Today God Is First

TGIF

Religion AF ↓ 138 episodes

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Author

Today God Is First

Category

Religion

Podcast website

www.tgifsa.co.za

Latest episode

Apr 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Erastus Beukes 13.11.2020

Kom luiter na sy getuienis van hoe God werk. Was oorboord van 'n seiljag 600km van land!!

Benescke Janse van Rensburg 06.11.2020

Kom luister  In ’n neutedop: Benescke se passie in die lewe is om God se Woord en beloftes op ‘n kreatiewe, relevante manier te deel waarmee die man op straat kan identifiseer. En haar lewensdoelwit? As God afkyk aarde toe en iemand benodig om vreemde dinge vir Hom te doen, dat Hy haar sal kies omdat sy bereid is

Mike Brown 16.10.2020

Kom luister na lewende wonderwerk.  Het van Leer seker 4 meter op sy kop geval. Dokters het gedink hy gaan dit nie oorleef nie! Van hoe dit jou lewe affekteer toe & nou na die tyd! 

reeks van Rob Bell (NOOMA) RAIN 30.07.2020

reeks van Rob Bell (NOOMA) RAIN Deel 1

Open Mic 30.07.2020

Open Mic

Bernardus Groenewald 30.07.2020

Hoe God my Bernardus werk & gee niks voor nie. Elke persoon stap sy eie unike pad!

Gebed (Cassie Castens) 30.07.2020

Gebed (Cassie Castens)

Semi open Mic/ Wilhelm (hoe hoor ek God se stem?) 30.07.2020

Semi open Mic/ Wilhelm (hoe hoor ek God se stem?)  Ek sal baie graag wil hê ons moet een oggend praat oor die sabbat.  Ek glo baie is vandag depressief en die wereld val uit mekaar want ons stop nie ons week en rus nie  stem met jou Helgard Ons is redelik eens met als wat die 10 gebooie sê maar ons sien die rusdag as simbolies.  Matthew 5:18 daag my baie uit dat ons moet rus op...

Open Mic Engele 30.07.2020

Open Mic Engele

Ivan Carolus 12.06.2020

Kom Luister na Ivan se getuienis, Here het hom betyds gered. "Liefde red my"

Edeon van Tonder 22.05.2020

Edeon van Tonder met ons gesels Moet nie mis nie .  1) DAN. 10:12  2) OPEN. 8:3  3) PS. 126:5  4) SEF. 3:17   Nederigheid is vir ons Vader spesiaal   Hy vang al ons gebede op  Hy hou van jou binne kamer gesprek  Hy is bly oor jou.

Gerhard Brand 15.05.2020

Vandag kom kom  Gerhard Brand met ons gesels. Hy het n amazing storie ..... Josua 1:9 “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, vasberade\. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan” Ek het geglo dit was n boodskap vanaf God om te sê dat ons n kind gaan hê Maar die vraag was heeltyd daar Het ek reg gehoor.....

Pickard Henn 01.05.2020

Kom luister sy ervaring,  hy leef Jesus uit.   It’s called the book of ACTS. Not the book of Talks.

Gustav Kros 24.04.2020

Gustav Kros  Deel van https://www.incontextinternational.org/ Hoe is God besig om Sy Koninkryk te bou binne die nuusgebeure wat ons elke dag op die TV sien.  Sien ons God se hand of is ons blind daarvoor? As ons blind is daarvoor gaan ons die geleenthede mis wat Hy reg voor ons oë skep.  Kom ons kyk met nuwe oë na die wêreld en neem ons plek in binne God se groot plan.  https:/...

Naas Van der Merwe 23.03.2020

Hoe en hoekom ons , ons verlede of hede, moet uitsorteer. 

Wietse Van der Westhuizen 13.03.2020

Die "Hardloop Legende", Wiets Van Der Westhuizen Wiets het my nog altyd beindruk met die manier hoe hy mense na hom toe aantrek en Jesus se liefde met hulle deel.  Hy het het die 29ste Februarie die 1ste baie suksesvolle Hemel en Aarde Marathon aangebied. Hy kom met ons deel hoe die Here hom hiermee gehelp het en hoe die Here hom help om sy drome uit te leef. . Trek julle tekkies aan

Dawid 06.03.2020

Sy getuienes 

Johan van Zyl 28.02.2020

Johan het leukemia (kanker ) gekry toe 14 jaar oud was. Hoe God nog steeds in beheer is & die klein goedjies in plek laat val het.  Kyk terug & sien hoe God jou gedra het, weet dat Hy jou nie nou gaan los nie!!

Samuel Vermaak 21.02.2020

Leer jou passie 

Malissa Niewoudt 31.01.2020

Haar getuienis van hoe die Here deur my besigheid en my talente mense te bereik en dat jy nie hoef n predekant te wees om by mense uit te kom nie. Moet nie mis nie!!

Elaine Broekman 29.11.2019

Ek deel graag my getuienis van hoe die Here my gebruik om ‘n baie spesifieke rol in die koninkryk te speel. Elkeen van ons het ‘n rol, klein of groot, maar ewe belangrik. Die geheim is om Heilige Gees te soek, te volg en te gehoorsaam.    Ek hoop om almal te inspireer om hul droom te volg... in God se prefekte tyd.

Fienie Nimb 22.11.2019

Fienie is in die Polisie Sy gaan met ons kom deel hoe sy haar Christenskap uitleef in haar werk , soms onder geweldige druk

Hennie Maree 15.11.2019

"Verstaan Pienk" 1Pet 3:7, Vader sê ons kan & moet die skoonheid in ons lewe verstaan, Pienk is anders as ons, nie stukkend net anders, kom luister, dit sal jou verhoudings help

Wilhelm la Cock 08.11.2019

Het kom deel van sy lewe  En hoe God deur 'n droom/ gesig iets vir hom wys (God deel sy kennis nie altyd soos ons dit verwag nie).

Clement Martin 01.11.2019

Die vraag het ontstaan, waarvoor wil jy onthou word? Wat is jou legacy? Vrae: 1. Wat is vir jou belangrik in jou lewe? 2. Hoe verstaan jy die 2 grootste en belangrikste gebooie [n.a.v. Jesus se woorde]? Skrifgedeeltes - Matt 22:34-40; Mark 12:28-34; Luk 10:27 3. Met hierdie 2 gebooie in gedagte, dink weer wat vir jou belangrik is in die lewe. Waar pas ander mense in jou lewe in? Afgesluit met die...

Listen to the TGIF podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.