RSG

Monitor

News AF ↓ 4391 episódios

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

News

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

2 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Monitor 13.02.2020

Vandag is Wêreld Radiodag, en die Verenigde Nasies sê dis 'n magtige medium wat die mensdom in al sy verskeidenheid kan vier. Boonop bied radio ook 'n platform vir die voer van 'n demokratiese diskoers. Die VN sê radio is tot vandag toe steeds die enkele medium wat die meeste gebruik word, en weens die unieke vermoë om so 'n wydlopende gehoor te bereik, kan radio die samelewing help vorm. Die VN f...

Monitor 12.02.2020

Sonder insekte is die mens se voortbestaan in die weegskaal. So sê 'n uitgelese Professor by die Departement van Bewaringsekologie en Entomologie aan die Universiteit Stellenbosch, Michael Samways.

Monitor 05.02.2020

President Donald Trump het 'n kort rukkie gelede sy staatsrede vir 2020 voor die Amerikaanse kongres gelewer. Dit is 'n dag voor die beslissing oor staat van beskuldiging. Die politieke ontleder Theo Venter het na die toespraak geluister en Monitor het met hom daaroor gepraat.

Monitor 05.02.2020

President Cyril Ramaphosa se aansoek om die openbare beskermer se verslag oor die Bosasa-skenkings aan hom te laat hersien, het gister in die hooggeregshof in Pretoria begin. Die hof moes by beide kante se regspanne hoor hoe reg hulle kliënt en hoe verkeerd die ander party is. Die saak gaan vandag voort. Monitor het met die regskenner prof Pierre de Vos en die parlementêre joernalis Jan-Jan Jouber...

Monitor 03.02.2020

Gister, 30 jaar gelede, op 2 Februarie 1990, het president F.W. De Klerk 'n toespraak gelewer wat die politieke landskap van Suid-Afrika totaal sou verander. In sy openingsrede aan die parlement het hy die ANC, PAC, en SAKP ontban. Verder het hy die vyf jaar lange noodtoestand opgehef en politieke gevangenes vrygelaat. Slegs nege dae later is Nelson Mandela vrygelaat. Vir meer oor hierdie historie...

Monitor 03.02.2020

Die dodetal weens die corona-epidemie in China het tot 361 gestyg, terwyl die aantal bevestigde gevalle in China tot meer as 17-duisend aangegroei het. Die eerste sterfgeval buite China is gister in die Filippyne aangemeld. Minstens 171 gevalle is in tientalle ander lande bevestig. Maar hoe gereed is Suid-Afrika om die virus te bekamp, en hoe bang moet ons wees? Ons paat hieroor met die hoof van d...

Monitor 30.01.2020

Dirk Malan is 'n 57-jarige prokureur en die hoof van die regsafdeling van 'n privaathospitaalgroep. Hy's ook 'n voormalige gewapende rower wat in 1999 agt jaar gevangenisstraf vir gewapende roof in Bloemfontein se Grootvlei tronk uitgedien het. Malan het in die 2000s 'n prominente rol gespeel in die stryd vir die regte van gevangenes. Hy het ook as regsverteenwoordiger vir baie van sy mede-gevange...

Monitor 29.01.2020

Monitor het oor die afgelope paar weke verslag gedoen oor die lewe van die oud-gevangene Dirk Malan. Hy is in 1999 skuldig bevind aan gewapende roof na hy en 'n metgesel 'n groot bedrag kontant van 'n sakeman in Bloemfontein gesteel het. Hulle slagoffer is tydens die voorval ernstig gewond. Malan was in 2002 in Bloemfontein se Grootvlei tronk aangehou, toe gevangenes daar 'n geheime video gemaak h...

Monitor 28.01.2020

Die politieke kommentator, dr Danny Titus, sê Suid-Afrika is 'n mislukte staat. Titus het die mening verlede week in 'n rubriek in Beeld gehuldig. Ons praat nou met hom hieroor...

Monitor 28.01.2020

Ons sit ons gesprek oor Suid-Afrika as mislukte staat voort. Die ekonoom dr Roelof Botha sê die land is nie 'n mislukte staat nie. Botha het Vrydag in 'n rubriek in Beeld gereageer op die mening van dr Danny Titus. Ons praat nou met hom.

Monitor 22.01.2020

Hulle het nie boulers met 'n angel nie, het Pieter van den Berg gister gesê oor die Proteas se treurmare teen die Engelse. Dit is ook die kritiek van menige ander ontleder. Maar dit was nie altyd so nie. Daar was 'n tyd toe Suid-Afrikaanse boulers 'n vreesaanjaende gesig vir die wêreld se beste kolwers was. En in die ateljee is die legendariese Ali Bacher, as krieketspeler en as krieketbaas. Hy en...

Monitor 17.01.2020

'n Foto van 'n man en sy skaap, wat doodluiters sit en kyk na die see, het Facebook gebruikers onlangs behoorlik aan die gons gehad. Soveel so, dat dit een van die dagblaaie in die Wes-Kaap se voorblad gehaal het. Ons het vanoggend gevra of enige van ons luisteraars weet wie dit is - en so kom Marlinee Fouche toe af op Binki Lees (engelse uitspraak), uit Pringlebaai. Montana is heel laas nie die s...

Monitor 16.01.2020

Wysigings aan die Belasting Wet wat van toepassing is op mense wat in die buiteland werk, sal op 1 Maart vanjaar in werking tree. 'n Belastingkenner van Mazars, Elzahn Henn verduidelik hoe die wysigings gaan werk.

