RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Nkoli - The Vogue Opera 07.11.2023

Philip Miller het ‘n nuwe opera gekomponeer, Nkoli - The Vogue Opera. Terrance April het een van die repetisies bygewoon.

Amalezulu 31.10.2023

Amalezulu is ‘n koorproduksie waarin Zoeloegedigte getoonset is. Terrance April gesels met die komponis, Pieter Bezuidenhout. en die dirigent. Charlotte Botha. oor die produksie.

Lisa se klavier nou 'n musiekspel 31.10.2023

Lisa se klavier is ‘n nuwe musiekspel waarin die storie vertel word deur bekende en gewilde Afrikaanse musiek. Marlee van der Merwe vertel meer.

Kostuumontwerper oor The murder of the murder of Roger Ackroyd 31.10.2023

Marna Wright het vir jare trourokke gemaak, maar ontwerp en maak deesdae kostuums vir ‘n amateurteatergeselskap. Sy vertel van The murder of the murder of Roger Ackroyd wat te sien is by The Masque in Kaapstad.

Saartjie van die Woordfees 31.10.2023

Saartjie Botha is die feesdirekteur van die Woordfees. Christelle Webb-Joubert leer ken die mens agter die fees.

Johannesburg Filharmonies se nuwe seisoen 24.10.2023

Die slagwerkinstrumentalis. Magda de Vries. vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se volgende seisoen.

Sasol Nuwe Handtekeninge 2023 24.10.2023

Cate Terblanche, een van die beoordelaars van die Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie, vertel van vanjaar se wenwerke.

Whispers in the Corridors in ou tronk opgevoer 24.10.2023

Terrance April gesels met die dramaturg en regisseur, Stephanie Jenkins, oor WHISPERS IN THE CORRIDORS, wat aangebied word in ‘n geskiedkundige vrouetronk.

Johan Kelber oor wat musiekverwerking en Lisa se klavier 17.10.2023

Die pianis, musiekregisseur, vervaardiger en verwerker, Johan Kelber, gesels oor wat verwerking behels, en die nuwe musiekspel, Lisa se klavier.

Musiek en identiteit 17.10.2023

Carmen Traut vertel van ‘n virtuele uitstalling, aangebied deur die musiekdepartement van die Universiteit van Kaapstad.

Mari Borstlap oor La Traviata 17.10.2023

Terrance April gesels met regisseur Mari Borstlap oor die opera, La Traviata, en hoe sy dié bekende opera benader het.

George Ballot 1946 - 2023 17.10.2023

Ons bring hulde aan die akteur, George Ballot, wat bekend is vir sy rol as Skollie in die destydse TV-reeks, Vyfster.

Foxwoodfees 2023 10.10.2023

Pieter de Vos, medestigter van die Foxwoodfees in Johannesburg, gesels oor van die hoogtepunte by vanjaar se fees.

Wat gebeur by MOK-galery? 10.10.2023

Cecile Blevi van MOK-galery buite Stellenbosch, vertel van die werkswinkels en uitstallings wat voorlê by die galery.

Rust-en-vrede-portretkompetisie 10.10.2023

Kurator Donavan Mynhardt gesels oor die wenwerke van die portretkompetisie, aangebied deur die Rust-en-vrede Galery in Durbanville.

Requiem: Journeys of the soul 10.10.2023

Dane Hurst, regisseur van Requiem: Journeys of the soul vertel hoe die bekende musiekgenre uitgebeeld word deur dans. 

Arjan Tien gesels oor dirigeerkuns 03.10.2023

Terrance April gesels met die Nederlandse dirigent, Arjan Tien, oor dirigeerkuns.

De Klerk Oelofse in twee produksies by Aardklop en Woordfees 03.10.2023

De Klerk Oelofse is te sien in twee produksies by Aardklop en die Woordfees. Hy vertel van ‘n Akkerboom, en Braam en die engel. 

Deon Lotz in Geen Teks by Woordfees 03.10.2023

Deon Lotz vertel van die toneelstuk, Geen Teks, wat te sien is by die Woordfees in Stellenbosch.

Tinarie van Wyk in drie produksies by Woordfees 03.10.2023

Die Vegetariër, Monsters en My kroon se Krank is die produksies waarby Tinarie van Wyk Loots betrokke is, hetsy as aktrise of regisseur.

TUIS, EK’S LIEFIE en BUL by Woordfees 26.09.2023

Terrance April vind meer uit oor twee van die toneelstukke wat te sien by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch. Cintaine Schutte vertel van TUIS, EK’S LIEFIE en Nicole Holm gesels oor BUL.

Schalk Schoombie (10 Julie 1957 - 17 September 2023) 26.09.2023

Die skrywer, dramaturg, akteur, joernalis en regisseur, Schalk Schoombie, is op 17 September oorlede. Ons bring hulde aan dié uiters talentvolle mens.

Die vrou op die dak by Aardklop 26.09.2023

Je-ani Swiegelaar is bekend as sepie-akteur, maar is ook gereeld te sien op die verhoog. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar eenvrouvertoning, Die vrou op die dak, wat te sien is by Aardklop.

The Suit verwerk vir die verhoog 19.09.2023

Terrance April vind meer uit oor die boek, The Suit, wat verwerk is vir die verhoog. Hy gesels met Tsepo Tsotetsi, musiekregisseur, en die jong komponis, Viwe Mkizwana.

Ansa Clacey - The silence in between 19.09.2023

Christelle Webb-Joubert stap saam met kunstenaar Ansa Clacey deur haar uitstalling, The silence in between.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos