Mario Ferris
VGKerk Florianville Church
Preke, boodskappe aan lidmate en vriende van Florianville gemeente.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Pinksterfees Erediens 05.06.2022 15:13
1 Konings 19:19-21 Geroep om in nuwe werklikhede te leef.
11 Pinkster Afsluiting: Waak en Bid 04.06.2022 16:22
Johannes 10:27 Luister, My skape luister na my stem. Die laaste element is ook in die opnames ingesluit. Psalm 52:11 Aanbid, ek sal u vir altyd prys omdat u opgetree het.
10 Pinkster: Waak en Bid 03.06.2022 16:25
Psalm 104:3-4: Dink na, mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees.
9 Pinkster: Waak en Bid 02.06.2022 13:15
Kolossense 3:16 Sing: Sing psalms, lofgesange en geestelike liedere.
8 Pinkster: Waak en Bid 01.06.2022 12:58
1 Tess. 5:16-18 Sê dankie: Wees in alle omstandighede dankbaar.
7 Pinkster: Waak en Bid 31.05.2022 18:46
Lukas 11:9-13 Vra en vir julle sal gegee word.
6 Pinkster: Waak en Bid 30.05.2022 12:53
1 Timoteus 2:1-4 Intree: doen voorbidding vir alle mense.
5 Pinkster: Waak en Bid 29.05.2022 14:49
Kolossense 2:4 Wees waaksaam.
4 Pinkster: Waak en Bid. Sondag Erediens 29.05.2022 20:06
2 Samuel 7:25; Handelinge 2:42 Bid die woord.
3 Pinkster: Waak en Bid 28.05.2022 15:58
Psalm 51:12-13 Skep vir my n rein hart. Die element van skuld belydenis is ons fokus.
2 Pinkster: Waak en Bid 27.05.2022 15:16
Psalm 27:14; 46:11 Wag. Stilte voor die Here.
1 Pinkster: Waak en Bid 26.05.2022 17:18
Matteus 6:9, 26:40 Aanbidding as eerste element van gebed. Die basis vir ons reeks is die boek van Dick Eastman “The hour that changes the world”. Daarmee saam volg ons Ds. Chris van Wyk se pinkster reeks hieroor, dis beskikbaar op Bybelskool.com.
Hemelvaartdiens 26.05.2022 16:50
Handelinge 1:1-11 “Bly wag op die belofte van die Vader”
Erediens deur ds. Mario 21.05.2022 18:52
Hebreërs 11:32-40 Lewe deur die geloof.
Biduur Wyk 9, ds. P. Nel as prediker 18.05.2022 8:13
Hebreërs 10:32-39 Volharding in die geloof.
Erediens met oudl. Keith Alexander as prediker 14.05.2022 19:17
Matteus 6:25-35. Die sorge van die leee
Biduur Wyk 8 deur br. Rodrick Heugh 11.05.2022 13:08
Die val van Jerigo se mure.
Biduur deur Wyk 7, sr. Liz Koen as prediker 04.05.2022 11:25
1 Korintiërs 13
Erediens deur ds. Mario 01.05.2022 21:39
Lukas 5:1-11, nadat Jesus sy dissipels en die skare geleer het, is hulle gevra om die Here wie oorvloed belowe te volg, dan sal hulle vissers van mense wees. Na alles wat ons gehoor het die jaar as Florianville, moet ons weereens volg sodat Jesus ons vissers van mense kan maak.
Biduur deur Wyk 6. Oudl. G. Lincks as prediker. 27.04.2022 11:15
Eksodus 17:8 vv. Ondersteuning aan mekaar.
Erediens deur ds. Mario 23.04.2022 18:22
Eksodus 32:1-4, Matteus 6:24. “Ons leef deur geloof en nie sien nie”. Geld en besittings is nie ons god nie, ons vertroue is in die Here alleen.
Biduur Wyk 5, gelei deur Oudl. Esmé Hartney 20.04.2022 10:07
Lukas 24:36-49, Hand. 1:8. Die opgestane Heer verskyn aan sy vreesbevange dissipels, gee hulle sy vrede en stuur hulle as getuies uit onder die krag van die Heilige Gees.
Opstanding Sondag, deur Oudl. M. Manuel 17.04.2022 12:32
1 Korintiërs 25:1-11. Jesus het opgestaan!
Goeie Vrydag 2022 15.04.2022 19:20
Matteus 27:45-56, Filippense 2:6-7. Jesus sterf, sy liefde beteken dat Hy homself gee, self leegmaak. Goddelikheid is om te gee en nie te ontvang nie.
Heilige Week Donderdag 14.04.2022 15:08
Matteus 26:36-46 Jesus in die tuin van Getsemane.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.