RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Being - Janni Wasserfall 07.03.2023

Kunstenaar Janni Wasserfall gesels oor haar solo-uitstalling, Being, by die ArtBox-galery in Pretoria.

Wakkerstroom Musiekfees 2023 07.03.2023

Linette van der Merwe vertel van vanjaar se Wakkerstroom Musiekfees, wat plaasvind van 17 tot 21 Maart.

Uit die argief: Matilda Hanekom 28.02.2023

In ‘n argiefonderhoud uit 1963 vertel Matilda Hanekom van die geselskap se uitdagings gedurende die depressiejare.

Home Affairs in Johannesburg op die planke 28.02.2023

Terrance April gesels met die akteurs, Sello Ramolahloane en Lawrence Joffe, wat te sien is in Home Affairs by Theatre on the Square in Johannesburg.

Kaapstad Opera besoek plattelandse skole 28.02.2023

Madrè Loubser, die hoof van jeugontwikkeling en opvoedkunde by Kaapstad Opera, besoek plattelandse skole om werkswinkels aan te bied.

Minne Veldman in Vredefort 28.02.2023

Die bekende Nederlandse orrelis, Minne Veldman, besoek Suid-Afrika, en lewer onder andere ‘n konsert in Vredefort. Die dirigent, Erna Rademan, vertel meer.

Johannesburg Filharmoniese Orkes se tweede konsert 28.02.2023

Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se tweede konsert in die huidige seisoen.

Birth of a new moon 21.02.2023

Birth of a new moon is ‘n vermenging van teater, film en koormusiek. Die regisseurs Christo Burger en Liesel Harris-Kruger vertel meer.

Legato Koorfees en -toekennings 21.02.2023

Vind meer uit oor ‘n nuwe koorfees en -toekennings.

Johannesburg Filharmonies se nuwe seisoen 21.02.2023

Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se eerste konsert in die nuwe seisoen.

Sandra Prinsloo is Maria Callas 21.02.2023

Sandra Prinsloo vertolk die rol van Maria Callas in dieproduksie, Master Class. Sy gesels oor die rol en die uitdagings daarvan.

Die Moot se kunstige brûe 21.02.2023

Stap saam met Christelle Webb-Joubert deur die Moot in Pretoria se strate om te hoor hoe hulle die brûe met kuns verfraai.

Lara Kirsten - Sun in my fingers 21.02.2023

Pianis Lara Kirsten vertel van haar buitelugkonsert Sun in my fingers.

Cape Town Art Fair vier 10 jaar 14.02.2023

Een van die Cape Town Art Fair se organiseerders, Mia Louw, gesels oor vanjaar se hoogtepunte. Die CTAF vind vanjaar vir die tiende keer plaas.

Louis van Niekerk 1935 - 2023 14.02.2023

RSG bring hulde aan akteur Louis van Niekerk wat op 7 Februarie oorlede is. Jy kan luister na ‘n dokumentêr deur Ina Strydom, Lokstem van ‘n Dionusus.

André Prinsloo - Perpetuum Mobile 14.02.2023

Die beeldhouer André Prinsloo gesels oor sy uitstalling, Perpetuum Mobile, wat te sien is by ArtBox in Pretoria.

Poppespel help kinders met probleme 07.02.2023

Michelle Botha van die Bizzy Hands Puppet Company vertel hoe hulle kinders help met sosiale en emosionele probleme.

Dreamland/Droomland 07.02.2023

DuPreez Strauss was vir ses jaar deel van The Lion King se internasionale toer. Hy gesels oor sy terugkeer na Suid-Afrika en sy vertoning, Dreamland/Droomland.

Ephemera - Laurette de Jager 07.02.2023

Kunstenaar Laurette de Jager gesels oor haar uitstalling, Ephemera.

Johannesburg Musiekvereniging vier 120 jaar 07.02.2023

Terrance April gesels met Herman van Niekerk oor die Johannesburg Musiekvereniging se 120ste bestaansjaar.

Marcel Meyer in Cinderella 31.01.2023

Akteur, skrywer en vervaardiger Marcel Meyer is te sien as danser in Cape Town City Ballet se produksie, Cinderella, in Kunstekaap. 

Neil Sandilands terug in SA 31.01.2023

Neil Sandilands gesels oor sy terugkeer na Suid-Afrika, en sy loopbaan as akteur en sanger.

Februarie by Die Boer 31.01.2023

Margit Meyer-Rodenbeck vertel wat alles in Februarie te sien is by Die Boer.

Seeds of the fig op Twee Jonge Gezellen 31.01.2023

Op die plaas, Twee Jonge Gezellen, kan jy gaan kyk na die uitstalling, Seeds of the fig. Kurator Heinrich Groenewald vertel meer. 

Hansard by die Baxter 24.01.2023

Terrance April gesels met Fiona Ramsay en Graham Hopkins oor die produksie, Hansard, wat te sien is by die Baxterteater in Kaapstad.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos