RSG

Monitor

News AF ↓ 4396 episódios

Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

News

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

9 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Monitor 05.11.2015

Wit-wees. Afrikaans. Afrikaners. Dit is die oorhoofse tema van 'n reeks gesprekke vandag by die Mapungubwe-instituut vir strategiese nadenke (Mistra) in Johannesburg. Die regte van die wit werkersklas, ekonomiese transformasie en Afrikaners se intellektuele tradisies kom onder meer onder die loep. Ivor Price en Anita Visser praat hieroor met professore Christi van der Westhuizen en Hein Willemse v...

Monitor 05.11.2015

Wat is wit bevoorregting? Die onderwerp word vanoggend in Johannesburg deurgetrap deur kundiges. Die organiseerder, dr. Hester du Plessis van die Mapungubwe Instituut vir Strategiese Besinning (Mistra), sê die doel is om die groep deel te maak van die maatskaplike kohesie in die land.

Monitor 05.11.2015

Mary Burton is 'n Argentyn, wat met 'n Suid-Afrikaner getrou het, en in 1965 betrokke geraak het by die Black Sash nadat haar werk in sopkombuise in arm gebiede nie meer genoeg was nie. Sy móes betrokke raak. Sy was dan ook van 1986 af tot 1990 president van die Black Sash. Náa die 1994-verkiesing is sy verkies tot een van net 17 mense om op die Waarheid- en Versoeningskommissie te dien. Anita Vis...

Monitor 05.11.2015

Meer as R30-miljard word elke jaar verloor weens Suid-Afrikaners wat nie kan werk nie as gevolg van geestesiektes. Die woordvoerder van die PROGRAMME FOR IMPROVING MENTAL HEALTHCARE (PRIME), Maggie Marx, sê die regering bestee slegs R500-miljoen aan geestegesondheidsorg.

November is bewustheidsmaand vir mense wat leef met gestremdhede. Die doel is om die kollig op kwessies te plaas wat mense met gestremdhede raak. Suid.. 04.11.2015

November is bewustheidsmaand vir mense wat leef met gestremdhede. Die doel is om die kollig op kwessies te plaas wat mense met gestremdhede raak. Suid-Afrikaanse wetgewing sê almal het die reg tot kwaliteitonderwys. Hoekom dan, sit soveel kinders wat lewe met gestremdhede, steeds by die huis? Joan-Marie Verhoef doen verslag.

Australiese navorsers het vroeër vanjaar ultraklanktegnologie suksesvol op muise gebruik om plaak te verwyder, wat in hulle brein saampak en hull.. 04.11.2015

Australiese navorsers het vroeër vanjaar ultraklanktegnologie suksesvol op muise gebruik om plaak te verwyder, wat in hulle brein saampak en hulle geheue aantas. Hulle kon daarna weer onthou. Die hoof van Psigiatrie aan die Universiteit van Stellenbosch, dr. Felix Potocnik, sê dis nog te vroeg om te sê of dit Alzheimerpasiënte sal kan help.

E-tolrekeninge dalk onwettig 03.11.2015

E-tolrekeninge dalk onwettig

Nasionale maand vir bewustheid oor gestremdhede 03.11.2015

Nasionale maand vir bewustheid oor gestremdhede

Bleikmiddel help nie teen outisme - Kenner 03.11.2015

Bleikmiddel help nie teen outisme - Kenner

Monitor 03.11.2015

Verskraal Diane Kohler-Barnard se skorsing nie die openbare diskoers nie? Is dit 'n oorreaksie wat die vryheid van ons spraak bedreig? Deelnemers aan vanoggend se debat is die politieke ontleders Harald Pakendorf en Max du Preez.

Robotiese sjirurgie vir nierkankerpasiënte 02.11.2015

Robotiese sjirurgie vir nierkankerpasiënte

Sweepslag 30 Oktober 2015 30.10.2015

Sweepslag 30 Oktober 2015

Entrepreneurs bied hoop 29.10.2015

Entrepreneurs bied hoop

Beplan vir loopbane wat nog nie bestaan nie 29.10.2015

Beplan vir loopbane wat nog nie bestaan nie

Water uit lug onttrek 29.10.2015

Water uit lug onttrek

Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 2 28.10.2015

Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 2

Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 1 28.10.2015

Kan rooivleis kanker veroorsaak? - 1

Hilltopping 26.10.2015

Hilltopping

Boervroue was graffiti-kunstenaars? 26.10.2015

Boervroue was graffiti-kunstenaars?

Sweepslag 23 Oktober 2015 23.10.2015

Sweepslag 23 Oktober 2015

Studentebetogings 23.10.2015

Studentebetogings

Kan iemand sy of haar seksuele oriëntasie verander? 21.10.2015

Kan iemand sy of haar seksuele oriëntasie verander?

Studiegeld onbekostigbaar vir talle studente 21.10.2015

Studiegeld onbekostigbaar vir talle studente

Dosente steun studente 21.10.2015

Dosente steun studente

Youthzones 20.10.2015

Youthzones

Ouça o podcast Monitor no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos