RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 15.12.2015

Die Johannesburg Kunsgalery is vanjaar 100 jaar oud. Martin Headger het by die besondere gebou 'n draai gaan maak.

RSG Kuns 15.12.2015

Lizelle de Bruin hou piekniek by Oude Libertas en vind uit wat voorlê vir die res van 2015.

RSG Kuns 15.12.2015

Christelle Webb-Joubert kuier by Jill Girard en Keith Smith van die Peoples Theatre in Johannesburg.

RSG Kuns 08.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met die keramiekkunstenaar John Shirley.

RSG Kuns 08.12.2015

Johan van Lill gesels met Marlene le Roux, wat onlangs aangewys is as die nuwe bestuurshoof van Kunstekaap.

RSG Kuns 08.12.2015

Johan van Lill vind meer uit oor Die Neutekraker wat te sien is by Kunstekaap van 15 tot 24 Desember.

RSG Kuns 08.12.2015

Willem Vogel van die Brooklynteater in Pretoria gesels oor die res van die jaar se produksies.

RSG Kuns 08.12.2015

Lize Beekman vertel vir Christelle Webb-Joubert van haar uitstalling, Moments of Clarity.

RSG Kuns 01.12.2015

Johan van Lill gesels met verskeie rolspelers oor volgende jaar se US Woordfees in Stellenbosch.

RSG Kuns 01.12.2015

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie van die kunstenaars wat deel is van die Funksionele kuns-uitstalling by die Tina Skukangalery in Pretoria.

RSG Kuns 24.11.2015

Die kunstenaar Diane Victor vertel meer van haar uitstalling One pound of flesh.

RSG Kuns 24.11.2015

Die Nasionale Toneelkompetisie begin weer een van die dae. Herman van der Westhuizen vertel meer.

RSG Kuns 24.11.2015

Johan van Lill kuier by Stuart Taylor, en vind meer uit oor sy produksie by die Baxterteater in Kaapstad.

RSG Kuns 24.11.2015

Johan van Lill gesels met die regisseur en akteurs van Reza de Wet se toneelstuk Drif.

RSG Kuns 10.11.2015

Rika Vermeulen, leier van die Klein Libertas Teaterkoor, gesels oor hulle konsert, Hey Jude.

RSG Kuns 10.11.2015

Johan van Lill maak 'n draai by die Oude Libertasteater op Stellenbosch om uit te vind wat hierdie somer op die planke sal wees.

RSG Kuns 10.11.2015

Johan van Lill gesels met die kunstenaar Sandra Hanekom oor haar grootwordjare, uitdagings en inspirasie.

RSG Kuns 10.11.2015

Die dirigent Carel Henn gesels oor die Festive Classics-konsert by die Linder Ouditorium in Johanneburg.

Somer Jazzwerkswinkels 03.11.2015

Somer Jazzwerkswinkels

Richard Cock 03.11.2015

Richard Cock

Critical Mass 03.11.2015

Critical Mass

Cape Town Fringe 03.11.2015

Cape Town Fringe

Tel Hadidas 27.10.2015

Tel Hadidas

Kaapse Filharmoniese Orkes 27.10.2015

Kaapse Filharmoniese Orkes

Joburg Ballet Studio Soirees 27.10.2015

Joburg Ballet Studio Soirees

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.