RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episódios

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

7 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Heuningland 23.09.2013

Tom Gouws en Willem Pretorius vertel van hulle uitstalling HEUNINGLAND.

Macbeth 23.09.2013

Johan van Lill kuier by die akteurs van MACBETH by vanjaar se Aardklop Kunstefees.

Pas de Deux 23.09.2013

Ivan Boonzaaier en Mariëtte Opperman vertel meer van die ballet PAS DE DEUX wat te sien is by Kunste…

Tuin van digters 17.09.2013

Johan van Lill maak ’n draai by die TUIN VAN DIGTERS by die Breytenbachsentrum op Wellington.

Madama Butterfly 17.09.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met Albert Horne oor MADAMA BUTTERFLY wat by die Kunstekaap Operahuis…

As ek reg onthou 17.09.2013

Brümilda van Rensburg gesels oor die toneelstuk AS EK REG ONTHOU, waarin sy en Louis van Niekerk te …

Joburg Art Fair 17.09.2013

Van 27 tot 29 September is dit weer tyd vir die jaarlikse JOBURG ART FAIR. Cobi Labuscagne vertel me…

Blood Brothers 17.09.2013

David Kramer gesels met Johan van Lill oor BLOOD BROTHERS wat by die Theatre on the Bay in Kampsbaai…

Look at me: I’m Black and White 17.09.2013

Die kunstenaar Mbongeni Buthelezi gesels oor sy uitstalling LOOK AT ME: I’M BLACK AND WHITE.

Die Goëlaar 10.09.2013

Dis een van die dae weer tyd vir die Aardklop kunstefees in Potchefstroom. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie DIE GOËLAAR.

Jazzart 10.09.2013

Johan van Lill vind meer uit oor die Jazzart-dansfees.

Cinderella 10.09.2013

Die South African Mzansi Ballet open op 13 September met CINDERELLA. Iain McDonald vertel meer van hierdie produksie asook CELEBRATION 5.

Massakoor 10.09.2013

Johan Murray gesels oor ‘n massakoor-optrede op Stellenbosch as deel van die Erfenisfees.

Land van skedels 10.09.2013

Dis een van die dae weer tyd vir die Aardklop kunstefees in Potchefstroom. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie LAND VAN SKEDELS.

Gevalle engel 10.09.2013

Dis een van die dae weer tyd vir die Aardklop kunstefees in Potchefstroom. Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die produksie GEVALLE ENGEL.

SAMRO Hubert van der Spuy-musiekkompetisie 10.09.2013

Hilda Boonzaaier, organiseerder van die SAMRO Hubert van der Spuy-musiekkompetisie, vertel meer van die kompetisie wat plaasvind van 16 tot 20 September.

David Helfgott 10.09.2013

Johan van Lill gesels met Gillian Helfgott oor haar man, David, se laaste konserte in Suid-Afrika.

Sasol wenner 3 September 2013 03.09.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.

Sasol-finaliste 3 September 2013 03.09.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.

Johan Vos-klavierkompetisie 3 September 2013 03.09.2013

Niël le Roux het ’n draai gaan maak by die Johann Vos klavierkompetisie.

Sasol naaswenner 3 September 2013 03.09.2013

Christelle Webb-Joubert gesels met van die wenners van vanjaar se Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie.

Passion Gap 3 September 2013 03.09.2013

Soli Philander gesels met Johan van Lill oor sy produksie THE PASSION GAP.

Sarvil 3 September 2013 03.09.2013

Willem Vogel gesels oor die Franse Musiekspel SARVIL by die Brooklynteater in Pretoria.

SPI Portret-toekennings 3 September 2013 03.09.2013

Johann van Lill was by die aankondiging van die wenner van die eerste SPI-portretkompetisie.

Samro-beurs 3 September 2013 03.09.2013

Terrance April vind meer uit oor die Samro Internasionale Musiekbeurs.

Ouça o podcast RSG Kuns no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos