Willim Welsyn

WAT Met Willim Welsyn Podcast

Arts AF ↓ 186 episodes

Informele gesprekke en onderhoude met Suid-Afrikaanse kunstige en musikale mense WAT al goeters gedoen het.

Author

Willim Welsyn

Category

Arts

Podcast website

watpod.podbean.com

Latest episode

May 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Episode 111. - Rouleaux van der Merwe | Permanent Record 01.06.2017

Rouleaux van der Merwe is die platebaas van PermanentRecord.co.za , probably die slickste, kiffste, independent online vinyl shop in Suid-Afrika. Rouleaux kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe David Kramer sy musical awaking op ’n jong ouderdom aan die brand gesteek het, sy vriendskap met Wentzel van der Gryp van Roastin’ Records , die dae toe hy saam met Willem Samual in Stellenbosch g...

Episode 110. - Bill Knight 25.05.2017

Singer-songwriter Bill Knight once remarked that he wrote “songs for the Fallen, the battered, the bruised, but somehow hopeful.” The Capetonian troubadour takes Willim on a journey from Botswana to Durbanville to Rondebosch and back to the Barleycorn Music Club. He talks about his relationships with Rita and Richard Tait (Alma Café), Carl Raubenheimer, Roger Lucey and how he hanged with James Phi...

Episode 109. - Schalk Maas van Skallabrak 18.05.2017

Schalk Maas is een van die twee founding members van Skallabrak en hulle eerste gig was as open act vir Valiant Swart in Engeland in 2001. Schalk kom kuier in die garage en vertel hoe Gian Groen se band Spinnekop vir hom en Hendrik Brakwater inspire het om songs te begin skryf en ’n band te begin. Ons gesels oor Schalk se kinderdae op Graafwater, al Skallabrak se albums en die verskillende members...

Episode 108. - Bittereinder 12.05.2017

Willim gaan grawe bietjie in die archives en speel vir jou 'n interview wat hy met die rap-groep Bittereinder gedoen het by die STRAB festival in Mozambique, 2013. Sit back and relax en luister gerus na die stories van Louis Minnaar, Peach van Pletzen en Jaco van der Merwe.

Episode 107. - Dagrit Met Valiant Swart 04.05.2017

In die kar, oppad na die Sticks & Stones Festival by Bushwacked in Vioolsdrift, stop Willim ’n mikrofoon in co-pilot Valiant Swart se hand en vertel hy vir ons ’n paar pragtige behind-the-scenes toerstories. 

Episode 106. - Vetman van der Naam 27.04.2017

Vetman Van Der Naam is ’n fotograaf en ’n graphic designer. In die dag werk hy by die Foschini Group as ’n graphic en fashion designer en in die aande neem hy fotos, meestal van bands. Vetman het eintlik kom stickers haal en toe besluit ons om sommer ook oor die craft van fotografie en design te gesels.

Episode 105. - Schalk Joubert 20.04.2017

Die baskitaarspeler Schalk Joubert is een van Suid-Afrika se mees gesoute en veelsydige live en studio musikante. Hy’s ook ’n producer en ’n vervaardiger en het al op meer albums en feeste gespeel as wat die average listener probably geluister of bygewoon het. Schalk kom kuier in die garage en gesels oor sy musikale en vriendskaplike collaborations met, onder andere, Valiant Swart, Koos Kombuis, D...

Episode 104. - Johnny de Ridder 13.04.2017

Johnny de Ridder is die lead guitarist van Fokofpolisiekar en ook ’n studio owner, producer en engineer by Soft Light City saam met Jax Panik. Johnny kom kuier in die garage om te gesels oor Fokofpolisiekar se suksesvolle crowdfunding campaign, die hype rondom die band se upcoming album en sy en Hunter Kennedy se songwriting verhouding. Ons gesels ook social media, guitar-styles en audio engineeri...

Episode 103. - Erns Grundling 06.04.2017

Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (Via Weg! Agterpaaie), radio-omroeper (Bush Radio The Unhappy Hour) en veelbekroonde reisjoernalis by die uiters gewilde Weg!-tydskrif. Hy het voorheen ook by LitNet, Insig en Huisgenoot gewerk. Erns kom kuier in die garage om te gesels oor sy nuwe boek wat pas die lig gesien het: Elders – My 1025km te voet langs die Camino, en hoe die boek nie die boere-weergawe...

Episode 102. - Jean Tunes Marais 30.03.2017

Jean Tunes Marais is die man agter die drums in Dragoons, Jakobyn, Chris Ross en deesdae ook sommer in Die Wasgoedlyn ook. Jean kom kuier in die garage en vertel vir Willim hoe dit was om groot te word op Worcerster in ’n skool vir blindes, hoe hy begin music maak het saam met sy broer en hoe hy vandag ’n suksevolle rehearsal studio (Tunes Studio) op Stellenbosch run. Hulle gesels ook oor al die b...

Episode 101. - Philip de Vos 23.03.2017

Philip de Vos is bekend as skrywer, digter, vertaler, blogskrywer, radio omroeper en fotograaf. Hy het ook oor die jare as operasanger meer as 40 karakterrolle in operas vertolk. Hy het reeds 25 boeke gepubliseer en het verskeie literêre pryse vir sy skryfwerk ontvang. Hy kom kuier in die garage waar hy en Willim hulle eie kreatiewe prosesse probeer uitfigure. Hy gesels ook oor die verhouding met...

Episode 100. - Luisteraars 16.03.2017

Op die 100ste episode van WAT bel Willim ’n paar van sy gereelde luisteraars om hoor hoe, waar en wanneer hulle na die show luister en wat van hulle high-lights was. 100! Geborg deur sheshafilmfood.com  en Watvapejy.co.za

Episode 99. - Izak du Plessis 09.03.2017

Izak du Plessis is ’n bekroonde joernalis, radio-omproeper en daai bekende stem wat jy elke weeksoggend kan hoor tussen 6:00 en 8:00 op RSG se gewilde nuusprogram Monitor. In ’n baie emosionele gesprek onthul Izak aan Willim hoe sy kinderdae, die ambivalente herrineringe van sy pa, die einde van ’n huwelik en sy stormagtige bedanking as ’n teologies verdwaalde predikant hom gelei het tot ’n loopba...

Episode 98. - Chris DeWet Bornman 01.03.2017

Chris DeWet Bornman is die leadsinger en guitarist van die Cape Town-based hard rock band: Stoker. Sy broer Borrie is die bassist. Morgan O’Kennedy is die drummer en sy broer Redge is die ander guitarist. Dus is dit twee paar broers in een band. Chris kom kuier in die garage en gesels oor Stoker se nuwe album, hy en sy broer Borrie se kinderdae op Rawsonville, sy pa wat ’n adjunkhoof is by ’n verb...

Episode 97. - Johan Jack Smith 23.02.2017

Johan Jack Smith is ’n skywer, tydskrifredakteur, grafiese kunstenaar en die liriekskrywer en vocalist van die Elektro-Afrikaanse band Volkspeler. Johan kom kuier in die garage en vertel van al die odd jobs wat hy aangepak het voor hy begin skryf en perform het in sy band. Toevallig verjaar hy ook vandag. Geluk Johan.

Episode 96. - Heine Van Der Walt 16.02.2017

Heine Van Der Walt aka Lord Wolmer is ’n multi-instrumentalist, die eerste Suid-Afrikaanse air guitar champion, die main-metal varkie in die band Boargazm en die jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers van Wolmer in Pretoria. Heine kom kuier in die garage en vertel vir Willim van al sy broers se bands, sy eie bands, die begin hulle backyard venue: Wolmer-Bush Lounge en hoe sy metal b...

Episode 95. - Barry Hilton 09.02.2017

Before Barry Hilton became one of South Africa’s most successful and loved comedians, he first had to reckon with his father’s authority. Barry talks to Willim about his first and second marriages, his relationship with his brother and father and how he kick-started his stand-up comedy career after he realised he was a kak electrician. Next week Barry’s going on a world tour where he will perform...

Episode 94. - Francois Van Coke 02.02.2017

Francois Van Coke kom kuier vir ’n tweede keer in die garage en hy gesels oor sy nuwe album Hierdie Is Die Lewe, sy nuwe band Die Gevaar, die introspektiewe en persoonlike inhoud van sy lyrics, hoe dit is om ’n pa te wees, hoe dit was toe hy jonger was en dat dit beter raak as jy ouer raak.

Episode 93. - Rohan Strydom - Dorpstraat Revisited (Deel 3) 26.01.2017

Rohan en Eldré Strydom was die derde eienaars van Dorpstraat Teater Kafee in Stellenbosch. Rohan kom kuier in die garage en vertel hoe hy en Eldré op ’n impulsiewe manier die Teater oorgeneem het by Hettie en Elbie terwyl hy nog sy day job in IT probeer juggle het. Cool stories oor Die Melktert Kommissie, Jan Blohm, Bacchus Nel, Rodriquez, Karen Zoid, Fokofpolisiekar en nog vele meer.

Episode 92. - Elbie Adendorff - Dorpstraat Revisited (Deel 2) 19.01.2017

Elbie Adendorff en haar suster Hettie Dollenberg was die tweede eienaars van Dorpstraat Teater Kafee. Elbie kom kuier in die garage en vertel hoe sy en haar suster hul gemaksone in die onderwys verlaat het om die Teater se legendariese voortbestaan oor te neem by Gigi en Nita Fourie. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Amanda Strydom, Anton Goosen, Piet Botha, Johannes Kerkorrel en nog vele meer.

Episode 91. - Gigi en Nita Fourie - Dorpstraat Revisited (Deel 1) 12.01.2017

Willim gaan kuier vir Gigi en Nita Fourie by hulle huis op Stellenbosch om uit te vind hoe en wanneer die legendariese Dorpstraat Teater Kafee begin het en wie van die eerste kunstenaars was wat daar opgetree het. Cool stories oor Gert Vlok Nel, Anton Goosen, Koos Kombuis, Stef Bos, Johannes Kerkorrel en nog vele meer.

Episode 90. - Briewe Van Luisteraars 05.01.2017

Op die eerste episode van 2017 vertel Willim hoe sy nuwejaar begin het en lees hy vir jou ’n hele paar briewe en stories wat hy einde laasjaar by WAT-luisteraars ontvang het.

Episode 89. - Best Of 2016 (Deel 3) 28.12.2016

In hierdie finale episode van 2016 spoeg en plak Willim vir jou ’n hele paar interview-brokkies aan mekaar met ’n surprise cover song aan die einde. Flashback interview nuggets met Albert Hammond, Haddad Viljoen, ’n Daggaverkoper, Simone Garcia Marques, Danie Marais, Jaco Snakehead Venter, Anton Marshall, Schalk van der Merwe, Jeandre Pikkie Swanepoel, Werner Smit, Sjaka S. Septembir en Bacchus Ne...

Episode 88. - Best Of 2016 (Deel 2) Die Vloek Van Die Kitaar 21.12.2016

In hierdie special Christmas edition spoeg en plak Willim vir jou ’n hele paar van 2016 se inteviews aan mekaar wat te doen gehad het met die almagtige vloek van die kitaar. Flashback interview nuggets met Jo Ellis, Riaan Smit, Almuir Botha, Albert Frost, Dan Patlanksky, André Kriel, Valiant Swart, Rudi en Arthur Dennis en Jake Gunn.

Episode 87. - Ann Jangle 15.12.2016

Ann Jangle is ’n Kaapse singer-songwriter met ominous gypsy-folk en teatrale onder-rock influences wat nou vir twee jaar deur Europa getoer het terwyl sy in Duitsland gewoon het. Ann is onlangs terug in die Kaap en moes eers kom kuier het in die garage sodat ons kan hoor wat alles gebeur het op die pad en waar dit alles begin het.

Listen to the WAT Met Willim Welsyn Podcast podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.