RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 19.01.2016 12:51
Johan van Lill vind uit waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Woordfees.
RSG Kuns 19.01.2016 27:06
Christelle Webb-Joubert leer ken die kunstenaar Lynette ten Krooden van nader. Sy het verlede jaar 60 geword en haar werk is gewild oorsee veral in Dubai.
RSG Kuns 19.01.2016 8:04
Fiona Kirk is die enigste Suid-Afrikaner wat deel is van Swan Lake on Ice wat tans te sien is in Kaapstad. Johan van Lill het saam met haar gekuier.
RSG Kuns 12.01.2016 13:48
Christelle Webb-Joubert woon een van Die Towerfluit se repetisies by. Hulle open op die 20ste Januarie by die Brooklyn teater.
RSG Kuns 12.01.2016 12:30
Christelle Webb-Joubert woon die eerste Gauteng Kamermusiekfees in Pretoria by.
RSG Kuns 12.01.2016 6:58
Die sopraan Magdaleen Minnaar vertel vir Christelle Webb-Joubert van Little Maestros – klassieke musiek konserte vir kleintjies.
RSG Kuns 12.01.2016 11:44
Johan van Lill gesels met die regisseur Albert Maritz oor die musiekspel, Die Sideboard.
RSG Kuns 05.01.2016 10:22
Richard Cock kom kuier in die ateljee om te gesels or die Mozart fees.
RSG Kuns 05.01.2016 7:52
Christelle Webb-Joubert gaan maak 'n draai by die Chris Tugwell galery.
RSG Kuns 05.01.2016 10:09
Johan van Lill vind meer uit oor die musiekspel Remember the Lux
RSG Kuns 05.01.2016 7:52
Magdaleen Lamey vertel meer van Musicula vir jong kinders.
RSG Kuns 05.01.2016 6:41
Johan van Lill gesels met die twee akteurs te sien in Platform 9.
RSG Kuns 05.01.2016 7:28
Ontmoet die kunstenaar Evan Brayshaw wat met koffie verf.
RSG Kuns 29.12.2015 4:56
Het jy al by 'n plek ingestap en gevoel as of jy in 'n ander wêreld beland het? Het jy al aangetrek, jou hare los gelaat en in gepas by al wat 'n karakter is? Nee? Dan was jy nog nie by Madam Zingara nie. Dit is 'n sprokies wêreld in 'n tent, 'n volle aand van vermaak, kos en optredes wat jy nie maklik sal vergeet nie. Martin Headger het met Lillian Khumalo gepraat oor die konsep en gevra hoe dit...
RSG Kuns 29.12.2015 11:19
Johan van Lill kuier saam met Martinus van Bart. Hy gee 'n hele nuwe betekenis aan die mondfluitjie.
RSG Kuns 29.12.2015 15:23
Christellle Webb-Joubert gesels met die illustreerder Vian Oelofsen.
RSG Kuns 29.12.2015 3:24
Het jy al by 'n plek ingestap en gevoel as of jy in 'n ander wêreld beland het? Het jy al aangetrek, jou hare los gelaat en in gepas by al wat 'n karakter is? Nee? Dan was jy nog nie by Madam Zingara nie. Dit is 'n sprokies wêreld in 'n tent, 'n volle aand van vermaak, kos en optredes wat jy nie maklik sal vergeet nie. Martin Headger het met Lillian Khumalo gepraat oor die konsep en gevra hoe dit...
RSG Kuns 29.12.2015 6:54
Het jy al die van naam Marvin Hamlisch gehoor? Of van die musiek wat deur hom gekomponeer is? Sy storie is nie baie bekend nie, maar dit is beslis interesstant. As komponis het Hamlisch feitlik elke groot prys wat bestaan gewen; drie Oscars, vier Grammys, vier Emmys, 'n Tony en drie Golden Globe-toekennings. Hy het musiek vir Broadway geskryf, meer as veertig rolprent tellings was deur hom saamges...
RSG Kuns 22.12.2015 16:23
Martin Headger gaan maak 'n draai by die Joburg Theatre. Daar vind hy meer uit oor die pantomime, Sleeping Beauty.
RSG Kuns 22.12.2015 7:26
Christelle Webb-Joubert gesels met Olga Sharutenko wat die rol van Odette dans in Swan Lake on Ice. Sy gesels oor haar loopbaan voor die Imperial Ice Stars.
RSG Kuns 22.12.2015 3:38
Christelle Webb-Joubert gesels met Ester le Roux van die Oliewenhuis Kunsmuseum oor die Kerstyd uitstallings.
RSG Kuns 22.12.2015 15:22
Johann van Lill gaan vind uit of dit regtig reën op die verhoog van Singing in the Rain.
RSG Kuns 22.12.2015 2:29
Christelle Webb-Joubert gesels met Bogdan Berezenko wat die rol van Prins Siegfried dans in Swan Lake on Ice.
RSG Kuns 15.12.2015 13:53
Tony Mercer van Swan Lake on Ice gesels met Christelle Webb-Joubert oor die nuwe weergawe en hulle werksproses.
RSG Kuns 15.12.2015 6:15
Johan van Lill vind meer uit oor die produksie, Die Van Aardes van Grootoor. Dit was eers 'n toneelstuk en nou is dit 'n musiekspel.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.