Afrikaans Vandag met Annemie
Annemie Ress
Where to listen?
Podcasts in the app
Replaio Radio →
Coming soon
Podcasts are coming to the app soon - install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Wat op aarde is Taalkas Aan? 10.07.2026 5:59
Kom vind uit wat die nuwe fokus van Afrikaans Vandag is - wat is Taalkas Aan? Kom gesels saam oor die hart van Afrikaans, maak nie saai waar jy in die wereld is nie!
Wie onthou nog vir Siener van Rensburg 19.11.2025 7:51
Stefan lees bietjie verder voor uit die boek - Spieelbeeld Oorlog - so interessant, beide die taal en die voorlees
Spieelbeeld Oorlog - terug in tyd en hoe dingen verander het. 19.11.2025 10:37
Weer 'n interessante voorleing deur Stefan uit die boek van Pieter W Grobbelaar
Philip Henn Opera Tribute 17.11.2025 35:24
Phillip en ek gesels bietjie opera herinneringe ... Opera 101
A tribute aan Phillip Henn - 500 Myl Kuier 17.11.2025 43:32
Ek gesels met Phillip oor alles van sy boek, tot movies en meer
Gee vir my daai Huisgenoot, Sarie of Rooi Rose! 27.08.2025 9:13
'n Kort stukkie oor Afrikaanse tydskrifte
Antjie, Pyrex en Toegangklikheid 13.08.2025 18:26
Uiteindelik kuier Stefan, Carien en ek weer saam
Van Griet en Griekwa Afrikaans 26.07.2025 12:38
Ek het Griet weer gelees en leer ook bietjie oor Griekwa Afrikaans
Pretoria, Pretoria - was Eugene Marais so lank terug gebore 25.07.2025 18:27
Stefan lees lekker voor vir ons oor die oude dae
Vroeg ogend refleksies, nostalgie en duiwe 18.07.2025 6:09
Carien se vroeg ogend gedagtes
Skurwejantjies, waterpokkies, lekker luister 15.07.2025 30:08
Stefan lees weer vir ons voor - dit was te lank sedert die laatste keer!
Jou oom in die meubel ... 04.07.2025 22:23
Stefan en ek kuier lekker op 'n koue winters en warm someraand!
Saamwees of vervreemd? 03.07.2025 10:37
Ek dink bietjie na oor 'n interessante artikel in die Taalgenoot, Somer 2025.
Afrikaans 100 en Vry, wel Piesangs ook! 01.05.2025 20:17
Luister hoe ons oor Afrikaans se 100 jaar as amptelike taal en nog meer praat - woorde meestal
Van Valiant Swart en Padstalletjies 21.04.2025 17:53
Kom luister bietjie waaroor ek en Carola gesels :)
Van gatvol tot kif 05.04.2025 13:47
Weet jy die woorde is in die Oxford Dictionary?
Ons eerste kort video - kyk bietjie! 04.04.2025 4:51
Sal ons dalk bietjie meer videos doen?
Hoe relatief is ouderdom? 40 is 30, 30 is 20 en so aan... 04.04.2025 15:09
Stefan en ek wonder of ons pumas en pupas regtig vroeer our was!
7 Spykers ... oor alles en nog wat 09.03.2025 22:59
Natashe en ek gesels oor die jaar sover en nog ander dinge!
Veels geluk liewe ... 06.03.2025 15:42
Stefan, Carien en ek gesels oor over word en verjaar
Arabiese Afrikaans en Engele 21.02.2025 13:30
Kom blaai deur die Taalgenoot (ATKV Somer 2025) saam met my.
Speel speel - wat speel jy? 17.02.2025 16:45
Carien en ek gesels bordspeletjies
Van Koeroeklip en Kraaines 14.02.2025 15:52
Kom kuier in Namakwaland saam met my en Stefan
K*ts - haai nee man! 15.01.2025 17:55
Ons gesels oor ons eerste skooldae - Carien ek en Stefan
OuJaar, Nuwe Jaar, Pasteie en Portugal - Hallo 2025! 01.01.2025 19:24
Kom kuier saam met my en Natashe!
About the podcast
Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213
Author
Annemie Ress
Category
Podcast website
Language
AF
Episodes
439
Latest episode
10 de jul de 2026
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.