Today God Is First

TGIF

Religion AF ↓ 138 episodes

Every Friday a group of men gather and one of them then shares his testimony. From experience we've realized that there is nothing as powerful as a person's testimony and these testimonies usually change men's lives and greatly enrich them. Every week I am just astounded to see the excellent testimonies that God sends our way - these men are not necessarily great public speakers, but they are men with mighty testimonies and through their testimonies lives are changed.

Author

Today God Is First

Category

Religion

Podcast website

www.tgifsa.co.za

Latest episode

Apr 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Anton Fourie 20.09.2019

Vertel sy "storie" vertel ek met die klem op God se voorsiening , selfs in moeilikste tye Raak raak so biki aan selfwaarde ook en wie of wat jy is in God se beeld. 

Shana Vissagie 06.09.2019

Shana het bietjie kom gesels oor hoe die Here die pad na INcontext oopgestel het van skool deur uni tot nou,  ook oor Lebanon en Israel en my ervarings by beide. 

Oswald Oppenman 30.08.2019

     "Volg Jesus Prakties" Hy het sy eie besigheid, wees prakties

Adri Willaims 26.08.2019

 Sy kom deel haar storie van gehoorsaamheid. . Sy is n sakevrou en bekende stem op radio Tygerberg

MES deur Jaco Leeuwner 16.08.2019

Wat MES alles doen om die straat mense weer op hul voete te help. Soos die GROW program   https://www.mes.org.za/index.php    VISION To change the heart of the city! MISSION To empower people holistically to live independent, sustainable and meaningful lives. CORE VALUES The core values of MES are based on Christian principles and should be reflected to all stakeholders:

Open Mic 02.08.2019

Open Mic,  sommer net lekker gesels & wardeering vir God se Almag.

Burre Burger 26.07.2019

Hy is van Vredendal en hy het n passie vir Boere in nood.  Hy het Burre Burger Droogte hulp begin.  Kom luister na die verskil wat een man kan maak wanneer jy op God vertrou.

Rensche Botha 31.05.2019

Haar  getuienis gaan rondom dwelmverslawing en homoseksuele lewe waaruit God my gered en bevry het en die pad wat ek gestap het om God se vaderhart te leer ken.

Lebo Molisalife. 17.05.2019

Lebo Molisalife. I am a 34 year old lady from the North West Province. I worked as a missionary in a majority Muslim nation called Indonesia for two years and I am now full time as Mission mobiliser in the African community with an organization called Incontext International. I would like to share on my experience as an African Missionary in a Muslim country and give awareness on the Month of Rama...

Oom Albert en sy dogter Chantelle 03.05.2019

"van die  diepste krawas tot die hoogste piek".  Hulle gaan so paar tips gee hoe ouers en kinders te werk moet gaan om dwelems beter te verstaan.

Jannie Smal 26.04.2019

Jannie was verlam agv GBS ( Guilian Barre symdroom) siekte waar jou eie liggam jou senuwees aanval.  Herstel pad is gewoonlik lank (maande) Die Wonderwerk is dat Jannie binne 2 weke uit die hospitaal self sonder hulp geloop het. Luister oor sy ervarings / ondervinding & getuienis!

Schalk Visagie 24.04.2019

Colonel Schalk Visagie’s book Under Fire in South Africa provides fascinating and important insights into the life of a policeman who was eyewitness to tumultuous events and dramatic developments, which continued to affect our world today.  Coming from a police family, Schalk’s incredible life story includes the Border War in South West Africa/Angola, guarding President P.W. Botha, working in...

Steve Sam 15.03.2019

"being coworkers of the gospel". Steve was 'n gangster wat in die tronk tot bekering gekom het,

Julita Lambrechts 08.03.2019

  Sy het gepraat oor die goedheid van die Here   & hoe die Here telkens vir haar deurgekom het

Chris lei die wonderlike oggend van Worship 04.03.2019

Chris lei die  wonderlike oggend van Worship

Tiaan Roodt 22.02.2019

Wat is ons  "Believe System"  Waarom doen ons wat ons doen!

Helmut Meijer 15.02.2019

Helmut is n kenner van antieke Hebreeus. Sy journey van filosofiese verstaan van die Bybel na 'n meer konkrete verstaan deur Hebreeus.

Eric Swanepoel 08.02.2019

Wil jy God se Stem hoor? Wanneer jy hoor, wees gehoorsaam!! Eric was vir die laaste 12 jaar n predikant gewees en het daar na die laaste 4 jaar die voorreg gehad om sending werk te kon doen veral in die onebereikte wereld dele waar hy die Gees van God sien beweeg het net soos in die boek van Handelinge , om te sien die Here is lewendig ,deel oor die grootheid van God , die werklikheid van God se b...

Juriaan Erwee 01.02.2019

Kinders, jongmense en Vaders in Christus Waar is jy in jou geloof, raak meer volwasse!

Mano 18.01.2019

'n Man wie bekeer is uit dwelms, bende, rook & en soos Mano sê "Verkeerde besluite".

Lubabalo 11.01.2019

Focus on God not your troubles 

Wico Els 10.12.2018

Wico Els n jong man van 19 gaan sy ongelooflike storie met ons kom deel , hy gaan sy reis koppel aan Jacobus 1 Wico was deel van n groep jongmense wat in 15 veskillende lande gaan volenteer werk doen het as ook evangelisasie werk daar.

Frikkie O'Connell 10.12.2018
Chris van Zyl 10.12.2018

. Chris straal van die Heilige Gees en sy liefde vir God. Hy sê hy skryf nie meer die wonderwerke wat gebeur as hy vir mense bid meer neer nie, want dit is te veel en gebeur elke dag. Sy tema is net "TYD

Johan Roos 10.12.2018

Is die mens se hart, bloot n biologiesepomp, of het dit n veel dieper betekenis? Wanneer jy n hartoorplanting ondergaan, ontvang jy n nuwe (of tweede) lewe? Miskien lê die antwoord op hierdie vrae by n besemstok en n baksteen.

Listen to the TGIF podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.