Today God Is First
TGIF
Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.
Author
Today God Is First
Category
Podcast website
Latest episode
Apr 14, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
John van der Walt 03.12.2021 1:00:09
Hy en sy vrou woon al jare in Jerusalem , kom luister Sy Passie is aansteeklik
William Scott 17.11.2021 51:54
Rom 5:17 “..much more will those who receive the abundance of grace and the free gift of righteousness reign in life through the one man Jesus Christ.” Grace maak van ons lewe n sukses. Wat is Grace, hoe kry ek dit, hoe hou ek dit.
Tiaan Roodt 29.10.2021 59:24
"Die Toepassing van Geloof" "n moet luister!!!
Gustaf Louis Munro 22.10.2021 44:51
Kom luister na sy uitsonderlike getuienis Uit ons eie geledere
Open Mic 15.10.2021 53:40
Open Mic
Ivor Swartz 17.09.2021 52:34
Op 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net ’n klein deeltjie van sy verhaal. Ivor Swartz is ’n man met ’n groot storie, die tipe storie wat vandag oral in Suid-Afrika mense se lewe verander. Boek:Verlore Seun Vannie Gaatjie
Hugo Urtel 10.09.2021 54:19
"Ek deel graag my persoonlike getuienis oor my wedergeboorte en dat karakter vir God belangriker is as reputasie. Ek gebruik Simson (Rigters) en my eie lewe as voorbeeld" Kom luister die opregte & om te net wil doen wat God wil hê.
Open Mic 03.09.2021 57:26
Open Mic
Alwyn Uys 31.08.2021 49:26
Alwyn Uys sy ongelooflike getuienis met ons kom deel , Alwyn is 'n parapleeg wie "nie gaan lê het nie"
Charles Mosterd 20.08.2021 49:54
Charles Mosterd Sy lewensverhaal met ons kom deel. Identiteit in God
Stefaans Coetzee 08.08.2021 58:46
Stefaans Coetzee. Hy was saam met Helgardt in die skool. Hy het die Worcester bom geplant. Dit was in 1996 en hy daarna vir baie jare tronk toe Helgardt het so ruk terug weer met hom kontak gemaak. Kom luister! https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9780624088264 About this book: Stefaans Coetzee was only 19 years old when he planted a bomb at the Worcester Shoprite on Chris...
Olaf Oosthuizen 22.06.2021 44:41
Kom luister na die wyshede van 'n 85 jare wie nie 'n Oom is nie! Maak erns met God
Clement 04.06.2021 42:08
Km luister na met nuwe oë & ore na Johannes se 1st deel "In die begin...
Jan Scannell 04.06.2021 56:39
Jan Scannell Kom deel sy getuienes. Van waar hy was, hy het planne gehad vir sy lewe, God het beter planne. Hy het sy planne by God sin aangepas!
Hans Scriba 14.05.2021 53:30
Hans Scriba sy getuienis met ons kom deel Hans is die voorsitter van die "Christian Sports and Business of Cape Town "
Eddie Andrews 07.05.2021 45:18
Eddie Andrew's (oud Springbok Rugby speler) sy getuienis met ons kom deel. Hoe Covid met jou kop speel & jou geloof toets ens.
Peter Commin 12.04.2021 1:04:17
Come listen to his honest and vulnerable testimony. regarding the Marriage
Trevor Pascoe 26.03.2021 54:11
Kom deel & aansporing om Mentor te kry, & te wees! & baie meer Listen in English
Pierre Du Plessis 19.03.2021 50:59
MOET NIE MIS NIE
Alan Robins 12.03.2021 50:04
'n Moet luister!! God sy lewe verander het vir ewig, moet nie op eie probeer nie!!
Open Mic 05.03.2021 54:55
Is baie goeie oggend! God weet wanneer Hy 'n spreker moet laat verslaap!!
Trevor Horgan 19.02.2021 41:41
Het net begin God op Sy Woord geneem & gegaan & begin preek vir die wie wil luister!
Oswald Oppenman 12.02.2021 41:46
Oswald Oppenman Die Koffieman, Kom luister, altyd 'n inspirasie
Maryna Knoetze 05.02.2021 1:01:41
Maryna is van Noenieput in Kalahari Kom luister na die waarde wat God aan haar openbaar. Met die droogtes en al! Sy het boek geskryf " Afgetrek op God se Geelstreep"
Daniel Briers 20.11.2020 1:00:02
"Daar is n anointing in showing up"
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.