OFM
The Joyride
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Weird Wide Web – ‘Kuberkakkerlakke’ duik waar mense nie kan nie 09.07.2026 2:51
Navorsers aan die Nanyang Tegnologiese Universiteit het ’n klein 3D-gedrukte “duikpak” ontwikkel wat Madagaskar se sissende kakkerlakke in staat stel om tot drie uur onder water te oorleef.
Weird Wide Web – Die Bordeaux-brief: Die duurste brief ooit gestuur 08.07.2026 3:33
Die historiese koevert, bekend as die Bordeaux-brief, is op 4 Oktober 1847 deur die wynhandelaar Edward Francis van Port Louis, Mauritius, aan sy sakevennote in Bordeaux, Frankryk, gepos.
Weird Wide Web – Bankbestuurder probeer geld steel met speelgeld vol tekenprentdiere 07.07.2026 3:19
’n Mens sou dink iemand wat geld uit ’n bank wil steel, sal met ’n slim plan vorendag kom.
Weird Wide Web - China toets "dakreën" 06.07.2026 3:57
Terwyl temperature wêreldwyd aanhou styg, toets China 'n unieke manier om sy stede af te koel, "dakreën".
Weird Wide Web – Oostenryker glo skape kan wolwe ore aansit met sy uitvinding 02.07.2026 3:12
Wolwe is baie slim diere en sal eerder makliker prooi soek as hulle een keer seergekry het.
Weird Wide Web – Japan spog met vreemdste roomysgeur nog! 01.07.2026 3:08
’n Padkafee in Japan het opslae gemaak nadat ’n nagereg bekend gestel is wat romerige, sagte roomys kombineer met iets wat in die see hoort.
Weird Wide Web - Man ‘masseer’ oë, veroorsaak ernstige skade 30.06.2026 3:41
Dokters het die eerste bekende geval gedokumenteer van ’n man wat sy oë ernstig beskadig het nadat hy ’n masseergeweer direk daarop gebruik het.
Weird Wide Web - Chinese maatskappye betaal mense om hul gesigte te huur 29.06.2026 4:17
Kunsmatige intelligensie verander die vermaaklikheidsbedryf in China op 'n verrassende manier – maatskappye betaal nou gewone mense vir die reg om hul gesigte in KI-gegenereerde TV-programme te gebruik.
Feel Good Friday - Terug in tyd vir grootsheid! 26.06.2026 3:19
Twintig jaar gelede het een onvergeetlike basketbalwedstryd Jason "J-Mac" McElwain se lewe vir altyd verander—en miljoene mense regoor die wêreld geïnspireer.
Weird Wide Web - Aanhanger weggewys omdat hy soos musiekheld lyk 25.06.2026 3:04
Stel jou voor jy betaal meer as R58 000 vir VIP-konsertkaartjies, net om te hoor jy kan nie jou gunstelingsanger ontmoet nie, want jy lyk te veel soos hy!
Conspiracy Corner - Did aliens use this pilot as a messenger? 24.06.2026 4:39
On June 21, 1976, 20-year-old Mexican student pilot Rafael Pacheco Pérez boarded a plane for what should have been a routine exercise, but nothing about this flight was routine.
Weird Wide Web - 60 jaar oue olie maak bekroonde hoender! 24.06.2026 3:17
’n Bekende Japannese restaurant genaamd Wakatori het viraal gegaan nadat hulle die geheim agter hul bekroonde gebraaide hoender onthul het: 60 jaar oue olie!
Weird Wide Web - Chinese KI-robotte bedel nou vir geld op Beijing se strate 23.06.2026 3:40
Berigte uit China sê dat humanoïde robotte onlangs op die strate van stede soos Beijing, Chengdu en Fuzhou gesien is, waar hulle net soos menslike bedelaars op sypaadjies sit.
Weird Wide Web - 12-jarige gaan tot die uiterste vir ekstra "sakgeld" 22.06.2026 3:39
Polisie in Brasilië is op 'n groot soektog gestuur nadat 'n 12-jarige meisie beweer het dat sy ontvoer is – net om te ontdek dat die hele ding opgemaak is.
Weird Wide Web - Is jy jou hond se tweede gunsteling mens? 18.06.2026 4:14
Navorsers het iets geïdentifiseer wat hulle "Spare Human Syndrome" noem - die gevoel dat jy slegs jou hond se tweede gunsteling persoon in die huis is.
Weird Wide Web - Die Selaginella lepidophylla, die onsterflike plant 17.06.2026 3:22
Stel jou voor jy vind iets wat lyk soos 'n dooie, verdroogde bal blare in die woestyn, net om te sien hoe dit binne ure weer lewendig word nadat jy 'n bietjie water bygevoeg het.
Weird Wide Web - Van vensterinkopies tot skerminkopies, vals inkopies vir jou gesondheid! 15.06.2026 3:49
Sielkundiges sê dat aanlyn inkopies nie altyd gaan oor die dinge wat ons koop nie. Dikwels gaan dit oor die opwinding van blaai, items by 'n mandjie voeg en wag vir die aflewering.
Weird Wide Web - Die veld van die gode: Mexiko se ikoniese sokkerveld 11.06.2026 2:27
Santa Cecilia Tepetlapa in Mexiko het een van die beste sokkervelde ter wêreld, ’n sokkerveld in die middel van ’n antieke vulkaan.
Weird Wide Web - Amerikaanse student bou wêreld se grootste kombersfort 10.06.2026 3:48
’n Groep studente in Las Vegas het besluit om ’n kinderjare-idee na ’n heel nuwe vlak te neem – en het eindelik 'n wêreldrekord opgestel.
Weird Wide Web - Eet asof dit jou laaste maaltyd is 09.06.2026 2:51
Stel jou voor jy is die hongerste wat jy nog ooit was en jou gunstelingmaaltyd staan reg voor jou. Die probleem is egter dat jy dit nie kan eet nie, want elke happie kan jou laaste wees.
Weird Wide Web - Britse vrou gebruik 'n ander tipe ink vir haar tatoeëermerk 08.06.2026 2:57
Nadat sy haar hond verloor het, het 'n vrou in die Verenigde Koninkryk haar tatoeëerkunstenaar gevra om 'n ander soort ink vir haar tatoeëermerk te gebruik.
Weird Wide Web - Sal hierdie sap jou dors les? 04.06.2026 3:10
Anime-konvensies is bekend daarvoor dat hulle oor die algemeen ’n paar eienaardige aantreklikhede het. Hierdie moet egter die mees ongewone wees wat ons nog ooit gesien het.
Weird Wide Web: Die mees brandstofdoeltreffende voertuig ooit 03.06.2026 3:42
’n Groep universiteitstudente in die Verenigde State het besluit om te kyk hoe brandstofdoeltreffend ’n petrol-aangedrewe voertuig kan word. Die resultaat is ’n klein eksperimentele voertuig genaamd Supermileage.
Weird Wide Web: Chinese studente bou afstandbeheerde papiervliegtuig 02.06.2026 3:15
'n Groep studente in China het besluit om die wêreld se grootste afstandbeheerde papiervliegtuig te bou wat werk.
Weird Wide Web - Modetendens of modeflater 01.06.2026 2:58
’n Australiese maatskappy het viraal gegaan vir die skep van een van die mees ongewone lingerie-stukke ooit – onderklere versier met regte taksidermiese rotte.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.