RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episódios

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 25 04.05.2023

Danny maak geen geheim van sy gevoel teenoor Saartjie nie.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 24 03.05.2023

Drikus weet nie wat om van Danny se toekomsplanne te dink nie. Elvera verbaas haar medewerkers.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 23 02.05.2023

Elvera ondersteun Dieter se toekomsplanne. Chris is bekommerd oor Janet.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 22 01.05.2023

Chris is tuis, en hy verwelkom Danny met ope arms.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 21 28.04.2023

Danny is terug, en is ontsteld oor wat hy aantref.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 20 27.04.2023

Pearl vertel vir Shaun die waarheid. Drikus is raadop met Saartjie.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 19 26.04.2023

Pearl kom agter wat Matt se ware kleure is. Matt hou nie sy beloftes nie.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 18 25.04.2023

Matt se sjarme oortuig Roelf nie. Alice aan die ander kant, is steeds beïndruk deur hom.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 17 24.04.2023

Pearl is ontsteld ná 'n besoek aan Janet. Shaun weet nie hoe om Pearl se wisselvalligheid te hanteer nie. Dieter vra vergeefs raad by Elvera.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 16 21.04.2023

Bets besoek Janet op Chris se aandrang. Pearl gee toe aan die versoeking.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 15 20.04.2023

Bets en Elvera besoek Chris ná sy operasie. Dieter en Shaun vorm 'n nuwe vriendskap.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 14 19.04.2023

Alice gooi haar fikkers. Pearl is opnuut vasbeslote om haar huwelik te red.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 13 18.04.2023

Aletta en Roelf kry 'n onverwagse besoek. Elvera en Bets het 'n eerlike gesprek.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 12 17.04.2023

Aletta maak nuwe planne vir die toekoms. Bets waarsku Pearl om nie oorhaastig te wees nie.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 11 14.04.2023

Bets is, nes Roelf, nie beïndruk met Matt nie. Roelf maak dit duidelik dat Matt moet wegbly van sy toneelstuk af. Dieter soek witvoet by Elvera ná 'n te lekker kuier by Aletta.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 10 13.04.2023

Dit gaan goed met Dieter en Elvera se verhouding. Chris vat Janet terug na die versorgingsentrum toe. Hy kom weer eens agter dat haar demensie besig is om erger te word.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 9 12.04.2023

Saartjie klop by Drikus aan om hulp. Sy erken haar huwelik met Jos is 'n klug. Janet kuier by Chris en Bets. Hulle is bekommerd oor haar gemoedstoestand.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 8 11.04.2023

Pearl en Roelf ontmoet Aletta se sjarmante mede-sepie-akteur, Matt. Roelf is nie beïndruk deur hom nie, maar Pearl vind hom interessant.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 7 10.04.2023

Chris maak veranderinge aan die hiërargie by sy maatskappy. Elvera doen 'n beroep op hom om homself eerste te stel.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 6 06.04.2023

Drikus vertel vir Pearl dat Danny die pad gevat het. Sy erken aan hom dat sy en Shaun probleme het.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 5 05.04.2023

Chris maak 'n belangrike aankondiging, wat sy vreemde gedrag verduidelik.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 4 04.04.2023

Chris besoek Janet. Hy vertel haar hoe lief hy haar het. Bets probeer by Elvera uitvind wat skort met Chris.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 3 03.04.2023

Dieter is in die moeilikheid by Elvera. Roelf is bekommerd oor Aletta. Chris tree steeds vreemd op en dit laat Bets wonder.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 2 31.03.2023

Danny is rusteloos. Elvera is bekommerd oor Chris se vreemde gedrag. Shaun en Pearl sit vas.

DISNISGEDRAAI deur Mari Snyman - Episode 1 30.03.2023

Die Lingerfelders is terug! Bets is bekommerd oor Pearl. Sy is ook vies vir Danny omdat hy bly krap waar dit nie jeuk nie.

Ouça o podcast Middagvervolgverhaal no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos