GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.grootfm.co.za
Autor
GROOTfm 90.5
Categoria
Site do podcast
Último episódio
20 de out de 2026
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Route326: Anelma verjaar! 30.06.2026 3:50
Anelma verjaar!
Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Black Lace se 'Agadoo' 30.06.2026 1:27
One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Black Lace se 'Agadoo'.
Span verteenwoordig SA by die Crossfit Games 2026 30.06.2026 9:26
Die SA Crossfit span is een van 20 lande ter wêreld wat volgende maand gaan deelneem aan die Crossfit Games in Los Angeles, VSA. Lani Venter en Janine Enslin het kom vertel waar hul liefde vir die sport ontstaan het en wat dit vir hul beteken om die land op dié vlak te verteenwoordig
ABC van Ouerskap: G - Geboorte 30.06.2026 11:37
In ons reeks Die ABC van Ouerskap is ons vandag by die letter G vir Geboorte. Vir baie ouers is die geboorte van ’n baba een van die mees besondere, maar ook mees onbekende en soms oorweldigende ervarings van hul lewe. Hoe berei mens voor? Wat kan jy verwag? En hoe kan ’n mens met meer kennis en selfvertroue hierdie groot dag tegemoetgaan? Om ons te help, gesels ons met doula Anina Pretorius, wat...
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 30 Junie 30.06.2026 4:04
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 30.06.2026 4:04
Vandag se huispraatjies vertel die Betterbond span hoekom jou droom nie tot n einde kom as jy nie goedgekeur word vir n huislening nie en watse stappe jy kan vat daarna..
#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem (Bou Gesonde Verhoudings) 30.06.2026 12:32
Liezel van intiem vertel ons hoekom gesonde individue gesonde huwelike bou en deel ook praktiese stappe.
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 30 Junie 30.06.2026 4:14
Inspirasie deur Nina vanoggend
Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Leer 29.06.2026 4:46
Mode Moment met Simon Rademan - Leer.
Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT 29.06.2026 4:42
Malcolm Wentzel gesels met Nina en Doepie op ONTBYT oor die FKN Army liefdadigheids-gholfdag wat op 17 Julie by Silverlakes Gholflandgoed gehou word. Om jou vierbal of putjie te bespreek, besoek fknarmy.com. Nog enkele vierballe en putjies oor. Spring gou!
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 29 Junie 29.06.2026 6:00
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Juanita Du Plessis 29.06.2026 14:44
Afrikaanse musiek-ikoon Juanita du Plessis het Vrydag, 26 Junie, haar splinternuwe album Hierdie Oomblik vry. Die album bevat 'n versameling liedjies wat Juanita se unieke vermoë om stories deur musiek te vertel, ten toon stel. Die fokuslied, Bly In Jou Baan, is 'n ligte, humoristiese snit met catchy lirieke en Juanita se bekende aanslag, beloof dié lied om glimlagte op luisteraars se gesigte te s...
#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 29 Junie 29.06.2026 2:19
Inspirasie deur Teodor van der Spuy
Zander van der Westhuizen gesels met Appel 28.06.2026 16:35
Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net genade!
Route326: Joseph Clark en Erin Beck oor 'Kings of Queen' 26.06.2026 32:32
Joseph Clark en Erin Beck oor 'Kings of Queen'.
VERSKILMAKERS: Food4Hope 26.06.2026 7:48
In ’n land waar voedselsekerheid vir baie gesinne ’n daaglikse uitdaging is, is daar organisasies wat nie net kos voorsien nie, maar ook hoop bring. Food for Hope is só ’n inisiatief wat daarop fokus om waardigheid te herstel, gemeenskappe te bemagtig en volhoubare verandering te skep. Vandag gesels ons met Jalen van Food for Hope oor hul werk, hul hart vir mense, en hoe hulle ’n verskil maak in d...
Snoete-goete: Bring your dog to work day 26.06.2026 13:23
26 Junie is "Bring your dog to work day". Die span van TOP Dogs het by Sarina aangesluit om te vertel van die werk wat hulle doen met terapie-honde en die positiewe invloed wat 'n troeteldier op jou gemoed kan hê!
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 26 Junie 26.06.2026 7:11
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#WeeksdaeVibesMetVenita - Emmi | 25 Junie 25.06.2026 21:19
Emmi het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor haar derde pop-enkelsnit, Wat Gaan Gebeur. Sy vertel meer oor die storie agter die lied — daardie “wat as?”-oomblik wanneer jy wonder of jy die sprong moet neem en om ’n kans te vat.
Justin Serrao 25.06.2026 18:59
Annelie gesels met Justin Serrao oor sy musiek en sy jare in die bedryf en toets sommer ook sy Afrikaans
#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 25 Junie 25.06.2026 4:39
Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...
#OntbytMetDoepieEnNina - Willem Els oor 30 Junie optog. 25.06.2026 12:40
Willem Els van die Instituut van Sekerheidsstudies gesels met ons oor wat kan verwag word die 30ste Junie tydens die optog en of ons moes leer uit 2021.
#OntbytMetDoepieEnNina - GrootGeld met Frikkie van IFSA 25.06.2026 12:06
Ons gesels alles GROOTGELD met Frikkie Van Loggerenberg van IFSA. As jy gewonder het hoe die krisis in die midde ooste jou sak raak dan is hierdie segment vir jou.
#GROOTtrauma | 24 Junie 24.06.2026 43:00
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood >Mans Geestesgesondheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week
#WeeksdaeVibesMetVenita - Aidan Kade | 24 Junie 24.06.2026 21:55
Aidan Kade het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor hul emosionele nuwe enkelsnit, Hoor Jy My? Hulle gesels meer oor die emosie agter die musiek en hoe mens soms net die behoefte het om werklik gehoor te word.
Podcasts parecidos
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos