RSG
Brêkfis met Derrich
'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.
Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za
Onde ouvir?
Podcasts no app Replaio Radio Em breveOs podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts
Episódios
Omgewingspraatjies 4 Junie 2022 04.06.2022 8:56
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor windkragopwekking.
Hengel 4 Junie 2022 04.06.2022 7:33
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 28 Mei 2022 28.05.2022 8:08
Nico Smit praat oor raakskerms in motors.
Groenvingers 28 Mei 2022 28.05.2022 6:51
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor kersiebome; hibuscus; take in die tuin voor die winter met mening toeslaan; en watter potte beter is vir watter plante. Die plant van die week is Cordyline Electric Pink.
Hengel 28 Mei 2022 28.05.2022 12:22
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 21 Mei 2022 21.05.2022 8:07
Nico Smit beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die sleep van ‘n motor. Hy vertel ook van die duurste kar wat tot nog toe verkoop is.
Groenvingers 21 Mei 2022 21.05.2022 10:44
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor vertikale tuine; rypberskerming vir plante; die verplanting van struike; en vetplante wat in die winter kleur aan jou tuin gee. Die plant van die week is Aloe porcupune.
Omgewingspraatjie 21 Mei 2022 21.05.2022 7:29
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor sonpanele wat in die nag werk!
Hengel 21 Mei 2022 21.05.2022 8:23
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 14 Mei 2022 14.05.2022 7:37
Nico Smit beantwoord ‘n luisteraarsvraag oor die keuse van ‘n motor wanneer jy op aftrede staan.
Groenvingers 14 Mei 2022 14.05.2022 8:14
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor krulblaar; aalwyne wat nie blom nie; hoe gemaak met al die blare wat afval; deklae; en wintersaailinge Die plant van die week is 'n wilde piesang, die Strelitzia nicolai.
Omgewingspraatjie 14 Mei 2022 14.05.2022 7:12
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor windvangers.
Hengel 14 Mei 2022 14.05.2022 6:34
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 7 Mei 2022 07.05.2022 7:31
Nico Smit praat oor verskillende motors wat dieselfde platfoem deel.
Groenvingers 7 Mei 2022 07.05.2022 8:46
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor die aanplant van wildegras wat nie gesny hoef te word nie; die verplanting van plante; hoe om meer sonlig in jou te tuin in te laat in die winter; en atriums in tuine. Die plant van die week is Plectranthus Magic Mona.
Omgewingspraatjie 7 Mei 2022 07.05.2022 9:22
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor waterstof as 'n kragbron.
Hengel 7 Mei 2022 07.05.2022 7:28
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 30 April 2022 30.04.2022 7:07
Nico Smit praat oor slegte gewoontes wat jy in jou motor het.
Groenvingers 30 April 2022 30.04.2022 7:50
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor suurlemoenbome wat ophou dra; onkruid op gras; herfskleure; en deklae. Die plant van die week is Echeveria Pearl of Nuremberg.
Omgewingspraatjie 30 April 2022 30.04.2022 9:40
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor mariene diversiteit wat onder groot druk is.
Hengel 30 April 2022 30.04.2022 8:46
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
Wiele 23 April 2022 23.04.2022 7:37
Nico Smit praat oor stelsels in motors wat nie altyd so lekker werk nie.
Groenvingers 23 April 2022 23.04.2022 6:04
Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg van Gardenworld praat oor wintersaailinge wat kleur in jou tuin verskaf; en hoeveel wat polant nouy moet kry. Die plant van die week is Bulbinella Wildfire.
Omgewingspraatjie 23 April 2022 23.04.2022 9:02
Dr. Ruhann Steyn van die Noordwes-Universiteit praat oor die Meerkat-teleskoop wat ‘n kragtige radiogolflaser in die ruimte ontdek het.
Hengel 23 April 2022 23.04.2022 7:27
Andries Maree het die jongste hengelnuus.
O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos