Maroela Media

Nóú pra’ jy

News AF ↓ 69 episódios

Op Maroela Media se debatsplatform, "Nóú pra’ jy", word daar meningstukke, rubrieke en lesersbriewe gepubliseer. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Categoria

News

Site do podcast

maroelamedia.co.za

Último episódio

30 de jun de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Iets skort in die president se kantoor 12.05.2023

Deur Freek Robinson Die feit dat ek nie meer die Orde van Ikhamanga gaan ontvang nie, pla my nie. Maar die hele orde-affêre en ander dubbelpratery tas die geloofwaardigheid van die president ernstig aan.

Die verwesenliking van manlikheid 26.04.2023

Deur Chris Chameleon Ek weet dat ek as man die grootste diens aan my kinders kan bewys en die mees volkome uitlewing van my manlike mandaat kan bereik deur die volste krag van toewyding tot my vrou.

Groentetuine in bande: Plan van hoop   09.04.2023

Deur Freek Robinson Daar is hoop en daar is ʼn plan. Steven Barnard lei mense op hoe om met ʼn ou motorbuiteband en ʼn plastiek 2 liter Coke-bottel ʼn eie mini groentetuin te maak.

Saam sing voor die duurste viool 22.03.2023

Deur Chris Chameleon In ʼn heelal, nie ver van hier nie, het al die viole op die planeet Hiër eendag skielik opgeraak. Daar was nêrens ʼn enkele viool te bespeur nie.

Vryheidsvegters of onderdrukkers? 07.03.2023

Deur Freek Robinson Die werklike toets vir demokrasie is hoe die samelewing regeer word. In Suid-Afrika word dit ʼn al droewiger prentjie.

Die onmeetbare waarde van skottelgoedwater 15.02.2023

Deur Chris Chameleon Dis 9:30 op ʼn Dinsdagoggend en ek staan voor die wasbak en skottelgoed was.

Kerke ontmoet in Bethlehem 10.02.2023

Deur Freek Robinson Hulle het beraadslaag oor die veranderende rol van die kerk gegewe die dwingende werklikhede waarmee die instelling te kampe het.

Die Skotse boerseun 07.01.2023

Hierdie verhaal is op die werklikheid gegrond, maar hier en daar het die verteller homself grasie gegee om gapings aan te vul. Die verhaal begin op ʼn skip tussen Kaapstad en Durban.

Die Babelse verwarring van die taaldebat 07.12.2022

Deur Freek Robinson Die ironie is dat mense uit al tien van die plaaslike taalrykdom ʼn geneigdheid het om al hoe meer die één vreemde taal aan hierdie bodem en boonop die koloniale-taal, Engels, te gebruik.

Sweef soos 'n kunstenaar bo die werklikheid 02.12.2022

Deur Chris Chameleon Daar is ʼn goeie dosis praktiese werklikheid wat jy tussen die swewende mens se verbeelding en die liggaam wat hierdie verbeelding huisves moet inprop om die onafwendbare verplettering te fnuik.

Die Moot se mense maak mooi! 07.11.2022

Deur Freek Robinson So ver as wat ons ry, is daar geen papiere of plastiese sakke wat rondlê nie. In ʼn parkie is die gras mooi gesny. Speelgoedrame is helder geverf. Dis ʼn lus om in die straat af te ry.

(Ont)hougoed in ʼn weggooiwêreld 03.11.2022

Deur Chris Chameleon In ʼn wêreld waarin ons alles weggooi, vinnig vervang, in ʼn wêreld van die nie-blywende, vind ek waarde in die onderhoud van langtermynverhoudings.

ʼn Visie anderkant die woestyn 06.10.2022

Deur Dirk Hermann Dit is 1 Oktober 1997, presies 25 jaar gelede, en ek stap by my eerste regte werk in, die Mynwerkersunie.

Kennismaking met die bielie bees van Japan 04.10.2022

Deur Freek Robinson Wees gewaarsku! Alle vegetariërs. Hierdie artikel bevat inhoud wat jou kan ontstel.

ʼn Koning en sy God 04.10.2022

Deur Daniël Lötter Onder die gekroonde hoofde van ons tyd is daar een wat vir my, persoonlik, altyd sal uitstaan as ʼn merkwaardige, beginselvaste en navolgingswaardige man – Boudewijn van België.

Reaksionêr, populisties of neofascisties? Néé, net konserwatief 03.10.2022

Deur Alida Kok Ons is in die afgelope dekades gesosialiseer om politieke rolspelers of bewegings wat as verregs, reaksionêr, populisties of neofascisties geëtiketteer word met ʼn weersin te behandel.

Die littekens van my mense se diaspora 27.09.2022

Deur Chris Chameleon Die beloofde land het sy beloftes gebreek, die paradys het verdor en die nuwe ryk het verbrokkel.

Liesbet se afsterwe: Die Boer-Brit-verhoudinge 16.09.2022

Deur Freek Robinson Miskien bied die afsterwe van koningin Elizabeth II die geleentheid om ʼn herwaardering te maak van die Boer-Brit-verhoudinge.

Britse monargie: Die diamant-debat 12.09.2022

Deur Daniël Lötter Ek vind dit erg ironies en ietwat vermaaklik dat die dood van ʼn 96-jarige ou dame in Brittanje reggekry het wat niks anders nog kon laat gebeur nie – die ver-linkses en die ver-regses van die politieke spektrum in Suid-Afrika is nou beste maats oor die kwessie van die diamant.

Ouça o podcast Nóú pra’ jy no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos