GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5

GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om Suid-Afrika en sy mense te inspireer en te impakteer met “vermaak wat verskil maak” anders kan ons die lekker liedjies en grootste treffers van alle tye maar op ‘n CD in die kar luister en die nuus van die dag op die internet lees! Ons vier en geniet alles wat goed en reg is, maar aanvaar ook die verantwoordelikheid vir die dinge wat ons nog wil sien verander! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, maar lééf ook GROOT in die klein en die onbenullige om ‘n blywende voetspoor in ons gemeenskap te laat. Luister na ons op 90.5fm in Pretoria of op D...

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.grootfm.co.za

Autor

GROOTfm 90.5

Categoria

Uncategorized

Site do podcast

www.grootfm.co.za

Último episódio

20 de out de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 25 Junie 25.06.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Willem Els oor 30 Junie optog. 25.06.2026

Willem Els van die Instituut van Sekerheidsstudies gesels met ons oor wat kan verwag word die 30ste Junie tydens die optog en of ons moes leer uit 2021.

#OntbytMetDoepieEnNina - GrootGeld met Frikkie van IFSA 25.06.2026

Ons gesels alles GROOTGELD met Frikkie Van Loggerenberg van IFSA. As jy gewonder het hoe die krisis in die midde ooste jou sak raak dan is hierdie segment vir jou.

#GROOTtrauma | 24 Junie  24.06.2026

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood >Mans Geestesgesondheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week

#WeeksdaeVibesMetVenita - Aidan Kade | 24 Junie 24.06.2026

Aidan Kade het op #WeeksdaeVibes met Venita kom kuier en gesels oor hul emosionele nuwe enkelsnit, Hoor Jy My? Hulle gesels meer oor die emosie agter die musiek en hoe mens soms net die behoefte het om werklik gehoor te word.

Route326: Joe Foster oor Eilam Young en 'Fly High' 24.06.2026

Joe Foster oor Eilam Young en 'Fly High'.

GROOT oepsie: Arena 24.06.2026

GROOT oepsie: Arena. GROOTfm90.5

Paul Vos - Regional Managing Director of CIPS Southern Africa CIPS Southern Africa 24.06.2026

Annelie gesels met Paul Vos oor die rol van AI in die verkrygings prosedures van Maatskappye

Wêreld Allergieweek 24.06.2026

Wêreld Allergieweek word van 21 tot 27 Junie wêreldwyd gehuldig en vanjaar val die fokus op die boodskap dat allergiebehandeling noodsaaklike gesondheidsorg is. Allergiese siektes soos asma, voedselallergieë, ekseem en hooikoors neem wêreldwyd toe en raak miljoene mense se daaglikse lewe, werk, skool en gesondheid. Om meer hieroor te gesels, sluit Dr Suretha Kannenberg, Dermatoloog en Woordvoerder...

Aktualiteit: misdaad in Pretoria en die belangrikheid van Gemeenskapspolisiëringsforums 24.06.2026

Misdaad bly een van die grootste uitdagings waarmee gemeenskappe in Pretoria daagliks te kampe het. Van huisbrake en voertuigmisdaad tot bedrog en veiligheidskwessies in woonbuurte – inwoners is toenemend afhanklik van samewerking tussen die SAPD, Gemeenskapspolisiëringsforums (GPF's), sekuriteitsmaatskappye en die gemeenskap self. Vandag gesels ons met verteenwoordigers van verskeie GPF's oor die...

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 24 Junie 24.06.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#WeeksdaeVibesMetVenita - Sasha Burn | 23 Junie 23.06.2026

Venita gesels met Sasha Burn oor haar splinternuwe enkelsnit ONE. Sy vertel hoe hierdie liedjie gaan oorliefde, verlange en daardie groot “wat as?”-vrae wat ons almal soms ronddra.

Route326: Phillip Schnetler oor sy rol as Dr Dewald Dekker in Binnelanders 23.06.2026

Phillip Schnetler oor sy rol as Dr Dewald Dekker in Binnelanders.

