Today God Is First

TGIF

Religion AF ↓ 138 episodes

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Author

Today God Is First

Category

Religion

Podcast website

www.tgifsa.co.za

Latest episode

Apr 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Tertius Bezuidenhout 11.05.2023

Tertius Bezuidenhout

Artelio Martins 27.04.2023

Artelio Martins van "CRISIS RESPONSE NETWORK" By ons kom kuier en vir ons so bietjie meer te vertel van die ongelooflike werk wat hul organisasie reg oor die wereld doen

Wiets van der Westhuizen 27.03.2023

Wietse se Tema vir Vrydag oggend "Don't discount your gift" Is 'n moet luister

Patrick 14.03.2023

Ons se eie Patrick sy getuienis met ons kom deel Patrick se getuienis Vrydag gaan oor die WONDERWERKE wat GOD vir hom gedoen het , veral in moeilike tye sowel as met sy gesondheid 

Amanda Hattingh 08.03.2023

 Amanda Hattingh het weer by ons gekuier onderwerp gaan handel oor "Vergifnis"

Brad van "Celebrate Recovery 24.02.2023

"Step out of Denial, Step into Jesus Christ's unconditional Love and Grace!"

Mervin Naido 17.02.2023

Sy boodskap vir Vrydag oggend  "DOES ALL THINGS WORK TOGETHER FOR GOOD. AND  HOW?" GOD BLESS YOU!

Amanda Hattingh 02.02.2023

Amanda se Hart is werklikwaar aand die brand vir die Here , moet dit nie misloop nie..... Sy gaan haar journey met ons kom deel oor vergifnis en die Karakter van God Dit is nie altyd maklik nie

Warren Elliot 26.11.2022

Kom Luister na die musikant hoe sy lewe was, sommer van kleins af was alle ods teen hom. God kom red & herstel!!

Piet Fouchee 11.11.2022

Kom luister na Piet Fouchee & Naas Hul bebiening oor wat jy alles erf (wat jy nie wil hê nie).  Erfsondes sy getuienis hoe God wonderwerke doen & vrymaak

Patric Barnard 08.11.2022

Sy boodskap is "Het jy al n persoonlike Wonderwerk ervaar" Hy deel persoonlik uit sy lewe, opreg.

Pierre Malherbe 28.10.2022

Sy boodskap is "Hoe om fokus en Moed te behou" Ek wil graag praat oor hoe om fokus en moed te behou te midde van die oorweldiging van ons wêreld en omstandighede. Manne kan 2 Kor. 10:13-18 lees ter voorbereiding  Hier is die skrifte wat ek gedeel het.  2 Kor. 10:13-18 Ps. 119:59 Ps. 143:5

Colin Spannenberg 20.10.2022

Sy boodskap/Tema is baie kort en kragtig "Faithfull God"

Chris Matheys 30.09.2022

 Chris Matheys (oud skool hoof) by ons kom kuier,

George Lehman 26.09.2022

 George Lehman van die Biker's Church   Moet nie mis nie, kom luister

Ilse Ilse Maartens die hoof bestuurder van MES by ons kom kuier 14.08.2022

Ilse Maartens die hoof bestuurder van MES by ons kom kuier

John van der Walt 25.06.2022

Die sendeling uit Israel, Kom luister, John is ou bekende, maar het altyd iets nuuts & uitsonderlik om te kom deel. Moet nie mis nie!!

Andre Olivier 12.06.2022

Andre en Marina Olivier is sendelinge vanuit Suid Afrika wat alreeds 10 jaar voltyds werksaam is in Thailand. Thailand is 'n Buddhistiese land met meer as 44 000 Buddhistiese tempels en minder as 1.5% van die  +70 Miljoen mense is Christene. Kom luister na God se werking en uitdagings in hul bediening. "Gaan uit, gaan uit by die poorte, maak die pad gereed vir die volk! Vul die grootpad op, v...

Wilhelm la Cock 24.05.2022

Wilhelm gesels met ons oor verslawing! Wat sê die Bybel daaroor...

Hansie Louw 14.05.2022

Sy Tema : Jesus op straat Loop stap 'n pad met die op straat... kom luister

Ferdi Swanepoel 23.04.2022

Ferdi was vir jare n ateis. Hy staan vandag in die bediening en is 'n mentor vir baie.

Nathan de Coster 24.03.2022

Nathan van Belgie sy storie met ons kom deel  Nathan is besig met PHD in Brooklyn en sy tesis handel ook rondom die mense van Brooklyn/Rugby

Ernst Nieuwoudt 04.03.2022

Ernst sy getuienis met ons kom deel   "Kaal gestroop maar nog vol hoop"

Zoe vd Merwe Grobler 04.02.2022

 MOET DIT NIE MIS LOOP NIE Sy is n ware kind van God Bring julle Vrouens , dogters en seuns saam

Sydney Moss 03.12.2021

 Die Kerk en die uitleef van sy missie as God se meesterplan vir n verlore wêreld en meer spesifiek vir onbereiktes in Suidoos en Oos Asië

Listen to the TGIF podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.