Monitor 16.01.2020

Duisende mense verdwyn jaarliks net spoorloos. Onlangse navorsing toon dat gedwonge arbeid in Suid-Afrika hoër is as seksuele uitbuiting. 'n Verslag oor die skaal van mensehandel getiteld, #stillnotfound: All the missing children of South Africa, word ook binnekort bekendgemaak. Ons praat vanoggend oor die kwessie met Dr Marcel van der Watt, 'n kenner in mensehandel van die Departement Polisieprak...

Monitor 16.01.2020

In wat 'n kenner 'n "oornag-revolusie" noem, het 'n Islamitiese terreurgroep met noue bande met Al-Kaida, hulleself gevestig in die noorde van Mosambiek. Die gevolg hiervan is die ontvolking van sekere gebiede van Mosambiek, en honderde wat in vrees lewe. Die kans dat Mosambiek ook vir die derde keer in 'n halfeeu in 'n burgeroorlog gedompel kan word, word al hoe groter. 'n Terreurkenner, van die...

Monitor 15.01.2020

Microsoft het aangekondig dat hulle nie meer die Windows Sewe werksisteem ondersteun nie. Die diens is gister opgeskort. Verskeie kuber sekuriteit-spesialiste het mense aangemoedig om maar eerder hulle sisteme so gou moontlik op te gradeer. Maar wat is die implikasies vir die gebruiker? Ons praat nou met Professor Basie von Solms, direkteur van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir KUBE...

Monitor 13.01.2020

'n Legende Museum vir kunstenaars open binnekort sy deure in Pretoria. Die idee kom van Shaun Mynhardt, nadat hy ná sy oom se dood 'n tas met toekennings gekry het. Sy Oom was die veteraan akteur Siegfried Mynhard, en die gedagte was om 'n plek te kry waar akteurs, skrywers, musikante en joernaliste wat vir veertig jaar 'n rol in die velde gespeel het, te vereer. Maar daar was egter ook bekendes w...

Monitor 13.01.2020

'n Legende Museum vir kunstenaars open binnekort sy deure in Pretoria. Die idee kom van Shaun Mynhardt, nadat hy ná sy oom se dood 'n tas met toekennings gekry het. Sy oom was die veteraan akteur Siegfried Mynhard, en die gedagte was om 'n plek te kry waar akteurs, skrywers, musikante en joernaliste wat vir veertig jaar 'n rol in die velde gespeel het, te vereer. Maar daar was egter ook bekendes w...

Monitor 13.01.2020

Op 'n lys van inspirerende aanhalings vir mense met spesiale behoeftes, is Noel Helm se aanhaling: "Being disabled does not mean Un-abled, just Different-Abled." Dit is hoe Willemien du Toit sê sy grootgemaak is. Sy het eers op die rype ouderdom van 36 van 'n Britse Universiteit gehoor dat sy nie daar kan studeer nie, omdat sy ernstige spesiale behoeftes gehad het. 'n Vorm van Disleksie: maar dit...

Monitor 13.01.2020

Op 'n lys van inspirerende aanhalings vir mense met spesiale behoeftes, is hierdie een van Noel Helm: Being disabled does not mean Un-abled, just Different-Abled. Dit is hoe Willemien du Toit sê sy grootgemaak is. Sy het eers op die rype ouderdom van 36 by 'n Britse Universiteit gehoor dat sy nie daar kan studeer nie, omdat sy ernstige spesiale behoeftes het - 'n vorm van disleksie. Dit is egter '...

Monitor 09.01.2020

Deel 2: Angeline Mulder is 'n oud Suid-Afrikaner, en sy en haar gesin moes voor die brande vlug, voordat die plaas waarop hulle woon en werk, verswelg is. Angeline het vanuit Australië met Monitor oor die vreesaanjaende ervaring gepraat. .. Die treurspel is egter nie oor nie, en hier is die res van haar storie.

Monitor 08.01.2020

Die Wet op Vlugtelinge van 2008 het op 1 Januarie in werking getree. Dit stel strenger vereistes aan vlugtelinge wat asiel in Suid-Afrika soek. Dit sluit in 'n verbod op deelname aan politieke aktiwiteite, beperkings op die werk wat hulle hier mag doen, en dat hulle hulle status as vlugtelinge kan verloor indien hulle selfs net 'n ambassade van hulle land van oorsprong sou besoek. 'n Strafregkenne...

Monitor 08.01.2020

Die brande in Australie woed steeds onverpoos voort. Die veldbrande brand tans oor 'n gebied van 300 000 hektaar en droe en warm weerstoestande maak die bestryding daarvan byna onmoontlik. Angeline Mulder is 'n oud Suid-Afrikaner en sy en haar gesin moes voor die brande uitvlug voor dit die plaas waarop hulle woon en werk verswelg het. Angeline het vanuit Australie met Monitor oor die vreesaanjaen...

Monitor 08.01.2020

Matrieks kry vandag hulle uitslae by die skole waar hulle geskryf het. Die Onafhanklike Eksamenraad het intussen gister reeds die matriekuitslae van privaatskole bekendgemaak. Die 2019-slaagsyfer is 98,82%, en het effens gedaal. Amper 12-duisend voltydse en 779 deeltydse kandidate het die eksamen geskryf, en al die kandidate se slaagsyfers voldoen aan die vereistes om verder te kan studeer. Dr. Fr...

Monitor 08.01.2020

Matrieks kry vandag hulle uitslae by die skole waar hulle geskryf het. Die Onafhanklike Eksamenraad het intussen gister reeds die matriekuitslae van privaatskole bekendgemaak. Die 2019-slaagsyfer is 98,82%, en het effens gedaal. Amper 12-duisend voltydse en 779 deeltydse kandidate het die eksamen geskryf, en al die kandidate se slaagsyfers voldoen aan die vereistes om verder te kan studeer. Dr. Fr...

Ouça o podcast Monitor no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos