RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Joburg Ballet se kortseisoen 30.03.2021 9:53
Iain McDonald, die artistieke direkteur van Joburg Ballet, vertel van hulle kortseisoen by die Joburg Theatre.
Ek en my instrument - Lizelle le Roux 30.03.2021 24:10
In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met violis Lizelle le Roux.
Nic Swanepoel - Deel 1 30.03.2021 21:04
Luister na die eerste deel van ‘n argiefonderhoud met oudomroeper Nic Swanepoel.
Dramaweb-SA 23.03.2021 6:22
Aktrise en drama-afrigter Ira Blanckenberg gesels oor die aanlyn dramakompetisie vir jong leerders, Dramaweb-SA.
Ek en my instrument: Dr. Tessa Rhoodie 23.03.2021 26:04
In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die pianis, dr. Tessa Rhoodie.
Kuns van Musiek 23.03.2021 4:25
Bariton Andries Aldrich vertel vir Christelle Webb-Joubert van die operakonsert, Kuns van Musiek.
Lizz Meiring oor kunstenaars se sitstaking 23.03.2021 11:44
Christelle Webb-Joubert gesels met Lizz Meiring oor kunstenaars se sitstaking by die Nasionale Kunsteraad in Johannesburg
Joburg Ballet Choreografie Showcase 16.03.2021 10:19
Joburg Ballet het aan choreograwe die geleentheid gebied om nuwe werk te skep. Die artistieke direkteur, Iain McDonald, gesels oor hierdie inisiatief.
Ek en my instrument: Polina Burdukova 16.03.2021 14:06
In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die tjellis Polina Burdukova.
Regieprojek 16.03.2021 16:15
Regisseur Marthinus Basson vertel van ‘n regieprojek wat aangebied word deur die KKNK en NATI.
The Prince and the Piano 16.03.2021 8:17
Aardklop Aubade se volgende konsert is The Prince and the Piano. Pianis Megan-Geoffrey Prins vertel van die konsert.
Die Koelkamers 09.03.2021 9:15
Jan Malan vertel van die nuwe galery en teater, Die Koelkamers, op Paternoster.
Ek en my instrument: Brendan Ross 09.03.2021 27:46
In die reeks EK EN MY INSTRUMENT, gesels Christelle Webb-Joubert met die saksofonis Brendan Ross.
Kaapstad Opera 09.03.2021 8:10
Johan van Lill vind uit waarmee Kaapstad Opera besig is.
Olga, die wandelende 09.03.2021 5:20
Sandra Prinsloo gesels oor die woordkunsproduksie, Olga, die wandelende.
Anton van Wouw 02.03.2021 12:32
Samuel Henri Pellissier gesels oor die bekendste werk van die beeldhouer Anton van Wouw.
Hermien Domisse 02.03.2021 13:52
Aktrise en regisseur Hermien Domisse gesels in ‘n argiefonderhoud uit 1973 oor haar lewe en loopbaan.
Ek en my instrument: Mart-Marie Snyman 02.03.2021 17:26
Christelle Webb-Joubert begin met ‘n reeks, EK EN MY INSTRUMENT. In die eerste onderhoud gesels sy met pianis en komponis Mart-Marie Snyman.
Operatic Jewels 02.03.2021 7:48
Juan Burgers van Ubuntu Opera vertel van hulle konsert, Operatic Jewels.
Anton van Wouw se dogters 23.02.2021 14:09
Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1957 waarin daar gesels word met Anton van Wouw se twee dogters.
ATKV PEAAT - 70 jaar 23.02.2021 9:38
Emercia de Lange is die takvoorsitter van ATKV PEAAT. Hulle vier vanjaar hulle 70e bestaansjaar.
Songs we used to sing 23.02.2021 21:35
Nataniël vertel van die produksie, Songs we used to sing, wat deel is van Aardklop Aubade.
World Away 23.02.2021 3:29
Vind meer uit oor CIRK House se produksie, World Away.
Elzabé Zietsman 16.02.2021 38:28
Christelle Webb-Joubert praat met Elzabé Zietsman oor haar lewe en loopbaan.
Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 16.02.2021 7:24
Peter Martens vertel van die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees. Belangstellendes kan nou aansoek doen om deel te wees van die fees, wat beplan word vir later vanjaar.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos