RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Wiele 19 Augustus 2023 19.08.2023

Nico Smit beantwoord 'n paar luisteraarsvrae.

Groenvingers 19 Augustus 2023 19.08.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg sê dis belangrik om nou jou vrugtebome en lenteblomplante meer gereeld en diep water te gee om die blomme aan te help en ook die plante so lank as moontlik te laat blom. Hy vertel wat ons kan doen om bye na die tuinm te lok om te help met bestuiwing. Hy verduidelik ook wat om nou met jou wintersaailinge te doen. Die plant van die week is die ornamentele gras, C...

Omgewingspraatjie 19 Augustus 2023 19.08.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe goed krokodille kan onderskei tussen die noodkrete van mens-, bonobo- en sjimpanseebabas. Hulle weet wanneer die huilgeluide kom van kleingoed wat regtig ontsteld is.

Hengel 19 Augustus 2023 19.08.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 12 Augustus 2023 12.08.2023

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae oor bymiddels by teenvriesmiddel, en motors se aansitters.

Groenvingers 12 Augustus 2023 12.08.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die snoei van bome en struike en grondkondisionering met kompos. Die plant van die week is die gesiggie-malva, Pelargonium elegans.

Omgewingspraatjie 12 Augustus 2023 12.08.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die verhouding tussen ‘n skaars orgidee van die Wes-Kaap en die langhoringboktor.

Hengel 12 Augustus 2023 12.08.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 5 Augustus 2023 05.08.2023

Nico Smit praat oor motors se remme.

Groenvingers 5 Augustus 2023 05.08.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die verplanting van varings en bonsais. Hy sê aan die einde van die winter moet clivias baie meer water kry, en ook voeding wat kalium bevat vir goeie blom vorming. Die plant van die week is ‘n immergroen gras, Liriope Pure Blond.

Omgewingspraatjie 5 Augustus 2023 05.08.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die slim mikstertbyevangerwyfie wat, in weerwil daarvan dat die skelm koekoek 'n eier in haar nes lê, dit regkry om die eier, wat baie soos haar eie lyk, te identifiseer.

Hengel 5 Augustus 2023 05.08.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 29 Julie 2023 29.07.2023

Nico Smit praat oor motorolie.

Groenvingers 29 Julie 2023 29.07.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die verplanting van potplante. Die plant van die week is die Sjinese jasmyn, Jasminum polyanthemum.

Omgewingspraatjie 29 Julie 2023 29.07.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die besondere mimikrie wat 'n skaars inheemse melkbosplant ontwikkel het om bestuiwers te lok. Die term, kleptomiofilie, word gebruik om te verwys na die blom van die plant wat jakkalsvlieë lok. Hierdie vlieë is kleptoparasiete, want hulle 'steel' die kos van predators soos spinnekoppe en bidsprinkane wanneer hulle die liggaamsvloeistof...

Hengel 29 Julie 2023 29.07.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 22 Julie 2023 22.07.2023

Nico Smit praat oor turbo-aangedrewe voertuie.

Groenvingers 22 Julie 2023 22.07.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die beste tyd van die jaar om plante te verplant, en hoe om dit te doen. Die plant van die week is Magnolia grandiflora Little Gem var. Small Arbor, Maria.

Omgewingspraatjie 22 Julie 2023 22.07.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor planne om groente in 'n kunsmatige medium in die donker te kweek. Die rede vir hierdie soort navorsing is omdat NASA beplan om binne die volgende twee dekades 'n bemande ruimtetuig na Mars te stuur. Die bemanning sal self groente moet kweek op die driejaarlange tog, maar onder onnatuurlike omstandighede.

Hengel 22 Julie 2023 22.07.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 15 Julie 2023 15.07.2023

Nico Smit praat oor AARTO, en die verskillende motorvervaardigers wat dieselfde platform gebruik.

Groenvingers 15 Julie 2023 15.07.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor Iceber-rose, en die faktore wat jy in gedagte moet hou om jou huis en tuin so warm moontlik te maak. Die plant van die week is is twee olyfbome – die Frantoio- en Missionvariëteite.

Omgewingspraatjie 15 Julie 2023 15.07.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor hoe olifante reuk gebruik.

Hengel 15 Julie 2023 15.07.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 8 Julie 2023 08.07.2023

Nico Smit praat oor motorbande.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos