RSG

Middagvervolgverhaal

Arts AF ↓ 3002 episódios

'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Arts

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

10 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 2 25.07.2013

Lilanie Sevenster ontdek haar nuwe sekuriteitshoof het vele talente, hy kan onder andere Russies praat. George Sevenster, die oudste Seventer-kind en hoofjagter op die plaas, vind aanklank by Winter. Cathrine Baaitjies loop wye draaie om George en is bly dat haar pa, Basjan, vir ‘n slag kom inloer het.

IVOORPALEIS deur Anton Treurnich - Episode 1 24.07.2013

Winter le Roux se motor raak onklaar oppad na Sjibbolet, waar hy pas aangestel is as sekuriteitshoof. Met 30km oor na die wildplaas se hotel en geen manier om kontak te maak nie, wag daar ‘n lang gevaarlike dag op hom. Lilanie Sevenster, bestuurder en eienaar van die wildplaas, sukkel met ‘n groep Russiese gaste wat hulleself gemaklik gemaak het in die hotel se kroeg en nie hulle rekening wil vere...

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 50 (slot) 23.07.2013

Johan kry twee keer skokkende nuus. Hy vra ‘n belangrike vraag aan Christien en maak vir oulaas ‘n oorsese oproep.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 49 22.07.2013

Wynand vra ‘n groot vraag. Die belhamels van die stropers kry borgtog en benut hulle vryheid op ‘n dramatiese manier. Johan kry ‘n moeilike oproep van oorsee.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 48 19.07.2013

Die finale seeslag is toe meer as ‘n woordestryd. Wie gaan die skipper van die reddingsboot van die NSRI oortuig om hulle te help? Dis Wynand en Ina teenoor die stropers.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 47 18.07.2013

Wynand en Ina vorder verbasend goed met die seeslag teen die seerowers, totdat Fortuin in die naam van die owerheid ingryp met ‘n groot oormag.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 46 17.07.2013

Wynand en Ina berei voor om die stropers ter see op heterdaad te betrap en te oorrompel. Johan is bekommerd oor Ina se veiligheid.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 45 16.07.2013

Johan skarrel vir sy eie vryheid, terwyl Sumi wil slange vang oor Fortuin se verraad. Fortuin en Bobby maak nuwe planne.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 44 15.07.2013

Terug in Suid-Afrika konfronteer Johan vir Fortuin en verduidelik die ooreenkoms aan hom. Fortuin aanvaar dit oënskynlik langtand, maar kom met ‘n onverwagte teenaanval.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 43 12.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 42 11.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 41 10.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 40 09.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 39 08.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 38 05.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 37 04.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 36 03.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 35 02.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 34 01.07.2013
SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 33 28.06.2013

Ina en Wynand slaap oor op die renosterplaas, maar kry in hulle kamers geskenke, sommige met ‘n angel in die stert.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 32 27.06.2013

Wynand en Ina styg op vanaf George se vliegveld en Ina stem in die lug in tot ‘n verhouding met Wynand. Dit word egter deur meer ore gehoor as vir wie dit bedoel is.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 31 26.06.2013

Die stropers op grondvlak verneem dat Johan op Sumi se wildsplaas gekuier het en is totaal verward omdat hulle nie weet of Johan vir, of op Sumi spioeneer nie.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 30 25.06.2013

Johan keer terug na sy nuwe huis in L’Agulhas en die verrassings hou nie op nie. Die reaksie van Sersant Fortuin is egter nie ‘n verrassing nie.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 29 24.06.2013

‘n Vinnige, onbeplande besoek deur Johan en Christien aan die wildsplaas loop uit op ‘n onaangename verrassing en groot verleentheid.

SEESPINNEKOP deur André Kotzé - Episode 28 21.06.2013

Johan en Christien besoek George en ontmoet onverwags ‘n vermeende belhamel van die sindikaat van aangesig tot aangesig.

Ouça o podcast Middagvervolgverhaal no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos