RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 08.08.2016 7:49
Lizelle de Bruin loer in by 'n paar blinde kunstenaars.
RSG Kuns 08.08.2016 7:56
Johan van Lill gesels met Cornelia Faasen oor NATI en waar hulle oral betrokke is.
RSG Kuns 02.08.2016 6:42
Ilse Schürmann vertel wie vanjaar se ATKV MUZIQ wenners is.
RSG Kuns 02.08.2016 8:08
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor vanjaar se KLEIN KAROO KLASSIQUE.
RSG Kuns 02.08.2016 6:56
Christelle Webb-Joubert en Johan Myburg besoek die Johannesburg Kunsgalery en gesels oor Richardt Strydom se uitstalling, BLEEK.
RSG Kuns 02.08.2016 13:42
Dia van Staden gesels oor die tweede BOEKEJOL EN FILMROL in Pretoria.
RSG Kuns 26.07.2016 12:59
Die Nederlandse dirigent Arjan Tien kuier by Christelle Webb-Joubert in die ateljee.
RSG Kuns 26.07.2016 10:13
Christelle Webb-Joubert was by 'n uitstalling by The Showroom Art Gallery in Pretoria waar sy gesels het met duie kunstenaars Inanda Page en Deon Theron.
RSG Kuns 26.07.2016 5:09
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor die Kalfiefees wat vanjaar weer plaasvind in Hermanus.
RSG Kuns 26.07.2016 11:06
Jan Greyling gesels oor vanjaar se beKOOR wat eersdaags in die Grand West Arena in Kaapstad plaasvind.
RSG Kuns 26.07.2016 10:34
Johan van Lill maak 'n draai by die musiekspel, I love you, you're perfect, now change.
RSG Kuns 19.07.2016 9:35
Martin Headger praat met die primaballerina Bernise Silvius oor Romeo en Juliet wat by die Joburg Theatre op die planke is.
RSG Kuns 19.07.2016 10:00
Johan van Lill was by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Een van die interessante venues by die fees is die Aasvoëlklub net buite Bloemfontein. Johan was by Petronel Baard se vertoning daar en het met haar en van die ander mense wat dit bygewoon het, gesels.
RSG Kuns 19.07.2016 4:32
Lizelle de Bruin gesels met Klaus Piprek oor die Solo Studios by Riebeeckkasteel.
RSG Kuns 19.07.2016 17:11
Die Barclay's L'Atelier kunskompetisie se wenners is onlangs aangewys. Christelle Webb-Joubert was daar en het met van die wenners gesels.
RSG Kuns 19.07.2016 6:16
Martin Headger vind meer uit oor die 969 Fees by Wits Universiteit.
RSG Kuns 12.07.2016 10:33
Christelle Webb-Joubert leer ken die kunstenaar Philippe Bousquet van nader. Hy is oorspronklik van Frankryk, maar woon al 12 jaar in Suid-Afrika.
RSG Kuns 12.07.2016 9:16
Martin Headger gesels met Bianca le Grange en Earl Gregory oor die musiekspel, Joseph and the Amazing Technicolor Dream Coat.
RSG Kuns 12.07.2016 7:06
Die kunstenaar Mies gebruik 'n kredietkaart om mee te verf. Christelle Webb-Joubert vind uit waarom en hoe.
RSG Kuns 12.07.2016 22:15
Johan van Lill gesels met Hennie en Theresa Loock oor hulle pad saam met die Tygerberg Kinderkoor.
RSG Kuns 05.07.2016 5:52
Stephanie de Vos vertel van vanjaar se TURBINE ART FAIR in Newtown, Johannesburg.
RSG Kuns 05.07.2016 15:31
Christelle Webb-Joubert was by die opening van SHREK – THE MUSICAL. Sy gesels met van die hoofkarakters.
RSG Kuns 05.07.2016 9:09
Die kunstenaar JP Meyer gesels oor die groepuitstalling SWART by die Breytenbach-galery op Wellington.
RSG Kuns 05.07.2016 12:25
Johan van Lill was by die onlangse INNIBOS KUNSTEFEES op Nelspruit waar hy met van die akteurs, regisseurs en skrywers gesels het oor vanjaar se hoogtepunte, en waarna ander feeste kan uitsien.
RSG Kuns 05.07.2016 5:51
Christelle Webb-Joubert kuier by die violis Zanta Hofmeyr en vind meer uit oor die WITS TRIO se konserte in Julie.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.