Ligpunt Pretoria
Ligpunt Pretoria
'n Gemeenskap van gelowiges geroep om God se lig te laat skyn. As Christene word ons identiteit gevorm, nie deur ons kultuur of begeertes nie, maar deur God en wat Hy sê waar is van ons. Vir meer inligting 🌐 Ligpunt-webtuiste Kom kuier by ons📍 Willows Country Lodge
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: ligpunt.podbean.com
Autor
Ligpunt Pretoria
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
10. Nov 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
496. Orphan Sunday: "Elkeen se Storie" 10.11.2026 46:43
Elke Christen se ware biografie is aanneming: gekies deur die Vader, gekoop deur die Seun en geseël deur die Gees, tot lof van die heerlikheid van Sy genade. Daarom sal God se kinders soos hul Vader na weeskinders omsien. Teks: Efesiërs 1:3-14 (ESV) Prediker: De Wet Swanepoel Datum: 8 November 2026
495. IDOP-Sondag: "Faithful Witness in a Hostile World" 03.11.2026 45:25
True Christian witness will involve suffering, but God guarantees the ultimate vindication of his persecuted people. The persecuted church challenges us not to seek out suffering, but to remain faithful in our witness to Jesus. Teks: Revelation 11:1-19 (NIV) Prediker: Paul Schonfeld Prediker by REACH SA en direkteur van die kampusbediening by ThriveStudents in Nelspruit. Datum: 1 November 2026
394. Heilig in Hoop (11): "Hy Sal Dit Doen" 28.10.2026 42:49
Ons sal gereed wees wanneer Jesus kom, nie omdat ons dit kan doen nie, maar omdat God dit sal doen. Daarom leef ons in afhanklikheid van Hom, nie uit eie krag nie. Teks: 1 Thessalonisense 5:23-28 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 25 Oktober 2026
393. Heilig in Hoop (10): "Gemeenskaplike geloof" 28.10.2026 45:21
Omdat Jesus nie fisies by ons is nie, dreig die gevaar van “uit die oog, uit die hart” vir elke gelowige. Maar Hy is nie afwesig nie: deur Sy Gees is Hy teenwoordig in Sy liggaam, die gemeente. Daarom kan die Christelike lewe wat gereed is vir Sy wederkoms, nooit alleen geleef word nie. Waar ons mekaar bemoedig en opbou, lei, vermaan en help, spreek Christus self met ons, en voed Hy ons geloof, li...
392. Heilig in Hoop (9): "Kinders van die Lig" 13.10.2026 42:18
Kinders van die lig leef nugter en gereed vir Jesus se wederkoms, omdat hulle nou reeds in Sy redding deel. Teks: 1 Thessalonisense 5:1-11 (AFR2020) Prediker: Stephan Truter Datum: 11 Oktober 2026
391. Heilig in Hoop (8): "Treur met Hoop" 07.10.2026 33:44
Ons treur met hoop, want Jesus het opgestaan, Jesus kom weer en ons sal vir altyd by Hom wees. Teks: 1 Thessalonisense 4:13-18 (ESV) Prediker; Eloff van Niekerk Datum: 4 Oktober 2026
390. Heilig in Hoop (7): "Meer en Meer Liefde" 29.09.2026 34:58
Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Die oproep hier is tot meer en meer heiligheid in die area van broederliefde. Teks: 1 Thess 4:1–12 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 27 September 2026
389. Heilig in Hoop (6): "Heilig en Rein Terwyl Ons Wag" 23.09.2026 38:49
Die evangelie se "heiligmakende" werk in ons hou nooit op nie. Die vyand van heiligmaking is die leuen dat ek genoeg gedoen het of nie meer kan doen nie. Spesifiek hier is die oproep tot meer en meer heiligheid, 'n oproep tot meer en meer seksuele reinheid. Teks: 1 Thessalonisense 4:1-12 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 20 September 2026
388. Fleur Vrouekamp 2026 (3): "God Provides the Way for Us to Draw Near" 22.09.2026 1:01:28
In Leviticus, drawing near to God’s holy presence while unclean brought defilement and death. In Christ, the unclean draw near to the Holy One and, instead of death, they are cleansed, healed, and restored to God’s Presence. Spreker: DeeDee Williams DeeDee serves as an adjunct professor at New Orleans Baptist Theological Seminary (NOBTS) and as an instructor in the NOBTS Ministry Wives Certificat...
387. Fleur Vrouekamp 2026 (2): "How Does a Holy God Dwell in the Midst of an Unholy People?" 17.09.2026 1:19:01
Leviticus answers the problems of humanity’s exile from God’s holy presence that began in Genesis 3. Though sin drove humanity away from God’s holy Center, God graciously provides a way to draw near again through sacrifice, priesthood, and ultimately through Jesus Christ. Spreker: DeeDee Williams DeeDee serves as an adjunct professor at New Orleans Baptist Theological Seminary (NOBTS) and as an i...
386. Fleur Vrouekamp 2026 (1): "The Story of Holiness" 17.09.2026 44:35
The story of Holiness doesn’t begin in Leviticus - it begins in Eden. From the first pages of Scripture, God calls His people to order their lives around His Holy Presence, and that calling remains true today. Spreker: DeeDee Williams DeeDee serves as an adjunct professor at New Orleans Baptist Theological Seminary (NOBTS) and as an instructor in the NOBTS Ministry Wives Certificate Program. She h...
385. Heilig in Hoop (5): "Gereed vir Glorie" 14.09.2026 39:20
’n Goeie begin is nie genoeg nie — die Christelike lewe het ook ’n goeie einde nodig, gereed vir die wederkoms van Christus. Ware geloof en liefde is nooit klaar nie: dit het voortdurend aanvulling nodig, en dit is uiteindelik God alleen wat dit gee. Teks: 1 Thessalonisense 3:13-16 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 13 September 2026
384. Heilig in Hoop (4): "Battling for the People of God" 08.09.2026 48:32
Since the Gospel of Christ bonds believers together, believers must battle well for one another. Teks: 1 Thessalonians 2:17–3:5 (ESV 2007 Ed) Gasprediker: Ted Williams William Andrew Williams (also known by friends as “Ted”) is an assistant professor of expository preaching and administrator at New Orleans Baptist Theological Seminary with over 25 years of preaching experience through a variety of...
383. Heilig in Hoop (3): "Die Woord wat Werk" 01.09.2026 35:41
Die Woord wat ons red, is ook die Woord wat ons staande hou. Teks: 1 Thessalonisense 2:13-16 (AFR2020) Prediker: Eloff van Niekerk Datum: 30 Augustus 2026
382. Heilig in Hoop (2): "Getroue Dissipelskap" 25.08.2026 45:28
Ware evangelie-integriteit bewys homself nie net in wat 'n mens sê nie, maar ewe veel in hoe 'n mens lewe — en dit is nie net iets om van 'n apostel te verwag nie. Dit is die kern van gesonde dissipelskap: presies wat ons moet soek en koester in dié wat vir ons dissipels maak, en presies waartoe ons self geroep word sodra ons ander begin dissipel. Teks: 1 Thessalonisense 2:1–12 (AFR2020) Prediker:...
381. Heilig in Hoop (1): "Tekens van Lewe" 17.08.2026 47:45
Paulus weet sonder twyfel dat die Thessalonisense uitverkies is — nie omdat hy raai nie, maar omdat hy dit sien: 'n vrug wat in hulle lewe werk, en 'n voorbeeld wat na buite uitstraal. Dít is waarop ons bou, nie ons eie gevoelens of aannames nie. Teks: Handelinge 17:1-15 & 1 Thessalonisense 1 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 16 Augustus 2026
380. Koninkrykskultuur (3): "Gebed vir Geseëndes" 17.08.2026 24:47
Psalm 67 roep ons op om vir God se seën te bid, sodat die nasies Sy verlossing kan ken, hulle in Sy heerskappy kan verbly, en Sy Naam kan verheerlik. Teks: Psalm 67 (ESV) Prediker: Eloff van Niekerk Datum: 12 Augustus 2026 *Neem kennis dat die eerste deel van die preek as gevolg van 'n kragonderbreking nie opgeneem het nie.
379. Koninkrykskultuur (2): "Ken Hy Jou?" 05.08.2026 58:56
Jesus waarsku ons dat nie almal wat Hom as 'Here' bely aan Hom behoort nie. Slegs hulle wat die wil van die Vader doen is werklik deur Hom geken. Die vraag vir my en jou dus is: ken Hy my? Teks: Matteus 7:21-23 (AFR'83) Gasprediker: Johan du Toit Datum: 2 Augustus 2026
378. Koninkrykskultuur (1): "Koninkryksbouprojek" 28.07.2026 39:54
Paulus beveel Timoteus en die gemeente om die ware lewe aan te gryp: deur die goeie belydenis van Jesus as die enigste Koning te onthou, én deur ryk te wees in goeie dade met die rykdom wat God gee. Teks: 1 Timoteus 6:12b-19 (ESV) Prediker: Johan Verster Datum: 26 Julie 2026
377. Waarheid of Wolhaar? (3): “God sal jou nooit meer gee as wat jy kan hanteer nie” 20.07.2026 31:13
Die stelling “God sal jou nooit meer gee as wat jy kan hanteer nie” bevat elemente van waarheid: God is soewerein, getrou en laat Sy kinders nie alleen nie. Maar as dit beteken dat God belowe dat ons altyd genoeg krag in onsself sal hê om die lewe te dra, is dit oorhoofs wolhaar. Teks: 1 Konings 19:1-18 (AFR2020) Prediker: Dewald Wagner Datum: 19 Julie 2026
376. Waarheid of Wolhaar? (2): "Jy Mag Nie Oordeel Nie" 13.07.2026 46:15
Jesus verbied nie alle oordeel nie. Hy verbied skynheilige oordeel. Sy dissipels moet eers hulleself ondersoek en bekeer voordat hulle ander aanspreek, en hulle primêre verantwoordelikheid is om mede-Christene in liefde verantwoordbaar te hou. Teks: Matteus 7:1-6; 1 Korintiërs 5 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 12 Julie 2026
375. Waarheid of Wolhaar? (1): "Alles Gebeur met 'n Rede? 'n Heroorweging van die Cliché" 06.07.2026 36:35
Selfs in die onbegryplikheid van lyding, is Christus ons versekering en ons troos. Teks: Romeine 8:26-30 (AFR2020) Prediker: Stephan Truter Datum: 5 Julie 2026
374. God Met Ons (9): "Die Voorsmaak van Verhouding" 29.06.2026 33:02
Gemeenskap met God vereis grense en gehoorsaamheid onder die ou verbond, maar vrymoedigheid in Christus onder die nuwe verbond. Teks: Eksodus 40 (AFR2020) Prediker: Ruben de Koning Datum: 28 Junie 2026
373. God Met Ons (6): "Wanneer ons Val: God se Padkaart na Genade" 09.06.2026 52:23
Sonde bring afstand tussen ons en ‘n heilige God, maar Sy genade los ons nie daar nie: Hy roep ons om ons sonde te treur, Hy ontmoet ons deur 'n Middelaar, Hy openbaar Sy barmhartige Naam, en rig ons voete op 'n nuwe pad van gehoorsaamheid. Teks: Eksodus 33 en 34 (ESV) Prediker: Johan van Aswegen Datum: 7 Junie 2026
372. God Met Ons (5): "Gode Met Ons" 02.06.2026 48:02
Afgodery steel God se heerlikheid en verwoes God se mense, maar Jesus is die Middelaar wat vir afgodaanbidders intree en versoening vir hulle sonde bewerk. Teks: Eksodus 32 (AFR2020) Prediker: Johan Verster Datum: 31 Mei 2026
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet