Vlottenburg VGK

VlottiesVGK

Religion AF ↓ 40 episodes

Saamgesels, saamgroei, en saamluister na stories van Vlottenburg VGK

Author

Vlottenburg VGK

Category

Religion

Latest episode

Mar 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Vrede van ‘n ander aard 14.03.2026

In ‘n wêreld van onrus, preek Reggie Nel van ‘n vrede wat alle verstand te bowe gaan - ‘n vrede van ‘n ander aard.

Onse stories 02.09.2025

Oom Alfred, Auntie Ellie, Auntie Fran en Auntie Getruida vertel hulle stories en die storie van ons gemeente. Opgeneem op 31 Aug 1963 te Vlottenburg.

Oorkom die Vrees deur Geloof 21.08.2025

Ds Karien preek tot vroue in Vrouemaand. Sy daag vroue uit om die vrees te oorkom deur geloof

Geroep tot Groei 30.07.2025

Gestuurdes groei. Hulle is nie bloot gemaak en laat staan nie. Reggie Nel wys uit 1 Petrus 2:2-10 wat die geheim van groeiende gestuurde gemeentes is.

Gestuurde gemeentes 26.07.2025

Waar kom gestuurde gemeentes vandaan? Ons delf in Matt 9:35-10:10 en ontdek Jesus se dillema …

Goeie (h)erders 04.05.2025

Goeie (h)erders Deur Reggie Nel

Niks sal ons kan skei van God se liefde 02.08.2023

Jayson Gribble praat nav Rom 8 en die storie van Josef oor God se liefde.

Genadeboer 23.07.2023

God boer net genade. Selfs as boosheid oortyd werk is God nog steeds in beheer.

Leierskap in komplekse tye 21.07.2021

Wat kan ons leer (ook) uit die foute van antieke konings? 1 Sam 13 en verdere hoofstukke is geskiedenis uit die wel en weë van Israel se eerste konings

Ware Vryheid vanuit die Paasfees 23.05.2021

Paasfees is ‘n seisoen waar die gemeente en gelowiges leef vanuit die Opstanding. Ook ware vryheid word ‘n moontlikheid. Ons lees Hand 3:12-19

Lewe vanuit Paasfees. 18.04.2021

Wat beteken Paasfees vir ons? Hoe is die lewe na die opstanding van Jesus Christus? In hierdie episode kyk ons na die kerk in Handelike 4:32-37 en vra die vraag, hoe leef gelowiges van uit Paasfees.

Oorgange: Waar is God en waarheen lei God ons? 03.03.2021

Ons leer lesse uit die lewe van Samuel (1 Sam 8:6-7) en hoe God ons lei asook waarheen God ons lei. Musiek deur Matt Redman (Heart of Worship, It is Well with my Soul)

Geestelike fondasies vir oorwinning. 07.02.2021

Ons deel gedagtes vanuit die boek Samuel oor die geestelike fondasies vir oorwinning. Lees 1 Sam 7 en gesels saam! Musiek deur Kainos Music Ministry en Vision X (Julian Manuel)

Wat is God besig om te doen - in hierdie tyd? 31.01.2021

Ons voel soms dat ons eensaam, onseker is en dan voel mens soms, waar is God? Ons tema is vandag, Wat is God besig om te doen, in hierdie tyd? Volgens 1 Sam 5 word gedagtes gedeel. Musiek: “Wonderful Gospel Sax”

Waartoe roep God ons? 25.01.2021

Ons gaan voort met ons reeks oor vraag wat hoor ons God sê en waartoe word ons geroep. Ons dink na oor Samuel en watter lesse ons kan leer.

Onderskei God se stem 18.01.2021

Hoe onderskei mens God se stem in hierdie tyd? Dis die tweede Sondag na die fees van Epifanie (die verskyning van God). Waartoe roep God ons? Ons lees 1 Sam 3:1-21.

Prys God - ‘n Nuwe jaar! 17.01.2021

Volgens Ps 29 kan ons God prys en aanbid vir ‘n jaar. Ja, die uitdagings is daar, maar God regeer. Agtergrondsmusiek: “Wonderful Gospel Sax”; New Vision Music (c)

Oujaarsboodskap 02.01.2021

Oujaar 2020 is verby. Of is dit? Hoe navigeer ons die oorgange met die lesse van ‘n Globale pandemie? Jeremia (8:4-9:1 ) moes dit hanteer. Watter lesse kan ons ook leer?

Uitgespaar - deur die genade 27.12.2020

Op die laaste Sondag van 2020 ... ‘n uiters moeilike jaar, kom God en hy stap saam met ons ... soos Hy met die antieke volk gestap het.

God floreer ook in nuwe tye ... 26.12.2020

In ‘n nuwe situasie is daar verskillende boodskappe. Soos in die Bybelse tyd kan God ook nou hier, selfs deur sy gemeente floreer ....

God doen ‘n nuwe ding 07.10.2020

Selfs, en veral in ons woestyn ervaringe kom God en doen ‘n nuwe ding. Luister op ‘n nuwe manier na Exodus 20.

God sorg, selfs in die woestyn. 30.09.2020

Soms is ons verby ons menslike laaste .... Is God ook daar?

Om weer te kan droom 17.09.2020

Ons nader die einde van die grendelstaat. Vanuit Jes 53:4-5 is God by ons op ‘n spesifieke wyse ... om oor ‘n nuwe toekoms te droom.

Die wil van God? 02.09.2020

Hoe moeilik is dit om wil van God te verstaan. Veral as daar lyding ter sprake is.

Ons hulp vandag 27.08.2020

Hoe leer ons om weer te glimlag? Ons dink na oor Ps 124 veral binne die konteks van ons onsekerheid, in die konteks van lyding.

Listen to the VlottiesVGK podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.