OFM

The Joyride

Comedy EN ↓ 150 episodes

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.

Author

OFM

Category

Comedy

Podcast website

www.ofm.co.za

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Weird Wide Web - Hierdie Japannese peuselhappie kan jou dalk met 'n angel laat! 21.05.2026

In die Japannese stad Omachi is daar 'n plaaslike lekkerny genaamd Jibachi Senbei — dit is krakers wat met regte gedroogde perdebye binne-in gebak word.

Conspiracy Corner - Are Pandas real animals? 20.05.2026

A viral theory doing the rounds online claims pandas are completely fake. According to internet detectives, these monochrome fluff-balls are actually, humans in highly advanced bear costumes, genetically engineered props or China’s cutest covert surveillance operation.

Weird Wide Web - Eet-so-veel-jy-wil-restaurant stel nuwe bisarre beleid bekend 20.05.2026

'n Eet-soet-jy-wil-soesji-restaurant het 'n nuwe beleid ingestel wat jou laat wonder: "Wat het gebeur dat hulle hierdie beleid bedink het?".

Weird Wide Web – Kuberkrakers kan dalk jou vingerafdrukke steel! 19.05.2026

Veiligheidskenners in China sê moderne kameras en gevorderde KI-sagteware is so goed dat hulle moontlik vingerafdrukke van foto’s kan kopieer.

Weird Wide Web - Navorsing dui daarop dat 'n 4-dae-week help met gewigsverlies 18.05.2026

Wetenskaplikes wat 33 ontwikkelde lande bestudeer het, het bevind dat lande waar mense die langste ure werk, ook geneig is om die hoogste vetsugsyfers te hê.

Weird Wide Web: Nobelpryswenner waarsku teen uitsterwing weens kernoorlogdreigemente en KI 07.05.2026

David Gross, ’n 85-jarige fisikus wat die Nobelprys in 2004 gewen het, het onlangs sy kommer in ’n onderhoud oor die toekoms van die wêreld gedeel.

Weird Wide Web: Kosblogger skep deurskynende gebraaide hoender! 06.05.2026

Cai Nan is bekend vir die skep van ongewone geregte met behulp van gevorderde kooktegnieke, maar sy nuutste skepping is dalk sy vreemdste nog!

Made for MOM! 06.05.2026

Some of the world’s greatest songs are about Mothers. And ahead of Mother’s Day, this Sunday 10 May, OFM wrote a song for all moms in Central South Africa.

Weird Wide Web - Man val na bewering vriende aan na koeksmeergrap 05.05.2026

'n Verjaarsdagviering in Indië het 'n verwoestende wending geneem toe 'n speelse koeksmeer-grap na bewering 'n dodelike konfrontasie veroorsaak het en drie vriende dood gelaat het.

Weird Wide Web - Vêrsiende oogtoestand flous navorsers 04.05.2026

Die vals siekte is geskep deur 'n navorsingspan onder leiding van Swede. Hul doel? Om te toets of KI-stelsels soos ChatGPT of Gemini ooglopende mediese waninligting kan herken – of dat hulle dit blindelings as 'n feit sou aanvaar.

Weird Wide Web: Wêreld se grootste peuselhappiewinkel maak oop in China 30.04.2026

’n Massiewe nuwe winkel genaamd Snack Kingdom het pas in Changsha geopen – en dit is amptelik deur Guinness World Records as die wêreld se grootste peuselhappiewinkel aangewys.

Weird Wide Web: Neem mense KI te ver? 29.04.2026

’n Gesin in China het glo KI-tegnologie gebruik om ’n oorlede familielid digitaal te herskep, wat sy bejaarde moeder toegelaat het om met 'n virtuele weergawe van hom te kommunikeer sonder om onmiddellik van sy dood te wete te kom.

Learn with Punk - Face ID 29.04.2026

Ever wondered how your phone recognises your face faster than some people recognise their own bad decisions? Learn With Punk has you covered. From clever tech to everyday mysteries, we promise this lesson will stick with you like your favourite punk rock anthem. This week, we’re unlocking the truth behind… Face ID.

Weird Wide Web: Nuwe opname onthul VK se vreemdste eetgewoontes! 28.04.2026

’n Nuwe opname het aan die lig gebring dat ’n verrassende aantal jong Britte nie meer aan tafel eet nie – en ’n paar baie ongewone plekke hiervoor kies.

Weird Wide Web: Britse ouma vereer met kitsnoedeltema-afskeidsrede 23.04.2026

Die 72-jarige Sandra Burnell van Newport, Wallis, was so 'n toegewyde aanhanger van Pot Noodles dat haar familie 'n tema-begrafnis ter ere van haar gereël het.

Learn with Punk - Asphalt 23.04.2026

Ever wondered what’s really under your feet on the daily commute—without slogging through a boring manual? Learn With Punk has you covered. From science to street smarts, we promise this lesson will stick with you just like your favorite punk rock anthems. This week, we’re paving the way with… asphalt.

Conspiracy Corner - Samesweringshoekie: Wetenskaplikes, geheime ... en 'n patroon wat wenkbroue laat lig 22.04.2026

Wanneer wetenskaplikes wat verbonde is aan kern-, lugvaart- en hoëvlaknavorsing begin verdwyn of sterf ... is mense geneig om dit raak te sien. En op die oomblik probeer ondersoekers in die VSA uitvind of dit toeval is - of iets meer.

Weird WIde Web: Britse maatskappy verbied verjaardagkoeke in kantoor! 22.04.2026

Die maatskappy sê die groeiende risiko's rondom allergieë, voedselveiligheid en wetlike verantwoordelikheid – veral wanneer kos tuisgemaak is of van onbekende bronne ingebring word – is die rede hiervoor.

Weird Wide Web: Anti-verouderingsmiddel kan dalk gou jou woef se lewe verleng 21.04.2026

'n Biotegnologiemaatskappy genaamd Loyal het aangekondig dat hulle 'n anti-verouderingsmiddel vir honde ontwikkel en dit mag dalk vinniger beskikbaar wees as wat ons dink.

Weird Wide Web - Chinese man oorleef 8 jaar met metaalstaaf in keel 20.04.2026

Die 46-jarige mnr. Wang het onlangs na die Dalian Munisipale Sentrale Hospitaal gegaan met klagtes oor erge keelpyn en 'n vreemde sensasie, asof iets vassit. Dokters het 'n X-straal bestel – en wat hulle gevind het, was ongelooflik!

Feel Good Friday: Ontmoet Poncho, die polisiehond wat lewens wil ‘red’ 17.04.2026

Ontmoet Poncho, ’n polisiehond van Madrid se munisipale polisie, wat ’n internetstorm ontketen het nadat hy sy lewensredding-“vaardighede” gewys het … of minstens ’n baie geesdriftige poging aangewend het.

Weird Wide Web: Verneukery in eksamens het die kunsmatige intelligensie-era betree! 16.04.2026

In China gebruik studente toenemend ’n KI-slimbril om hul kanse om eksamens te slaag te verhoog deur stilweg te kul.

The Day Juju Shot his Career (Almost) 16.04.2026

Here's a parody song that tells the story of the day Juju shot his career, well, almost.

Weird Wide Web: ‘Seekatfossiel’ van 300 miljoen jaar toe nié seekat 15.04.2026

’n Fossiel wat voorheen as die wêreld se oudste seekat beskou is, is herklassifiseer nadat nuwe navorsing aan die lig gebring het dit was nie ’n seekat nie, maar eintlik ’n ander soort antieke seedier.

Learn With Punk - Glass 15.04.2026

Ever wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about glass.

Listen to the The Joyride podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.