Willim Welsyn
WAT Met Willim Welsyn Podcast
Informele gesprekke en onderhoude met Suid-Afrikaanse kunstige en musikale mense WAT al goeters gedoen het.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Episode 136. - Carla Louw en Marné Gelderbloem van Rumswinger 24.11.2017 1:28:52
Rumswinger is ’n vintage swing, electro, house en pop band uit Kaapstad met ’n splinter nuwe EP. Carla Louw en Marné Gelderbloem is ’n couple en ook die groep se twee main members. Hulle vertel vir Willim van al hulle vorige bands, hulle onlangse travels, hoe dit is om te werk op die Survivor TV-reeks, die dae toe Marné in We Set Sail gespeel het, toe Carla by MK gewerk het en toe sy deelgeneem he...
Episode 135. - Gareth Wilson 16.11.2017 2:09:01
Gareth Wilson is a rock ’n roll singer, songwriter, guitarist, music venue owner and talent buyer for Oppikoppi. Willim talks to Gareth about the origin and legacy of his main band Southern Gypsey Queen, how he became a music promoter at Southern Buzz, Hilltop Live, Oppikoppi and The Goodluck Bar.
Episode 134. - Benjamin Booker 09.11.2017 1:07:45
Benjamin Booker is an American musician, singer, songwriter and guitarist. Booker’s got a new album out called ‘Witness’ and because Willim’s a huge fan, he decided to give the man a call to ask him a bunch of questions like: What was it like touring with Jack White? How did he get to play on David Letterman? (Turns out he saw Letterman fall on face after the show…) What happened to his first back...
Episode 133. - Sarah Theron (Deel 2) 02.11.2017 54:17
In deel 2 van Willim se gesprek Sarah Theron gesels hulle oor musiekfeeste, die lewe van ’n freelance sanger, self-censorship, songwriters, social-media, ’n stukkie politiek en ... boy bands.
Episode 132. - Sarah Theron (Deel 1) 02.11.2017 1:54:47
Sarah Theron is ’n bekroonde sangeres en ’n bekende aktrise met ’n intimiderende body of work agter haar naam. Sy kom kuier in die garage en gesels oor haar kinderdae in die Kaap, haar drama-studies op Stellenbosch en Pretoria, ouerskap, haar eerste musiekproduksies en haar rol as Baby Botha in Egoli – Plek van Goud. Ons gesels ook oor meeste van haar albums en die ups and downs van die musiekbedr...
Episode 131. - Janie Bay 26.10.2017 1:36:13
Janie Bay is ’n singer-songwriter van die Kaap wat nou in Pretoria woon. Sy’t onlangs haar major-label debut album, ‘Miscellany’, gedrop en dus was dit ’n goeie tyd vir Janie om in die garage te kom kuier. Sy gesels oor haar skooldae, haar musikale verhouding met haar broer Theunis Cilliers, die begin van Janie and The Beard, die dae op J-Bay, die cold-turkey move Pretoria toe, haar collaborations...
Episode 130. - Danie Marais 19.10.2017 1:34:43
Danie Marais is ’n bekroonde digter, rubriekskrywer, vryskutjoernalis, radio-omroeper en net ’n plain likeable cool dude met oorgenoeg useful information en quotes oor pop culture. Danie kom kuier vir ’n tweede keer in die garage sedert episode 56 en ons riff oor Die Wasgoedlyn, die beste albums van 2017, sosiale media, pop culture, folk music en nog vele meer.
Episode 129. - Louise Crouse 08.10.2017 1:22:55
Louise Crouse is ’n publicist wat PR doen vir kunstenaars en bands soos Fokofpolisiekar, Francois van Coke, Stoker, Jack Parow, Die Heuwels Fantasies, Taxi Violence, PHFAT en nog ’n hele klomp ander. Het jy al ooit gewonder hoe bands en kunstenaars radio en tv onderhoude kry? Of hoekom sommige sangers meer in die koerante en tydskrifte verskyn as ander? Louise gee ons ’n kry ’n bietjie insig oor w...
Episode 128. - Rupert Koopman 29.09.2017 1:34:08
Rupert Koopman is ’n plantkundige by Cape Nature, hy is basically ons eie David Attenborough as dit by fynbos kom, met ander woorde: Rupert maak úít van fynbos. Aangesien hy ’n rockstar-botanis is, móés hy in die garage kom kuier vir ’n wildcard interview.
Episode 127. - Dirkie 'Porra' van der Merwe 21.09.2017 1:57:10
Porra van der Merwe is main-man by DPK, 'n company op Stellenbosch wat events en feeste reël, hulle produce ook 'n klomp goeters vir TV, film en die verhoog. Porra kom kuier in die garage en vertel vir Willim 'n hele paar van daai legendariese MK Avontoer-stories en wat hy alles oor die jare geleer het oor hoe 'n ding lekker te reël. Bestel Willim se nuwe album Blitzkriek by williamwelfare@gmail.c...
Episode 126. - Hannes Brümmer 14.09.2017 1:16:01
Hannes Brümmer is ’n komediant en ’n akteur. Hy kom kuier in die garage en riff saam met Willim oor stand-up comedy, improv comedy, acting en sub-par fame. Hulle gesels ook oor hoe Zef-sketse begin het en hoe die TV-reeks 'Kompleks' ’n cult-classic geword het.
Episode 125. - Hunter Kennedy 07.09.2017 1:18:00
Hunter Kennedy van Fokofpolisiekar kom kuier vir 'n tweede keer in die garage om te gesels oor hulle nuwe crowd-funded album 'Selfmedikasie', hoekom hy nie meer op social media is nie en hoe daai slang sy eie stert vreet.
Episode 124. - Toast Coetzer ivm Ons Klyntji 03.09.2017 1:23:00
Toast Coetzer is ’n joernalis, beat poet, radio-omroeper, fotograaf en een van die editors van Ons Klyntji. Toast kom kuier in die garage om te gesels oor die geskiedenis van dié publikasie en om ’n paar stukke voor te lees van die nuwe ene wat uitkom in Oktober 2017.
Episode 123. - Pietie Beyers 24.08.2017 2:11:28
Pietie Beyers is ’n akteur. Jy sou hom al gesien het as Zatopek, Neil Sandilands se jonger self, in die TV-reeks ‘Orion’, as Dr. Deon Visser in ‘Binnelanders’ en in ander TV-reekse en films soos ‘Buurtwag’, ‘Sy Klink Soos Lente’, ‘Beskermhere’ en ‘Onder Die Tafel’. Pietie kom praat die mic aan die brand in die garage met ’n opgewekte, energiebelaaide interview oor sy familie (sy ma is die bekende...
Episode 122. - Tertius Kapp 17.08.2017 1:15:50
Tertius Kapp is ’n digter, regisseur, dramaturg en bekroonde draaiboekskrywer. In 2015 is die Hertzogprys vir Drama aan hom toegeken vir sy toneelstukke ‘Rooiland’ en ‘Oorsee’. In 2016 wen hy ook ’n SAFTA vir sy draaiboek vir die film ‘Dis Ek Anna’. Hy kom kuier in die garage om te gesels oor sy en Haddad Viljoen se nuutste kortfilm ‘Ek Het Jou Gemaak’ wat die 24ste Augustus debuteer by die kykNET...
Episode 121. - Sondagaand 13.08.2017 30:25
Willim vertel jou al sy week se spookstories en lees vir jou ook 'n brief. Onthou om asb vir sy musiekvideo te stem deur "MVP Willim Welsyn" te SMS na 40800. Hy kan nog 'n video wen en jy kan 'n CD-hamper by KYKNET NOU! wen.
Episode 120. - Chris Danger ThunderVolt 03.08.2017 1:22:54
Chris Danger ThunderVolt is die bassist in Black Cat Bones, die guitarist in Boargazm en die tweede jongste van die vier legendariese Van Der Walt-broers van Wolmer in Pretoria. Heine van der Walt is die jongste en was mos ook onlangs op die show. Willim en Chris kry mekaar by die Dennis-brothers se huis, The Château Liz-záurd, waar hulle praat oor math-metal, musical patterns, Chris se film en ja...
Episode 119. - Danie Du Toit van Spoegwolf 27.07.2017 1:37:53
Danie du Toit is die hoofsanger, kitaarspeler en liedjieskrywer van Spoegwolf, ’n Stellenbosch-based band met hulle wortels diep geanker in die oksels van die Paarl. Danie kom kuier in die garage om te gesels oor hulle nuwe album Die Donker Toring, sy kinderdae op die Paarl, sy eerste band Ysterkoei wat destyds Rockspaaider gewen het en hoe sy ouers vir hom en sy broer Moskou ondersteun het om mus...
Episode 118. - Michelle Nolte - Dorpstraat Revisited (Deel 4) 20.07.2017 1:27:33
Michelle Nolte was die vierde en laaste eienaar van die legendariese Dorpstraat Teater op Stellenbosch. In hierdie laaste hoofstuk van die Dorpstraat Revisited reeks vertel Michelle hoe dit was om groot te raak met Valiant Swart as ouer boetie, hoe sy by die bank en toe by ’n wynplaas gewerk het en toe eventueel saam met Anita (Bredenkamp) Cilliers die Teater oorgeneem het by Rohan en Eldré Strydo...
Episode 117. - Bootlegs Met Bruce Springsteen, Hannes Coetzee en Andra 12.07.2017 50:54
Gerhard Grobler kom kuier in die garage en hy en Willim gaan krap bietjie in die archives en kom op recordings af wat Willim gemaak het in sy dae by Rolling Stone van 'n Bruce Springsteen soundcheck, 'n live performance van Andra by Mozambique en 'n twee ander bootlegs van oom Hannes Coetzee, die teaspoon-slide guitarist van Herbertsdale. Willim lees ook 'n paar briewe van luisteraars.
Episode 116. - Ruan Stix Fourie 05.07.2017 1:24:15
Ruan Stix Fourie is die main-man agter die skerms by gevaaalik.com, ’n Afrikaanse entertainment blog wat al meer as sewe jaar die ding doen. Ruan is ook ’n podcaster en dus moes hy en Willim oor dié formaat gesels, hoe om jou audience te service en suksesvol jou online jol vol te hou sodat brands, bands en ander mense jou verewig kan onthou.
Episode 115. - Herman Kleinhans 30.06.2017 1:24:24
Herman Kleinhans is 'n liedjieskrywer en sanger van Stellenbosch. Hy het in Mei 2015 KykNET se AfriVisie gewen met sy lied "Ek Sweer". Hy is ook 'n lid van TWEE - die ander lid is Maria Rademan. Herman het 'n nuwe album uit, Kamer 4. Hy't kom kuier in die garage vir 'n passievolle gesprek oor laerskool-rugby, hoe en waar sy musiekloopbaan begin het, die inner workings van die musiekbedryf en hoe h...
Episode 114. - Blitzkriek Met Jo Ellis 22.06.2017 1:10:49
Willim gesels met sy vriend en producer Jo Ellis oor Willim se nuwe album BLITZKRIEK , self-promotion, hoe hulle die album gemaak het en wat se amps en tegnieke hulle gebruik het. Willim speel ook 'n paar snippets van die songs. BLITZKRIEK CD's is nou by Willim beskikbaar, stuur gerus 'n epos na williamwelfare@gmail.com om ene te bestel.
Episode 113. - Chris Kreef 15.06.2017 1:50:37
Toe Willim vir Chris Kreef van die bekende Kreefhotel onmoet het in 2007 by Akkedis se huis, The Château Liz-záurd, was Chris ’n grootkop by Pick Pay en nou tienjaar later gesels hulle vir die eerste keer waar alles begin het. Van sy eerste bike-bende, die weermag se begrafnisband, die restaurantbedryf, die snakes and ladders van die corporate wêreld tot by die Kreefhotel, Die Saronsberg De Kreeft...
Episode 112. - B-Sides: Willim en Gurtch Tel Briewe Op Onder 'n Brug 08.06.2017 1:06:32
Willim en Gurtch vind ou briewe van regte-egte mense onder 'n brug en lees hulle vir jou.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.