RSG

Brêkfis met Derrich

'n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en pleisters vir jou siel.

Não deixe de visitar o site do podcast e apoiar quem o produz: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoria

Science

Site do podcast

www.rsg.co.za

Último episódio

11 de jul de 2026

Onde ouvir?

Podcasts no app Replaio Radio Em breve

Os podcasts estão chegando ao app. Instale agora e seja o primeiro a descobrir um jeito totalmente novo de curtir podcasts

Baixe no Google Play Instale grátis Android 5 mi+ downloads · nota 4,8 iOS em breve

Episódios

Hengel 7 Oktober 2023 07.10.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 30 September 2023 30.09.2023

Nico Smit praat gee raad oor hoe om jou bande so lank moontlik te in ’n goeie toestand te hou. Hy verduidelik ook ’n waterstofmotor werk.

Groenvingers 30 September 2023 30.09.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor Amarillas, kunsmis en organiese bemesting. Die plant van die week is Evolvulus Blue My Mind.

Omgewingspraatjie 30 September 2023 30.09.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die verbindings wat uit PVC-plastiek uitloog. Dit veroorsaak ‘n toename in virulensie en antibiotiese weerstandigheid in mariene bakterieë.

Hengel 30 September 2023 30.09.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 23 September 2023 23.09.2023

Nico Smit beantwoord luisteraarsvrae.

Groenvingers 23 September 2023 23.09.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor Proteas, bolplante, risome, orgideë, boomorgideë en lugplante. Hy vertel ook hoe om grassaad te saai. Die plant van die week is Impatiens Beacon.

Omgewingspraatjie 23 September 2023 23.09.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor seerowerspinnekoppe.

Hengel 23 September 2023 23.09.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 16 September 2023 16.09.2023

Nico Smit praat oor die gevaarlikste tye om op die pad te wees, en blitsvinnige elektriese motors.

Groenvingers 16 September 2023 16.09.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die bestuiwing van clivias, en die instandhouding van grasperke. Die plant van die week is Argyranthemum frutescens Beauty Yellow.

Omgewingspraatjie 16 September 2023 16.09.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die redes waarom muskiete sekere mense verkies bo ander.

Hengel 16 September 2023 16.09.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 9 September 2023 09.09.2023

Nico Smit praat oor ratkaste.

Groenvingers 9 September 2023 09.09.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor water en voeding aan die begin van lente en clivias. Die plant van die week is Salvia Mystic Spires.

Omgewingspraatjie 9 September 2023 09.09.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit beantwoord 'n luisteraarsvraag oor die verskil tussen 'n waterstofbom en 'n atoombom. Sy vertel ook van die wildevarke in Europa wat steeds, dekades ná die kernramp by die Tsjernobil-kragsentrale, steeds vlakke van radio-aktiwiteit wys. Die vlakke is steeds te hoog, en jagters mag nie van die varke se vleis eet nie.

Hengel 9 September 2023 09.09.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 2 September 2023 02.09.2023

Nico Smit praat oor die verskil tussen 'n onderhoudsplan en 'n diensplan, en watter een die beste opsie is.

Groenvingers 2 September 2023 02.09.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor die bome van die jaar - Witolien, Vanwykshout en Silwerboom. Die plant van die week is Hibiscus longiflora Hera.

Omgewingspraatjie 2 September 2023 02.09.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die gevolge van smeltende pakys op pikkewynkuikens se oorlewing. Selfs tropiese diere, soos die witkatlagters van die Kalahari en wildehonde in Afrika, word deur klimaatsverandering geraak.

Hengel 2 September 2023 02.09.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Wiele 26 Augustus 2023 26.08.2023

Nico Smit praat oor die faktore wat die tweedehandse waarde van motors beïnvloed.

Groenvingers 26 Augustus 2023 26.08.2023

Tuinboukundige JJ Janse van Rensburg praat oor somersaailinge; die plant van Amarylis- en gekleurde varkoorbolle; en temperature is nou gunstig om somergroentesaad te saai. Die plant van die week is ’n pienk laventel, Lavandula Pink Princess.

Omgewingspraatjie 26 Augustus 2023 26.08.2023

Prof. Rialet Pieters van die Noordwes-Universiteit praat oor die aanwending van 'n rooi seewier in die dieet van beeste, om die beeste se bydrae tot metaangasproduksie te verminder. Metaangas is een van die gasse wat bydra tot wêreldwye aardverwarming.

Hengel 26 Augustus 2023 26.08.2023

Andries Maree het die jongste hengelnuus.

Ouça o podcast Brêkfis met Derrich no Replaio

Rádio e podcasts em um só app - grátis e sem cadastro. Instale hoje e não perca o lançamento

Baixe no Google Play

O Replaio não é o publicador dos podcasts; os nomes dos programas, as capas e o áudio pertencem aos seus autores e são distribuídos por feeds RSS públicos