RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 20.09.2016 3:09
Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Matthews en Carla Taljaard oor die Cool Capital Biennale.
RSG Kuns 20.09.2016 4:24
Conrad Koch gesels oor sy poppe met Johan van Lill. Hy is tans te sien in Puppet Guy by die Baxter in Kaapstad.
RSG Kuns 13.09.2016 7:36
Johan van Lill leer ken die jong orrelis Marko Erlank van nader.
RSG Kuns 13.09.2016 4:09
Martin Headger maak 'n draai by die Joburg Art Fair.
RSG Kuns 13.09.2016 12:49
Christelle Webb-Joubert gesels met die wenner en naaswenner van die Sasol Nuwe Handetekinge-kompetisie.
RSG Kuns 13.09.2016 13:08
Cinderella is eersdaags in Johannesburg te sien. Martin Headger het by Joburg Ballet 'n draai gemaak om meer oor die produksie uit te vind.
RSG Kuns 06.09.2016 9:37
Johan van Lill loer in by die produksie van Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat.
RSG Kuns 06.09.2016 7:37
Dawid Minnaar is te sien in Ubu and the truth commision by die Markteater in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert het met hom gesels na een van die vertonings.
RSG Kuns 06.09.2016 10:16
Christelle Webb-Joubert gesels met violis Zanta Hofmeyr oor hoe jy na jou viool moet omsien.
RSG Kuns 06.09.2016 8:22
Christelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaars Jonel Scholtz en Liesel Brune.
RSG Kuns 30.08.2016 11:04
Christelle Webb-Joubert gesels met Nataniël oor sy nuwe produksie, Mannequin.
RSG Kuns 30.08.2016 9:02
Johan van Lill kuier by Anna-Mart van der Merwe wat te sien is in 'n nuwe Fugard-stuk, The painted rocks at Revolver Creek.
RSG Kuns 30.08.2016 16:43
Die opera Don Giovanni word in 'n konsertsaal by die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal in Pretoria opgevoer. Christelle Webb-Joubert gesels met die basbariton, Christiaan Snyman, en dirigent Schalk van der Merwe hieroor.
RSG Kuns 30.08.2016 11:35
Henri Matisse se werk is tans te sien by die Standardbankgalery in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert en Johan Myburg het 'n draai daar gaan maak.
RSG Kuns 23.08.2016 10:00
GIBS bied 'n uitstalling aan met die titel, Unequal scenes. Christelle Webb-Joubert gesels met John Malherbe en Melinda Shaw oor hierdie uitstalling.
RSG Kuns 23.08.2016 6:08
Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor vanjaar se Gariepfees.
RSG Kuns 23.08.2016 12:56
Die kunstenaar Majak Bredell vertel vir Martin Headger van haar uitstalling Codex Magdalene by die Universiteit van Johannesburg se kunsgalery.
RSG Kuns 23.08.2016 9:37
Terrance April gesels met die nuwe bestuurshoof van Joburg Ballet, Ester Nasser.
RSG Kuns 16.08.2016 4:08
Christelle Webb-Joubert gesels met Paul Loeb von Zuilenburg oor die Stellenbosch Stadsorkes se konserte vir die res van die jaar.
RSG Kuns 16.08.2016 3:31
Lizelle de Bruin gesels met Susan Danford oor die toneelstuk, Clybourne Park.
RSG Kuns 16.08.2016 13:44
Johan van Lill loer in by Vlooi, wat vanjaar vir die 17de keer op die verhoog te sien is.
RSG Kuns 16.08.2016 17:53
Johan van Lill kuier by die tenoor Johan Botha.
RSG Kuns 16.08.2016 6:43
Christelle Webb-Joubert gesels met die komponis, dr. Rexleigh Bunyard, oor haar werk Requiem for the Living.
RSG Kuns 08.08.2016 10:01
Martin Headger vind meer uit oor die dokumentêre rolprent NOBODY DIED LAUGHING wat handel oor die satirikus Pieter Dirk-Uys se lewe.
RSG Kuns 08.08.2016 17:09
Christelle Webb-Joubert kuier by die violis Zanta Hofmeyr. Zanta vertel hoe sy op haar viool afgekom het.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.