Lelanie du Preez
Van die spoor af
Van die Spoor Af is ‘n podcast, ‘n youtube channel en ‘n joernaalprogram met vriendskap, filosofie, vreugde en opregtheid as sentrale temas. JW en Lelanie opper hulle menings oor verskeie Onderwerpe soos dit aan hulle voorgelê word deur kunsmatige intelligensie, oftewel artificial intelligence Van die Spoor Af is die eerste Afrikaanse podcast ter wêreld wat aan die hand van K.I. vervaardig word.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ouma en Oupa sit op die stoep. 07.08.2020 56:55
In vandag se gesprek, poog JW en Lelanie om agter die kap van die familiebyl te kom. Natuurlik ontspoor die gesprek en JW praat gans te veel oor kletsprogramme.
JW, Lelanie and Taylor Swift walk into a bar. 31.07.2020 1:05:15
In 'n klaarblyklike gefokusde poging, bespreek JW en Lelanie Taylor Swift se grensverskuiwende oombliklike album vrystelling - Folklore. Die gesprek ontspoor natuurlik en lei na 'n algemene bespreking oor die psige en atmosfeer in Hollywood, Coldplay se veelsydigheid en 947 se Anele Mdoda.
Aangename kennis JW en Lelanie 27.07.2020 41:04
Van Die Spoor Af is nie 'n podcast nie. Dis die dialoog van 'n nuutgevonde vriendskap tussen ou kennisse. Ons bespreek ons alledaagse doen en late midde die grendelstaat, vertel stories oor ons reise en dink té filosofies oor onbenullighede. Ons lag ook uitbundig elke nou en dan.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.