OFM

The Joyride

Comedy EN ↓ 150 episodes

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

Author

OFM

Category

Comedy

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Weird Wide Web - Kan gewigsverlies aan hoër egskeidingsyfers gekoppel word? 14.04.2026

Nuwe navorsing dui daarop dat mense wat groot gewigsverliesbehandelings ondergaan - soos maagbande of gewigsverliesinspuitings - meer geneig is om hul huwelike te beëindig.

Weird Wide Web - Jaloesie laat vrou vir haar lewe hang! 13.04.2026

Die verkeerspolisie in die noorde van China is verstom gelaat nadat hulle verskeie berigte ontvang het van 'n vrou wat agterop 'n bewegende bakkie hang.

Weird Wide Web: Gaste van Japannese hotel deur robot-dinosourusse verwelkom 09.04.2026

’n Meningsvormer het ’n internet-storm ontketen nadat sy haar ongewone hotelervaring in Japan gedeel het – sy is nie deur ’n ontvangsdame nie, maar deur robot-dinosourusse verwelkom.

Conspiracy Corner - NASA’s “Green Screen” Glitch That Broke the Internet 08.04.2026

The internet has officially accused NASA of doing what every high school drama club has tried at least once, faking space with a green screen!

Learn With Punk - Hydroelectrics 08.04.2026

Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Hydroelectrics.

Weird Wide Web: Meisie se geheue is so goed, sy kan dalk die toekoms voorspel! 08.04.2026

Sy staan slegs as TL bekend en het ’n seldsame toestand genaamd hipertimesie, oftewel uiters sterk outobiografiese geheue wat haar toelaat om persoonlike ervarings in ongelooflike detail te onthou.

Weird Wide Web: Kan sekere slangbloed help met gewigsverlies? 07.04.2026

Wetenskaplikes glo ’n molekule wat in luislangbloed voorkom, kan help om ’n nuwe generasie gewigsverliesbehandelings te skep – sonder die onaangename newe-effekte van bestaande middels.

Weird Wide Web: Nikotienafval rede waarom eekhorings damprook! 02.04.2026

Wildlewe-kundiges doen ’n beroep op die publiek om nikotienprodukte behoorlik weg te gooi nadat ’n eekhoring in ’n Londense park afgeneem is terwyl dit lyk asof die diertjie damprook (vape).

Learn With Punk - Antibiotics 01.04.2026

Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Antibiotics.

Weird Wide Web: As jy aanvanklik nie slaag nie, probeer nog 138 keer 01.04.2026

’n Poolse burger het die internet op een of ander manier stormenderhand verower, nie vir enigiets slegs nie, maar vir sy volharding om iets te doen totdat hy dit regkry!

Weird Wide Web: Kunsmatige Intelligensie-skeppings kry ’n knou! 31.03.2026

Namate KI-gebruik wêreldwyd groei, het baie inhoudskeppers begin om standpunt in te neem teen die oorbenutting daarvan, sommige skep selfs KI-vry etikette vir hul werk.

Weird Wide Web - Vrou wat deur 'n slaggat weer tot bewussyn gebring is 30.03.2026

'n Vrou in Indië, Vineeta Shukla, is hospitaal toe gehaas nadat sy flou geword het terwyl sy huiswerk gedoen het en breindood verklaar is, totdat die slaggat.

Feel Good Friday: Ouderdom is net ’n nommer vir hierdie krieket-oumas 27.03.2026

Oor ’n sonnige veld in die platteland in die ooste van Uganda vul gelag en die gekraak van krieketkolwe die lug – maar dis nie kinders wat hierdie keer in die kollig is nie.

Weird Wide Web: ’n Wêreldrekord vir Nigerië se Favour Ogechi Ani 26.03.2026

Favour Ogechi Ani het die Guinness-wêreldrekord gebreek deur 70 dae lank hardop tot by 1 070 000 te tel.

Learn With Punk - WiFi 25.03.2026

Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about WiFi.

Weird Wide Web: Malta stel ‘rybewys-inleweringskema’ bekend 25.03.2026

In ’n poging om verkeersopeenhopings in dié klein landjie te verminder, het Malta ’n plan ingestel om mense aan te moedig om minder te bestuur.

Weird Wide Web: Vrou kerf pragtige beeldhouwerke met haar tande 24.03.2026

’n Jong Chinese kunstenaar het ’n toevallige ontdekking in ’n talent omskep deur wortelbeelde te skep met niks anders as haar tande nie.

Weird Wide Web - 15-jarige in die moeilikheid, alles in die naam van liefde 23.03.2026

'n 15-jarige seun in Duitsland het iets uitgevoer wat klink soos die plot van 'n tienerrooffliek – behalwe dat dit baie eg was.

Feel Good Friday - Vernedering het in hoop verander 20.03.2026

’n Oomblik wat verwoestend vir ’n jong seun kon gewees het, het eerder ’n kragtige les in vriendelikheid en die belangrikheid daarvan om teen boelies op te staan geword.

Weird Wide Web – Chinese kleuter spog met bestuursvernuf 19.03.2026

Jy het reg gelees! Shao Ziyan het sy tydrenjaersertifikaat van die Runracing Driving Academy op slegs vyfjarige ouderdom verwerf. Dit is duidelik ouderdom is vir hom net ’n nommer.

Learn With Punk - Nuclear Bombs 18.03.2026

Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Nuclear Bombs.

Weird Wide Web - Vos reis per ongeluk van Southampton, VK, na New York, VSA 18.03.2026

'n Nuuskierige jong rooivos het sy pad op 'n vragskip in Southampton gevind en eindelik meer as 3 000 myl oor die Atlantiese Oseaan gevaar.

Weird Wide Web - Mediese advies van KI is dalk nie 'n goeie idee nie 17.03.2026

Navorsing in The Lancet Digital Health het getoon sommige KI-kletsbotte kan soms vreemde mediese advies aanvaar of herhaal wanneer hulle aan misleidende inligting op die internet blootgestel word.

The Joyride presents, The Ballad of Mel & Peet. 16.03.2026

According to multiple reports, Mel & Peet Viljoen, a South African couple who moved to the US, have been arrested! The couple allegedly stole more than $5,300 (R87,000) worth of groceries using a “ticket-switching” scheme, scanning cheap seasoning packets while bagging expensive goods. So we, along with some help from some AI friends, decided to tell their story, in a very creative way while also...

Weird Wide Web - Galstene meer werd as goud? 16.03.2026

Glo dit of nie, een van die waardevolste dinge wat jy binne-in 'n koei kan vind, is 'n galsteen, wat in 2025 teen $5800 (R97 269) per ons kos!

Listen to the The Joyride podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.