RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 23.02.2016

Johan van Lill gesels met lede van die Sweeney Todd musiekspel.

RSG Kuns 23.02.2016

Die Dramadepartement by die Universiteit van Pretoria bied Jan en die Boontjierank aan vir die kleinspan. Christelle Webb-Joubert was by een van die repetisies.

RSG Kuns 23.02.2016

Johan van Lill loer in by een van die repetisies van die produksie In ongenade. Hy gesels met die regisseur Jaco Bouwer en twee van die akteurs.

RSG Kuns 23.02.2016

Brylcreem, Mozart en Hendrik Susan is 'n musiekproduksie by vanjaar se Woordfees. Ilse Schürmann is die vervaardiger, en sy vertel meer.

RSG Kuns 23.02.2016

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Kaapstadse Kamerkoor. Sy gesels met die dirigent Marijke Roos.

RSG Kuns 23.02.2016

Die danser en choreograaf Shanell Winloch Pailman gesels oor haar produksie, 40 years in 30 minutes.

RSG Kuns 16.02.2016

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Montecasino Teatro in Johannesburg om uit te vind hoe hulle dit laat reën in die produksie Singin' in the Rain.

RSG Kuns 16.02.2016

Pierre-Henri Wicomb gesels oor sy komposisies en die fees Purpur.

RSG Kuns 16.02.2016

Die dirigent Carel Henn gesels oor die Randse Simfonie Orkes se konserte in Maart.

RSG Kuns 16.02.2016

Johan van Lill woon die finaal van die Len van Zyl-dirigentekompetisie by.

RSG Kuns 16.02.2016

Martin Headger vind meer uit oor die produksie Bye Bye Baby by die Joburg Theatre.

RSG Kuns 09.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Andries Bezuidenhout en Anne-Grett Erasmus oor die uitstalling GAS, wat te sien is by die Breytenbach-galery op Wellington.

RSG Kuns 09.02.2016

Franci Swanepoel gesels oor RAKA, wat te sien is by vanjaar se Woordfees.

RSG Kuns 09.02.2016

Johan van Lill kuier by Marlo Minnaar wat te sien is in die eenpersoonstuk, Santa Gamka. Dis 'n verwerking van die boek geskryf deur Eben Venter.

RSG Kuns 09.02.2016

Iain McDonald, Artistieke Direkteur van Joburg Ballet gesels oor hulle planne vir 2016.

RSG Kuns 09.02.2016

Johan van Lill loer in by die nuwe David Kramer-produksie, District Six Kanala.

RSG Kuns 02.02.2016

Diek Grobler gesels oor sy uitstalling, So much depends on a stick in the mud.

RSG Kuns 02.02.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die violis Johanna Roos oor die uitvoering, Twee viole en klavier.

RSG Kuns 02.02.2016

Johan van Lill loer in by die repetisies van Hensop! Dis 'n splinternuwe produksie by vanjaar se Woordfees.

RSG Kuns 02.02.2016

Night and Day is tans te sien by Maynardville. Johan van Lill het daar ingeloer

RSG Kuns 26.01.2016

Johan van Lill maak 'n draai by die Drostdy teater om te gesels oor die produksie Ou musikant. Dit handel oor die lewe en werk van Danie Bosman.

RSG Kuns 26.01.2016

Die 13de Unisa Internasionale Klavier kompetisie begin einde Januarie en Christelle Webb-Joubert het gaan inloer by die ZK Matthews saal. Sy gesels met Alette Venter.

RSG Kuns 26.01.2016

Christelle Webb-Joubert kuier saam met Mika Thom van FRIED Contemporary. Sy gesels oor hul jongste uitstalling getiteld, Early morning observations.

RSG Kuns 26.01.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Antoinette Louw oor die produksie Amper, Vrystaat.

RSG Kuns 26.01.2016

Christelle Webb-Joubert loer in by Death and Taxes, 'n uitstalling deur die Dead Bunny Society.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.