RSG
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Monitor 17.03.2020 37:59
In Monitor 17 Maart 2020.... 'n Nederlander verduidelik hoe hy en sy landgenote die Korona-krisis hanteer... Die Korono-virus gaan veral nie-regerings organisasies hard slaan...Kunstenaars gaan ook die ekonomiese prys van die Corona-virus betaal
Monitor 17.03.2020 11:57
Ons keer terug na ons hoofstorie - die krisis wat wêreldwyd deur die Korona-virus veroorsaak word. Die aantal gevalle in Nederland het ook skerp toegeneem tot meer as 1 400. Ons praat nou met 'n Nedelandse joernalis by die Nederlandse Reformatoriese Dagblad, Evert van Vlastuin, wat in die laat negentiger-jare in Suid-Afrika studeer het...
Monitor 16.03.2020 39:10
Monitor : Deel 1 - President Cyril Ramaphosa stel maatreëls in om die verspreiding van die COVID19-virus in Suid-Afrika te bekamp.... En die jongste oor die Kloof Nek brande in die Kaap wat gister motors en eiendom vernietig het.....
Monitor 16.03.2020 43:46
Monitor: Deel 2 Talle byeenkomste in Suid-Afrika is gekanselleer weens die COVID19-virus - die ekonomie en veral die toerisme sektor word geraak.
Monitor 13.03.2020 28:30
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 13.03.2020 20:57
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 12.03.2020 15:40
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 12.03.2020 45:33
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 11.03.2020 27:30
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 11.03.2020 39:07
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 10.03.2020 17:32
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 10.03.2020 44:33
Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch.
Monitor 09.03.2020 15:29
Monitor Toyota US. Woordfees 2020 uitsending Maandag 09032020 6-7
Monitor 09.03.2020 43:03
Monitor Toyota US. Woordfees 2020 uitsending Maandag 09032020 7-8
Monitor 04.03.2020 16:46
Minstens 30% van Suid-Afrikaanse jong meisies is oorgewig. Meer as die helfte van die land se volwassenes is ook oorgewig. Wêreldwyd ly 650 miljoen mense aan vetsug. Een van die wereld se voorste kundiges op die gebied van vetsug, professor Tess van der Merwe van die Universiteit van Pretoria, wat ook dien as Afrika Konsultant vir die Internasionale vereniging vir vetsug, deel haar insig oor die t...
Monitor 04.03.2020 9:30
Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die vierde kwartaal van 2019 met 1,4% gekrimp - volgens die nuutste Bruto Binnelandse Produk syfers wat gister deur Statistiek Suid-Afrika bekendgestel is. Dit volg op 'n inkrimping van 0,8% in die derde kwartaal - wat beteken dat die ekonomie reeds vir die laaste helfte van 2019 in 'n resessie was. Suid-Afrika was laas in 2018 in 'n resessie. En hierdie is die...
Monitor 03.03.2020 3:42
'n Groep inwoners van Kaapstad het besluit om die erge besoedeling van riviere in die stad self by die horings te pak. Gemeenskapslede wat deel vorm van die Help Up beweging, poog om rommel uit die Swart rivier, asook ander riviere en stormwaterpype te verwyder. Die program poog om gemeenskapslede te bemagtig met vergoeding, en deur gemeenskapslede self in beheer van hulle opruimaksies te plaas. M...
Monitor 02.03.2020 16:34
Daar is baie stories wat die rondte doen oor die COVID19-coronavirus, wat nie almal waar is nie. Professor Venter van die Universiteit van Pretoria se Mediese Fakulteit, wat n deskundige is op respiratoriese virusse gee duidelikheid oor die virus-stamme....
Monitor 02.03.2020 8:04
Yoshi, die karet seeskilpad het pas in Australië aangekom nadat sy op 15 Desember 2017 suid van Kaapstad vrygelaat is. Sy het eers 'n draai gemaak by Angola en toe die pad na Australie aangepak, 'n afstand van meer as 35 duisend kilometer. Die uitvoerende hoof van die Twee Oseaane Akwarium se Opvoedings Stigting, Maryke Musson praat met ons oor Yoshi se migrasie patrone.
Monitor 25.02.2020 4:13
Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Patricia de Lille, het aangekondig dat 'n bykomende 648 hektaar staatsgrond vir behuisingsontwikkeling beskikbaar gemaak is. Dit volg nadat 167 erwe van sowat veertienduisend hektaar in Oktober verlede jaar vrygestel is. De Lille sê die vrystelling van grond is deel van die regering se grondhervormingsproses wat op die wyse bespoedig sal word.
Monitor 19.02.2020 8:28
Weens sanksies van wanbetaling wat deur die Internasionale Sportfederasie vir mense met gestremdhede - of INAS - ingestel is teen die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Intellektueel Gestremde Atlete, beter bekend as SASA II, kon die atlete nie verlede jaar aan die Global Games, gelykstaande aan die Olimpiese Spele vir intellektueel gestremde atlete deelneem nie. 'n Verdere gebrek aan fondse verh...
Monitor 18.02.2020 4:12
Kan die NG Kerk skeur? Die twis in die NG Kerk oor gay-huwelike het 'n wending geneem, nadat die Goudland-sinode - wat uit 159 gemeentes in Noordwes en dele van Gauteng bestaan - besluit het om hul geldelike bydrae aan die Algemene Sinode te weerhou. Gemeentes oor die land heen plaas ook druk op hul streeksinodes om sinodesittings te hou, om te besin oor die pad van die kerk vorentoe. Este de Kler...
Monitor 18.02.2020 21:01
Ons bly by die storie. By ons in die ateljee is dr Andre Bartlett, die moderator van die NG Kerk se Hoëveld-sinode en ook verbonde aan die Departement Teologie aan die Universiteit van Pretoria.
Monitor 18.02.2020 4:59
Die benoemings vir Suid-Afrika se weergawe van die Oscars, die Suid-Afrikaanse Rolprent- en Televisietoekennings, oftewel die SAFTAS, is pas bekendgemaak. Die kinematograaf, Willie Nel, is met twee SAFTA-benoemings in dieselfde kategorieë vereer. Hy het die kinematografie behartig van beide "Die verhaal van Racheltjie de Beer" sowel as "Knuckle City". Nel het vir Anna-Marie Jansen Vuuren vertel ge...
Monitor 17.02.2020 21:34
Oud-president FW de Klerk se uitlating dat apartheid nie 'n misdaad was nie het wyd reaksie uitgelok. Maar is hy dalk reg? Anita Visser en Gustav Greyling het met die internasionale regskenner, professor Hennie Strydom van die Universiteit van Johannesburg, en professor Anton van Niekerk, direkteur van die Universiteit van Stellenbosch se Sentrum vir Toegepaste Etiek, gepraat.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos