RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Wiele 16 April 2022 16.04.2022 7:22
Nico Smit praat oor motors en water.
Groenvingers 16 April 2022 16.04.2022 7:55
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die beskerming van plante teen ryp; die skuif van potplante na ‘n warmer plek; en hoe gereeld potplante en plante in hangmandjies natgemaak moet word. Die plant van die week is Aloe Sunrise.
Omgewingspraatjie 16 April 2022 16.04.2022 10:01
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor 'n nuwe studie wat gekyk het hoe omgewingsbewustheid "van buite af" lyk.
Hengel 16 April 2022 16.04.2022 6:50
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 9 April 2022 09.04.2022 8:02
Nico Smit praat oor flikkerligte wat al hoe kleiner word.
Groenvingers 9 April 2022 09.04.2022 10:40
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor miswurms; voeding vir krismisrose; hoe om mos op plavleisel te verwyder; grondkwaliteit; en die plant van bolle. Die plant van die week is Camellia sasanqua.
Omgewingspraatjie 9 April 2022 09.04.2022 8:57
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor ligbesoedeling.
Hengel 9 April 2022 09.04.2022 11:19
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 2 April 2022 02.04.2022 7:42
Nico Smit praat oor die noodnommers wat jy op selfoon moet stoor voordat jy die pad aandurf.
Groenvingers 2 April 2022 02.04.2022 10:18
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die kweek van tamaties en kruie in potte; die uitroei van onkruid op grasperke; wat jy moet doen om jou wintertui gereed te kry; en wat om nou met plantbolle te doen. Die plant van die week is die Blou syselbos (Plumbago Royal Cape).
Omgewingspraatjie 2 April 2022 02.04.2022 8:15
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor wetenskaplikes wat spinasie geleer het om e-posse te stuur!
Hengel 2 April 2022 02.04.2022 6:22
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 26 Maart 2022 26.03.2022 8:03
Nico Smit praat oor die veilighgeid van elektriese motors.
Groenvingers 26 Maart 2022 26.03.2022 9:00
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor broodbome wat geel kolletjies op hulle blare kry; die oes van saad by somersaailinge; die terugsnoei en voeding van heinings en struike; die verkrygbaarheid van kunsmis weens die oorlog in Oekraïne; en die plant van gras. Die plant van die week is 'n pragtige tropiese vullerstruik wat fyn lowergroen blare en dun neonoranje/rooi blommet...
Omgewingspraatjie 26 Maart 2022 26.03.2022 9:12
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor waterbesoedeling.
Hengel 26 Maart 2022 26.03.2022 6:04
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 19 Maart 2022 19.03.2022 6:26
Nico Smit Smit verduidelik hoe die laai van elektriese motors se batterye werk.
Groenvingers 19 Maart 2022 19.03.2022 7:10
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor huisplante; die maak van steggies van bladwisselende bome en struike; kosmosse; en Feng Shui tuinbeginsels. Die plant van die week is Aloe Per-Peri.
Omgewingspraatjie 19 Maart 2022 19.03.2022 8:56
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die voordele van planmte in huise en kantore.
Hengel 19 Maart 2022 19.03.2022 5:44
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 12 Maart 2022 12.03.2022 8:22
Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae.
Groenvingers 12 Maart 2022 12.03.2022 9:46
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor of mens saad oorsee mag stuur; vetplante; tuinornamente; en die vasbind van plante. Die plant van die week is die oeroue boom, Ginko Biloba.
Omgewingspraatjie 12 Maart 2022 12.03.2022 8:57
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonpanele.
Hengel 12 Maart 2022 12.03.2022 7:28
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 5 Maart 2022 05.03.2022 7:44
Nico Smit praat oor helder straatligte wat motoriste se oë kan verblind. Hy beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor “remapping” of “rechipping”, en een oor die reikafstand van elektriese motors.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos