Ligpunt Pretoria

Ligpunt Pretoria

'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons.  Vir meer inligting 🌐 Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍 Willows Country Lodge

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: ligpunt.podbean.com

Autor

Ligpunt Pretoria

Categoria

Religion

Site do podcast

ligpunt.podbean.com

Último episódio

6 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

175. Paasnaweek (3): ”Die Krag van die Opstanding Nou!” (Aanddiens) 11.04.2023

Teks: John 11:1-44 (Focus 11:25-26) Prediker: Riekert Luies 7 April 2023 - Opstanding Sondag

174. Paasnaweek (2): ”Die Opstanding-Krag in Ons” (Oggenddiens) 11.04.2023

Teks: Ephesians 1:17-23 Prediker: Johan Van Aswegen 7 April 2023 - Opstanding Sondag 

173. Paasnaweek (1): ”Die Kruis en die Vaderhart” (Goeie Vrydag) 11.04.2023

Teks: Romeine 5:6-11 Prediker: Johan du Toit 7 April 2023 - Goeie Vrydag

172. Die Openbaring Van Jesus (4): ”Getrou aan Jesus” (Oggenddiens/Aanddiens) 03.04.2023

Teks: Openbaring 2:8-11 Prediker: Dewald Wagner 2 April 2023   Hierdie preek dien as die 4de preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".

171. Die Openbaring Van Jesus (3): ”Eerste Liefde” (Oggenddiens/Aanddiens) 27.03.2023

Teks: Openbaring 2:1-7 Prediker: Eloff Van Niekerk 26 Maart 2023   Hierdie preek dien as die 3de preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".

170. Die Sewe Kerke van Openbaring (2): ”Goeie Nuus vir Verdruktes” (Aanddiens) 22.03.2023

Teks: Openbaring 1:9-20 Prediker: Johan du Toit 19 Maart 2023

169. Die Openbaring van Jesus (2): ”Goeie Nuus vir Verdruktes” (Oggenddiens) 20.03.2023

Teks: Openbaring 1:9-20 Prediker: Johan Verster 19 Maart 2023

168. Die Openbaring van Jesus (1): ”Wat op Aarde Gaan Aan?” (Oggenddiens/Aanddiens) 13.03.2023

Teks: Openbaring 1:1-8 Prediker: Johan Verster 12 Maart 2023   Hierdie preek dien as die 1ste preek van die Oggenddiens reeks - "Die Openbaring van Jesus" - en die Aanddiens reeks - "Die Sewe Kerke van Openbaring".

167. The Biggest Weekend Ever (3): ”The Resurrection of Christ” (Voorwaarts 2023) 07.03.2023

Teks: Luke 24:36-53 Prediker: Richard Coekin

166. The Biggest Weekend Ever (2): ”The Privilege of Prayer” (Voorwaarts 2023) 07.03.2023

Teks: Matthew 6:9-15 Prediker: Richard Coekin 

165. The Biggest Weekend Ever (1): ”The Crucifixion of Christ” (Voorwaarts 2023) 07.03.2023

Teks: Luke 23:32-49 Prediker: Richard Coekin

164. Volg My (4): ”Jesus, ons Sendeling” (Aanddiens) 28.02.2023

Teks: John 20:19-23 Prediker: Johan Van Aswegen

163. Volg My (3): ”Jesus, ons Dienaar” (Aanddiens) 28.02.2023

Teks: Johannes 13:1-35 Prediker: Johan Verster

162. Volg My (2): ”Jesus, ons Ouer Broer” (Aanddiens) 28.02.2023

Teks: Hebrews 2:10-18 Prediker: Johan du Toit

161. Volg My (1): ”Jesus, ons Verlosser” (Aanddiens) 28.02.2023

Teks: Matthew 9:9-13 Pediker: Stephan Truter

160. Die Gees-Vervulde Lewe (7): ”Die Gees van God in die Woord van God” (Oggenddiens) 28.02.2023

Teks: Hebrews 3:7-15 Prediker: Eloff van Niekerk

159. Die Gees-Vervulde Lewe (6): ”Moenie die Gees blus nie” (Oggenddiens) 20.02.2023

Teks: 1 Thessalonisense 5 Prediker: Johan Verster 19 Februarie 2023

158. Die Gees-Vervulde Lewe (5): ”Bid vir die Gees” (Oggenddiens) 13.02.2023

Teks: Lukas 10:38-11:13 Prediker: Johan van Aswegen 12 Februarie 2023

157. Die Gees-Vervulde Lewe (4): ”Wandel Deur die Gees” (Oggenddiens) 07.02.2023

Teks: Gal. 5:16-26 Prediker: Johan Verster 05 Februarie 2023

156. Die Gees-Vervulde Lewe (3): ”n Lewe wat God Gelukkig Maak” (Oggenddiens) 02.02.2023

Teks: Ef. 4:17-32 Prediker: Eloff van Niekerk 29 Januarie 2023

155. Die Gees-Vervulde Lewe (2): ”Vervul met Jesus-liefde” (Oggenddiens) 24.01.2023

Teks: Ef. 3:14-4:1 en 5:15-21 Prediker: Johan Verster 22 Januarie 2023

154. Die Gees-Vervulde Lewe (1): ”Die Oorvloedige Lewe” (Oggenddiens) 24.01.2023

Teks: Johannes 7:37-39 Prediker: Johan Verster 15 Januarie 2023

153. BeginPunt (2): ”Werk uit Genade” (Aanddiens) 24.01.2023

Teks: Romeine 5:20-6:23 Prediker: Johan van Aswegen 22 Januarie 2023

152. BeginPunt (1): ”Rus in Genade” (Aanddiens) 16.01.2023

Teks: Matt. 5:17-20 Prediker: Johan van Aswegen 15 Januarie 2023

151. Psalms vir Perspektief (3): ”Perspektief op ’n Nuwe Jaar” (Oggenddiens) 16.01.2023

Teks: Psalm 121 Prediker: Stephan Truter 08 Januarie 2023

Ouça o podcast Ligpunt Pretoria no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos