RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2902 episodes

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Author

RSG

Category

Arts

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 7, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

RSG Kuns 28.06.2016

Die akteur Schalk Jacobsz is op 6 Junie 2016 op 80-jarige ouderdom oorlede. Hy was een van ons grootste stemkunstenaars en het diep spore in die toneel- en filmwêreld getrap. Hy was verlede jaar in die produksie, Reis sonder einde, te hoor as deel van die RSG Kunstefees. Christelle Webb-Joubert gesels met sy vrou, Elma Potgieter, oor sy loopbaan en liefdes.

RSG Kuns 28.06.2016

Johan van Coller gesels oor sy kunsloopbaan en die dinge wat hom inspireer.

RSG Kuns 28.06.2016

Christelle Webb-Joubert maak 'n draai by een van die repetisies van Altyd in my drome. Sy gesels met die regisseur Neels Clasen en die akteurs.

RSG Kuns 28.06.2016

Johann van Lill vind uit wat by vanjaar se Grahamstad Nasionale Kunstefees te sien is.

RSG Kuns 21.06.2016

'n Verwerking van een van Roald Dahl se stories, GEORGE'S MARVELLOUS MEDICINE, is te sien by The National Children's Theatre in Parktown, Johannesburg. Christelle Webb-Joubert gesels met die regisseur Francois Theron.

RSG Kuns 21.06.2016

Johan van Lill kuier by die pianis Megan-Geoffrey Prins.

RSG Kuns 21.06.2016

Martin Headger gesels met Paul Slabolepszy oor sy nuwe produksie, SUDDENLY THE STORM.

RSG Kuns 21.06.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die beeldhouers Sybrand Wiechers en Izanne Wiid oor hulle uitstalling, CAGED.

RSG Kuns 14.06.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Marike Kleynscheldt.

RSG Kuns 14.06.2016

Dr. Ricardo Peach gesels oor vanjaar se Vrystaat kunstefees van 11 – 16 Julie.

RSG Kuns 14.06.2016

Kelsey Middleton is die choreograaf van She Stumbled and Fell. Sy gesels oor die stuk wat handel oor Alzheimer's en wat te sien is by Joburg Ballet se Winter seisoen by die Roodepoort teater.

RSG Kuns 14.06.2016

Corne Joubert is die eienaar van Small Studios. Sy gesels met Christelle Webb-Joubert oor haar kuns, skryfwerk en drome.

RSG Kuns 14.06.2016

Stephen Rosin se werk is ook te sien by Lizamore & Ass. Dineke van der Walt gesels oor sy uitstalling, A Hollow Drumming of Wings.

RSG Kuns 14.06.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met die kunstenaar Hannelie Coetzee oor haar uitstalling Watermense/Waterpeople te sien by Lizamore & Ass.

RSG Kuns 07.06.2016

Die kunstenaar Jaco Benade gesels oor sy uitstalling te sien by die Kunsvereniging van Pretoria. Hy is een van min kunstenaars wat met olie verf op papier

RSG Kuns 07.06.2016

Christelle Webb-Joubert was by die Repeating Patterns: Back to Basics uitstalling waar jy proe, ruik en hoor terwyl jy na die kunswerke kyk.

RSG Kuns 07.06.2016

Johan van Lill gaan kuier by Pieter Dirk-Uys. Hulle gesels oor sy nuwe vertoning The echo of a noise, tans te sien by Theatre on the Bay.

RSG Kuns 07.06.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Sandra Jacobs oor vanjaar se hoogtepunte by die Innibos kunstefees op Nelspruit.

RSG Kuns 31.05.2016

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor Naledi – An African Journey uitgevoer deur die UP Jeug Koor.

RSG Kuns 31.05.2016

Die finale rondtes van die Nasionale Toneelspelkompetisie is verlede naweek in Kaapstad gehou. Johan van Lill het dit gaan bywoon.

RSG Kuns 31.05.2016

Martin Headger gesels met Mortimer Williams oor, The Full Morty

RSG Kuns 31.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Marlene le Roux oor Kunstekaap se planne vir Jeugmaand

RSG Kuns 31.05.2016

Christelle Webb-Joubert gaan maak 'n draai by St Lorient in Brooklyn, Pretoria. Sy gesels met Ilandi Barkhuizen oor haar uitstalling, Humanity Inhumanities.

RSG Kuns 24.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Hennie Loock oor The Voice of Angels se nuwe CD

RSG Kuns 24.05.2016

Christelle Webb-Joubert gesels met Alexa Strachan. Sy is die bestuurder van die nuwe Aardklop kunstefees.

Listen to the RSG Kuns podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.