Route326: One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Lipps Inc. se 'Funky Town' 23.06.2026

One Hit Wonders met Daantjie Dinamiet - Lipps Inc. se 'Funky Town'

Route326: Dr Louis Dey oor honderde Rooikatte wat FAK-liedjieskat oor Pretoria laat weerklink 23.06.2026

Dr Louis Dey oor honderde Rooikatte wat FAK-liedjieskat oor Pretoria laat weerklink.

Midjaar-uitbranding - Anja van Beek 23.06.2026

Ons is amper halfpad deur die jaar, en vir baie mense begin die druk van sperdatums, werkverpligtinge en persoonlike verantwoordelikhede nou ophoop. Dit kan lei tot uitputting, stres en selfs uitbranding. Maar hoe weet jy wanneer jy bloot moeg is, en wanneer jy op pad is na ernstige uitbranding? Ons gesels vandag met Anja van Beek, leierskapstrateeg en stigter van WholeLeader Collective, oor midja...

ABC van Ouerskap- F: Finansies 23.06.2026

Ons ABC van Ouerskap-reeks bring ons vandag by die letter F – Finansiële beginsels. Baie ouers wonder wanneer en hoe hulle kinders oor geld moet leer, maar kenners sê finansiële gewoontes en ingesteldhede word reeds op ’n jong ouderdom gevorm. Ons gesels vandag met Jaco de Wet, stigter van Writing with Rands, oor hoe ons kinders kan help om geld as ’n hulpmiddel te sien, verantwoordelik daarmee om...

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 23 Junie 23.06.2026

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot stories oor menslike belange, finansies, politiek tot plaaslike en internasionale sterre. Hul passie vir radio en hul lu...

#OntbytMetDoepieEnNina - Huispraatjies met BetterBond 23.06.2026

Vandag se huispraatjies vertel die Betterbond span ons meer oor hoeveel mense eintlik reeds kwalifiseer vir 'n huislening sonder om dit te weet.

#OntbytMetDoepieEnNina - Bella Coleske (Mis Jy My Al) 23.06.2026

Met die vrystelling van haar eerste solo Afrikaanse enkelsnit, “Mis Jy My Al”, neem Bella ’n belangrike volgende stap in haar musiekloopbaan. Sy het reeds luisteraars beïndruk met die duet “Winter In Die Kaap” saam met Chris Steyn en haar weergawe van “Travelin’ Soldier” saam met haar pa, Arnold Coleske.

#OntbytMetDoepieEnNina - Inspirasie - 23 Junie 23.06.2026

Inspirasie Deur Nina Vanoggend

#WeeksdaeVibesMetVenita - Manfred Zipfel | 22 Junie  22.06.2026

Manfred Zipfel het onlangs sy nuutste enkelsnit, Colours of the Earth, vrygestel – ’n kragtige en emosionele liedjie met ’n belangrike boodskap oor ons verhouding met die aarde en die verantwoordelikheid wat ons dra om dit te beskerm. Hy gesels met Venita oor hierdie enkelsnit en deel meer oor sy unieke benadering tot musiekmaak, en waarom dit vir hom belangrik is om musiek te skep wat nie net ver...

Route326: Hermann du Plessis oor 'Lead with Intent' & 'Cultivate with Intent' 22.06.2026

Hermann du Plessis oor 'Lead with Intent' & 'Cultivate with Intent'.

Route326: Mode Moment met Simon Rademan - Onderklere 22.06.2026

Mode Moment met Simon Rademan - Onderklere.

Getuienis: Erich en Lizette Posthumus 22.06.2026

Erich Posthumus en Lizette Posthumus is bekende Suid-Afrikaanse motiveringsprekers en geestelike leiers wat al vir dekades lank deur hul kinder- en jeugbediening, boeke en gesinsbediening duisende mense bedien. Ná ’n ernstige motorongeluk in November 2025 waarin hulle en hul dogter wonderbaarlik oorleef het, het hulle ook ’n pad van fisiese en emosionele herstel gestap. Te midde van uitdagings bly...

Ouça o podcast GROOTfm 90.5 no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos