RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 12.04.2016

Martin Headger gesels met Nicole Ferreira-Dill oor die ballet Giselle wat tans te sien is by die Joburg Theatre.

RSG Kuns 12.04.2016

Martin Headger gesels met Erik Holm en Tinarie van Wyk-Loots oor die woordkunsproduksie, Plant vir my 'n boom, Andre, wat by die Markteater in Johannesburg op die planke is.

RSG Kuns 12.04.2016

RSG se Uitvoerende Regisseur: Drama, Kobus Burger, gesels oor die nuwe radioteaterseisoen op Donderdagaande.

RSG Kuns 12.04.2016

Christelle Webb-Joubert besoek 'n klein galerytjie, Artbox, in Elarduspark, Pretoria.

RSG Kuns 12.04.2016

Johan van Lill maak 'n draai op Wellington by die Breytenbach-galery se uitstalling, En gee ons oor aan die nostalgie.

RSG Kuns 05.04.2016

Alpha Greeff gesels met Christelle Webb-Joubert oor die sesde Kroasië Kunsvaart.

RSG Kuns 05.04.2016

Christelle Webb-Joubert vra Rocco de Villiers uit oor sy nuwe produksie Amazing Grace, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 05.04.2016

Christelle Webb-Joubert vra Rocco de Villiers uit oor sy nuwe produksie Amazing Grace, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg.

RSG Kuns 05.04.2016

Martin Headger vind meer uit oor die toneelstuk Bohemian Rhapsody.

RSG Kuns 05.04.2016

Erica Louw van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vertel van hulle projek, Kamermusiek vir kleingeld.

RSG Kuns 05.04.2016

Johan van Lill gesels met die pianiste Andre Petersen en Kathleen Tagg oor hulle produksie Where Worlds Collide.

RSG Kuns 05.04.2016

Martin Headger vind meer uit oor die toneelstuk Bohemian Rhapsody.

RSG Kuns 05.04.2016

Erica Louw van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vertel van hulle projek, Kamermusiek vir kleingeld.

RSG Kuns 05.04.2016

Johan van Lill gesels met die pianiste Andre Petersen en Kathleen Tagg oor hulle produksie Where Worlds Collide.

RSG Kuns 29.03.2016

'n Regstreekse uitsending vanaf die KKNK saam met gashere Kobus Burger en Johann van Lill.

RSG Kuns 22.03.2016

Johan van Lill gesels met Antoinette Kellerman oor Die huis van Bernarda Alba te sien by die KKNK. Die Kambro Diggers maak ook weer 'n draai by die KKNK. Dawid Minnaar gesels oor The Doll's House. Die pianis Wessel van Wyk vertel van 'n Weense Liefdesverhaal. Christelle Webb-Joubert kuier by die vervaardiger Dr. Salome Combrinck en Nataniël gesels oor sy nuwe produksie Mannequin.

RSG Kuns 22.03.2016

Christelle Webb-Joubert vind uit oor die produksies by die KKNK.

RSG Kuns 15.03.2016

Linette van der Merwe, voorsitter van die Wakkerstroom Musiekfees, gesels oor die fees wat van 18 tot 21 Maart plaasvind; Christelle Webb-Joubert vind uit waarna feesgangers vanjaar kan uitsien by die 22ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn; Geon Nel vertel van die ruimte-spesifieke produksie, Nagwandelaars, wat te sien is by vanjaar se KKNK; Johan van Lill maak 'n draai by een van Li...

RSG Kuns 08.03.2016

'n Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees. Johann van Lill en Christelle Webb-Joubert bespreek die produksies wat by die Woordfees debuteer.

RSG Kuns 01.03.2016

Johan van Lill vind meer uit oor die produksie, The Kingmakers by by die Fugardteater in Kaapstad.

RSG Kuns 01.03.2016

Die Dramadepartement by die Universiteit van Pretoria bied Jan en die Boontjierank aan vir die kleinspan. Christelle Webb-Joubert was by een van die repetisies.

RSG Kuns 01.03.2016

RSG Kuns kry 'n nuwe kenwysie. Luister na die storie agter die musiek.

RSG Kuns 01.03.2016

Daar is aangekondig dat die Aardklop Kunstefees in sy huidige formaat gestaak word. Christelle Webb-Joubert kry al die antwoorde by die Uitvoerende Hoof, Andries Vrey.

RSG Kuns 01.03.2016

Rocco de Villiers en Leon van Nierop gesels oor hulle Woordfees-produksie, Leon & Rocco.

RSG Kuns 01.03.2016

Hoërskool Florida bied 'n oggendtee aan om geld in te samel vir hulle musiekskool. Christelle Webb-Joubert gesels hieroor met die bariton, Douwe Bijkersma.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.