RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

RSG Kuns 02.07.2019

Christelle Webb-Joubert praat met Ingrid Hoffman en Ghapi oor die toneelstuk, Vasgevang wat te sien is by die Vrystaat Kunstefees.

RSG Kuns 25.06.2019

Christelle Webb-Joubert praat met Ricardo Peach oor vanjaar se hoogtepunte by die Vrystaat Kunstefees.

RSG Kuns 25.06.2019

Alexa Stachan vertel van vanjaar se Aardklop-program wat onlangs bekend gestel is.

RSG Kuns 25.06.2019

Johan van Lill loer in by Kaapstad Ballet en vind meer uit oor die komende balletprogram. Hy vind ook uit wat Debbie Turner se planne is met die geselskap.

RSG Kuns 25.06.2019

Johan van Lill praat met Emma Kotze oor The Edge. Dit is deel van die randfees by die Nasionale Kunsteees in Grahamstad/Makanda.

RSG Kuns 25.06.2019

Johan van der Merwe en Rudi Sadler vertel van Kamphoer wat te sien is by vanjaar se Vrystaat Kunstefees.

RSG Kuns 18.06.2019

Johan van Lill gesels met die Tygerberg Kinderkoor se nuwe dirigent, Karina Erasmus.

RSG Kuns 18.06.2019

Christelle Webb-Joubert praat met die beeldhouer, Nanette Ranger oor haar uitstalling by Creation Wines in die Hemel-en-Aardevallei.

RSG Kuns 18.06.2019

Kos wyn en kuns as pasmaats.

RSG Kuns 18.06.2019

Johan van der Merwe en Rudi Sadler vertel van DEURnis/Uzwelo by vanjaar se Grahamstad Nasionale Kunstefees.

RSG Kuns 18.06.2019

Johan van der Merwe en Rudi Sadler vertel meer oor hulle nuwe klug, Koekeloer!

RSG Kuns 18.06.2019

CH2 kuier by Christelle Webb-Joubert en vertel haar van hulle produksie CH3 by Innibos.

RSG Kuns 11.06.2019

Christelle Webb-Joubert was by FynArts in Hermanus en sy gesels onder andere met die kurator van Sculptures on the Cliffs, Gordon Froud. Johan van Lill stap saam met Hennie Meyer deur sy uitstalling, Die Twaalfde Taal.

RSG Kuns 04.06.2019

Hannes van Wyk vertel van sy eenmanstuk, Sê groete vir Ma wat vanjaar by Innibos debuteer.

RSG Kuns 04.06.2019

Die tjellis Jacques-Pierre Malan is te sien in verskeie konserte in Suid-Afrika. Christelle Webb-Joubert praat met hom.

RSG Kuns 04.06.2019

Dr. Francois van den Berg en die wenner van die Nasionale Eisteddfod Akademie kuier in die ateljee.

RSG Kuns 04.06.2019

Louis Heyneman praat oor die Kaapstad Filharmoniese Orkes se Winterseisoen.

RSG Kuns 04.06.2019

Je-ani Swiegelaar en Germandt Geldenhuys vertel vir Johan van Lill meer oor hulle produksie, Keelvol.

RSG Kuns 28.05.2019

Colleen Naude vertel waarna feesgangers kan uitsien by vanjaar se Hermanus FynArts-fees.

RSG Kuns 28.05.2019

Dirk Badenhorst vertel waarom hy, en een ander Suid-Afrikaner in Moskou was vir ballet.

RSG Kuns 28.05.2019

Johan van Lill besoek die uitstalling, Sensuur,Verbied, Verban by die Breytenbachgalery.

RSG Kuns 28.05.2019

Die basbariton Christiaan Snyman vertrek eersdaags na New York. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert wat hy daar gaan doen.

RSG Kuns 28.05.2019

Die dramaturg en vervaardiger, Retief Scholtz vertel van die toneelstuk, Nagskofkliek wat te sien is by vanjaar se Innibos.

RSG Kuns 21.05.2019

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor Die Sjokolade Show.

RSG Kuns 21.05.2019

Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Gerrit Pitout.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos