Mario Ferris
VGKerk Florianville Church
Preke, boodskappe aan lidmate en vriende van Florianville gemeente.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Heilige Week, Woensdag 13.04.2022 19:50
Matteus 26:1-16. ‘n Donker storie van verraad.
Heilige Week, Dinsdag 12.04.2022 17:55
Matteus 24:1-14, 45-51 Gelowiges in krisistye
Heilige Week, Maandag 11.04.2022 15:22
Matteus 21:10-17 Jesus reinig die tempel.
Dag 40/40. Sondag Erediens 09.04.2022 21:58
2 Samuel 11,12. Dawid en Batseba.
Dag 39/40 Saterdag Examen 08.04.2022 12:41
Refleksie gebed oor die week wat verby is.
Dag 38/40. Vrydag oordenking. 07.04.2022 10:55
Johannes 8:1-11. Die goeie nuus van geen veroordeling, van Jesus se groot genade.
Dag 37/40 Donderdag Oordenking 06.04.2022 13:02
Psalm 51, Dawid se gebed om vergifnis en herstel van Sy verhouding met die Here.
Dag 36/40 Woensdag Biduur 06.04.2022 19:13
2 Sam. 4:4; 2 Sam. 9; 2 Sam. 19:24-30. Die verhaal van troue verbondsliefde aan Mefiboset.
Dag 35/40 Dae, Dinsdag Oordenking 04.04.2022 11:22
Psalm 21. Dawid se gebed, van vra en ook blydskap oor die vervulling van sy hartsbegeertes.
Dag 34/40, Maandag Oordenking 03.04.2022 11:35
2 Samuel 7:18-29 Die gebed van Dawid.
Dag 33/40. Sondag Erediens 03.04.2022 19:15
2 Samuel 7:1-17. Dawid wil vir die Here n huis bou. Maar deur Natan moet Dawid hoor dis nie die wil van die Here nie.
Dag 32/40 Saterdag Examen 01.04.2022 14:31
Refleksie gebed oor die week wat verby is.
Dag 31/40, Vrydag Oordenking 31.03.2022 13:10
2 Samuel 5, Psalm 23. Dawid is nou heerser oor totale Israel. Sal hy nou sy mag misbruik? Sy roeping is tot herder-koning, en dit leef hy uit.
Dag 30/40. Donderdag Oordenking 30.03.2022 15:15
2 Samuel 2-4. Dawid word koning van Juda. Abner en Joab se knoeiery word die agtergrond van Dawid se koninkskap. Sal hy meegaan of steeds die weg van die Here volg.
Dag 29/40 Woensdag Oordenking 30.03.2022 16:52
2 Samuel 1:17-27. Dawid verneem dat Saul en Jonatan gesterf het. Hy treur nou oor die dood van sy geliefdes.
Dag 28/40 Dinsdag Oordenking 28.03.2022 12:01
Matteus 25:37-40, met die laaste oordeel sal die vraag vir deel wees van die nuwe koninkryk, die vraag oor liefde, barmhartigheid wees.
Dag 27/40. Maandag Oordenking 27.03.2022 11:34
Psalm 36. Die kosbare trou van die Here maak die verskil, tussen ‘n goddelose lewe en ‘n gelowige lewe.
Dag 26/40, Sondag Erediens 27.03.2022 15:47
1 Samuel 30. In moeilike omstandighede vind Dawid krag en insig by die Here, maak dit van hom n ware omgee mens. By Besor spruit vind ons die evangelie.
Dag 25/40. Saterdag Examen 25.03.2022 12:07
Refleksie gebed oor die week wat verby is.
Dag 24/40 Vrydag Oordenking 24.03.2022 11:04
Efesiers 2:10. Ons is die Here se mooi skepping.
Dag 23/40 Donderdag oordenking 23.03.2022 11:41
Psalm 14. Dwaasheid is om te lewe sonder die Here. Om die Here te dien dit is wysheid. Almal dwaal egter af en dis slegs Jesus wat ons dwaasheid in wysheid kan verander, in liefde kan verander.
22/40 Dae, Biduur 23.03.2022 16:53
1 Samuel 25. Dawid en Abigajil. Die skone Abigajil herinner Dawid aan wie hy is en dat hy n fout sal begaan om hom op Nabal te wreek. Dawid ontdek weer sy roeping en sy Here.
Dag 21/40 Dinsdag Oordenking 21.03.2022 13:05
Psalm 55:5-9, 13-15. 2 Samuel 18:33. Ons ervaar Dawid se gebrokenheid wanneer ander hom verraai. Tog vind hy gebed, raak weer nederig en handel in liefde.
20/40 Dae Maandag Oordenking 20.03.2022 14:36
Markus 2:15-17 Jesus ons geneesheer.
Dag 19/40 Sondag Erediens 19.03.2022 19:52
1 Samuel 27. Dawid tussen die filistyne in Siklag. Tog laat vaar die Here nie sy plan met Dawid nie, God sorg vir Dawid in die vreemde.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.