Theatre in Braamfontein.

RSG Kuns 26.03.2019

Johan van Lill kuier saam met Susanne Beyers en leer ken haar van nader.

RSG Kuns 26.03.2019

Christelle Webb-Joubert vra die dirigent Jaco van Staden hoe sekere dinge in 'n orkes werk.

RSG Kuns 19.03.2019

Thabo Seshoka gesels oor die ABSA uitstalling by vanjaar se KKNK.

RSG Kuns 19.03.2019

Lizelle de Bruin gesels met akteur Marlo Minnaar.

RSG Kuns 19.03.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Luandi Richter van die Gautengse Filharmoniese Orkes

RSG Kuns 12.03.2019

Drie akteurs van Pippie Langkous gesels oor die produksie. Die danser, Ignatius van Heerden, vertel van sy ervaring met een-tot-een-teater. Die kunstenaar, Corlie Schoeman, maak kuns met lap en klei.

RSG Kuns 05.03.2019

Gerhard Ferreira gesels oor sy produksie, Ons moet spoeg om te sien hoekom ons nie kan sien nie. Dit is deel van die randfees by die Woordfees.

RSG Kuns 05.03.2019

Sjaka S. Septembir gesels oor die produksie SKOP! wat by die Woordfees op die planke is.

RSG Kuns 05.03.2019

Carel Trichardt het op 4 Maart 80 jaar oud geword. Johan van Lill het by hom en sy vrou Petru Wessels gaan kuier.

RSG Kuns 05.03.2019

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by fie MBW-galery in Pretoria.

RSG Kuns 26.02.2019

Terrance April vertel meer van die program wat die balletgeseselskap by die Atterburyteater aanbied.

RSG Kuns 26.02.2019

Jacobi de Villiers vertel van haar produksie, 'n Koffer in Berlyn.

RSG Kuns 26.02.2019

Christelle Webb-Joubert loer in by die Atterburyteater en vind onder andere meer uit van die Moskou Ballet.

RSG Kuns 26.02.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Willem Vogel oor Salon Musiek wat sy 25ste bestaansjaar vier.

RSG Kuns 19.02.2019

Anne-Ghrett Erasmus vertel van die uitstalling, Alleensaam, by die Breytenbachgalery op Wellington.

RSG Kuns 19.02.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met Franco Prinsloo oor die Vox Chamber Choir. Hy vertel haar waar hulle oral in Maart te sien is.

RSG Kuns 19.02.2019

Johan van Lill gesels met Marion Holm en Margit Meyer-Rodenbeck oor die KKNK-produksie, Die voordele van eierwit.

RSG Kuns 12.02.2019

Christelle Webb-Joubert gesels met aktrise Susan Coetzer oor haar betrokkenheid by verskeie feeste.

RSG Kuns 12.02.2019

Johan van Lill loer in by 'n repetisie van Katvoet.

RSG Kuns 05.02.2019

Hugo Theart gesels oor sy nuwe pos as Artisitieke Direkteur van Kunste Onbeperk.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos