RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Grahamstad Nasionale Kunstefees 18.06.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Ismael Mahommed oor vanjaar se hoogtepunte by die Grahamstad Nasionale Kunstefees.

Tango 18.06.2013

Marius Weyers vertel van die produksie TANGO. Chris Barnard het die teks geskryf en Katinka Heyns is die regisseur.

Huis toe 18.06.2013

Die regisseur, Henry Mylne, vertel van die produksie HUIS TOE by die Innibosfees.

Niël Jonker 11.06.2013

Die kunstenaar Niël Jonker vertel van sy interessante manier van beelde maak.

Same time next year 11.06.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met die akteur Paul du Toit oor die toneelstuk SAME TIME NEXT YEAR wat te sien is by die Kalkbaaiteater. Dit sal later Grahamstad Kunstefees opgevoer word.

Internasionale Balletgala 11.06.2013

Die balletimpressario, Dirk Badenhorst, vertel van die Internasionale Balletgala by Montecasino in Johannesburg.

Festival voor het Afrikaans 11.06.2013

Christelle van Tonder vind meer uit oor ‘n Afrikaanse fees in Nederland.

Vanitas 11.06.2013

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Clare Menck oor die uitstalling VANITAS.

Toneelspelkompetisie 04.06.2013

Eline van Lill was by die afgelope Nasionale Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders in Kaapstad.

Johan Conradie 04.06.2013

Die kunstenaar Johan Conradie vertel van sy werk, wat deel is van ‘n groepuitstalling in Parys.

JP Meyer 04.06.2013

Ontmoet die kunstenaar JP Meyer van Prins Albert.

Jersey Boys 04.06.2013

Christelle van Tonder maak ‘n draai by die musiekblyspel JERSEY BOYS wat tot 9 Junie by Montecasino in Johannesburg op die planke is en daarna Kaapstad toe verskuif.

Strip! 04.06.2013

Johann Nel vertel van die produksie STRIP!, waarin hy en Waldemar Schultz te sien is.

Linky de Bruin - deel 4 28.05.2013

Christelle Webb-Joubert kuier vir die laaste keer by die kunstenaar Linky de Bruin.

UP Jeugkoor 28.05.2013

Christelle Webb-Joubert woon een van die UP Jeugkoor se repetisies by.

Hennie Meyer 28.05.2013

Die keramiekkunstenaar, Hennie Meyer, gesels oor sy passie vir klei.

Liebrecht-galery 28.05.2013

Vind meer uit oor die Liebrecht-galery op Somerset-Wes.

Vriende van Shakespeare 28.05.2013

Vind uit hoe jy ‘n vriend van Shakespeare kan word.

Linky de Bruin - deel 3 21.05.2013

Luister na die derde episode in die reeks oor die kunstenaar Linky de Bruin.

Teaterekstravanagza 21.05.2013

Gert van Niekerk gesels oor die TEATEREKSTRAVAGANZA wat plaasvind by die Aula in Pretoria.

Gerard Sekoto 21.05.2013

Christelle Webb-Joubert besoek die uitstalling SONG FOR SEKOTO 1913 – 2013 wat handel oor die lewe en werk van Gerard Sekoto.

Charl du Plessis 21.05.2013

Kuier saam met Christelle Webb-Joubert by die pianis Charl du Plessis.

Peter Binsbergen 14.05.2013

Peter Binsbergen vertel van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.

Balbesit 14.05.2013

Saartjie Botha gesels oor haar toneelstuk BALBESIT wat eersdaags te sien is by die Staatsteater in Pretoria.

Innibos 2013 14.05.2013

Christelle Webb-Joubert woon die Innibos bekendstellingsfunksie by.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos