RSG

Monitor

News AF ↓ 4396 episódios

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

News

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

9 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Moontlike parool vir Eugene de Kock 29.01.2015

Die veroordeelde moordenaar, Eugene de Kock, hoop om môre die grootste verjaardaggeskenk van sy lewe te kry. De Kock wat vandag 65 is, se paroolaansoek-uitslag word môre deur die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, bekendgemaak. Hy het in die verlede al verskeie onsuksesvolle aansoeke gebring, daarom wil hulle nie die minister se aankondiging môre vooruitloop nie, sê dr....

Palliatiewe versorsing - Deel 1 29.01.2015

Daar is gesondheidswerkers in Suid-Afrika wat hulle lewens daaraan wy om na sterwende mense om te sien. Hulle kyk na pasiënte met terminale siektes soos kanker en harttoestande. Palliatiewe versorgers se taak is om die fisiese, emosionele en spirituele pyn van sulke pasiënte te bestuur. In die proses deel sterwende mense dikwels hulle diepste geheime en begeertes met sulke versorgers. Hulle praat...

Verslag oor polisiemisdaad 29.01.2015

Die Instituut vir Rasse Verhoudinge het gister sy verslag oor die stand van die polisie bekendgemaak. Daar is gefokus op polisielede wat hulle skuldig maak aan misdade, wat moord, aanranding en verkragting insluit. 'n Senior Navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies, dr. Johan Burger, sê daar is onderliggende faktore wat 'n rol speel in polisielede wat misdade pleeg.

Verslag oor polisiemisdaad 29.01.2015

Verslag oor polisiemisdaad

Moontlike parool vir Eugene de Kock 29.01.2015

Moontlike parool vir Eugene de Kock

Palliatiewe versorsing - Deel 1 29.01.2015

Palliatiewe versorsing - Deel 1

MRK het opvoedingstaak 28.01.2015

Die menseregtekommissaris, Danny Titus, het in reaksie op Kadalie se striemende reaksie gesê die MRK het 'n spesiale fokus op buitelanders, of sogenaamde non-nationals. Hy stem egter saam dat daar 'n opvoedingstaak voorlê.

Kadalie kritiseer regering 28.01.2015

Die aktivis en skrywer, Rhoda Kadalie, het die regering in 'n rubriek in 'n dagblad skerp gekritiseer omdat hulle volgens haar nie plaasaanvalle en die skynbare xenofobiese gevalle op die naam wil noem nie. Kadalie sê dit word as gewone misdaad bloot onder die mat gevee.

Sneeustorm toe nie so erg nie 28.01.2015

Die Amerikaanse Weerdiens het om verskoning gevra nadat hulle voorspellings van 'n geskiedkundige sneeustorm nie ten volle gematerialiseer het nie. 'n Noodtoestand is Maandag in die noord-oostelike state aangekondig. Veral voorspellings oor New York wat glo die ergste getref sou word, was ook nie waar nie, met die storm wat baie erger in Connecticut en Massachusetts gevoel is. Daar is berigte van...

MRK het opvoedingstaak 28.01.2015

MRK het opvoedingstaak

Kadalie kritiseer regering 28.01.2015

Kadalie kritiseer regering

Sneeustorm toe nie so erg nie 28.01.2015

Sneeustorm toe nie so erg nie

Bygelowe 27.01.2015

Waarom glo soveel mense nog in gelukbringers om dinge in hulle lewe reg te laat verloop? 'n Navorsingstudie in Amerika probeer nou lig werp op ons voorliefde vir bygeloof. Cobus Bester praat met ons wetenskapkorrespondent George Claassen oor die wetenskaplikes se bevindings.

Bygelowe 27.01.2015

Bygelowe

Baba dood in plundery 26.01.2015

'n Maandoue baba is die jongste slagoffer van die weeklange geweld en plundery in Soweto en ander townships aan die Rand. Die baba is vertrap tydens die plundery van 'n winkel wat aan 'n Pakistani in Kagiso, wes van Johannesburg, behoort. Ooggetuies sê die ma van die baba het self aan die pludery deelgeneem. Die polisie sê daar was min voorvalle van plundery die afgelope naweek.

Skaak Grootmeester 26.01.2015

Kenneth Solomon het in Desember 2014 die titel van Skaak Grootmeester ontvang, die eerste Suid-Afrikaner om die eer te beurt te val. Solomon woon nou in Italië saam met sy vrou, wat ook 'n skaakspeler is, en hulle jong dogtertjie. Melissa Tighy het met hom gepraat.

Paleo-toerisme 26.01.2015

Plaaslike wetenskaplikes wil hê Suid-Afrika moet 'n trekpleister wees vir paleo-toerisme. Die direkteur van die Wits Instituut vir Evolusiestudies, prof. Bruce Rubidge, sê as meer toeriste die land spesifiek besoek om bewyse van oerlewe te sien, sal dit veral 'n finansiële inspuiting gee aan plekke soos die Karoo waar inwoners sukkel. Maar volgens Rubidge is dit hartseer dat baie Suid-Afrikaners n...

Paleo-toerisme 26.01.2015

Paleo-toerisme

Baba dood in plundery 26.01.2015

Baba dood in plundery

Skaak Grootmeester 26.01.2015

Skaak Grootmeester

Woord van die week 23 Januarie 2015 23.01.2015

Die woord van die week is SKATTEBOL.

Plaaslike rolprentspan finalis in internasionale kompetisie 23.01.2015

'n Plaaslike rolprentspan van Johannesburg is aangewys as een van die finaliste in die internasionale 48-uur-rolprentkompetisie. Die wenner word oor 'n paar weke in Los Angeles aangekondig. Die toppresteerders se rolprente sal ook later vanjaar by die Cannes-rolprentfees vertoon word. Die akteur en rolprentmaker, Morne du Toit, sê die grootste uitdaging was om hulle fliek, DEATH'S MANDATE, binne t...

Plaaslike rolprentspan finalis in internasionale kompetisie 23.01.2015

Plaaslike rolprentspan finalis in internasionale kompetisie

Korrupsie in Sedibeng? 22.01.2015

Tientalle inwoners van Sedibeng in Gauteng beweer daar is grootskaalse korrupsie in die Emfuleni-munisipaliteit. Dit volg nadat meer as 60 mense van regoor die land glo meer as R400,000 aan 'n senior werknemer by die munisipaliteit oorhandig het in ruil vir die belofte van werk. Jacques Steenkamp doen verslag.

Malema nie terug na ANC 20.01.2015

Die leier van die EFF, Julius Malema, en die sekretarisgeneraal van die ANC, Gwede Mantashe, ontken dat Malema op pad terug is na die ANC. Dit volg op berigte in The Citizen dat Winnie Madikizela-Mandela gesprekke met Malema hieroor voer.

Ouça o podcast Monitor no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos