RSG
RSG Kuns
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
RSG Kuns 10.10.2016 6:56
Martin Headger gesels met Jerry Mofokeng en Lea Viviers oor die toneelstuk ACCEPTANCE.
RSG Kuns 10.10.2016 8:58
Christelle Webb-Joubert gesels met Ian von Memerty oor sy nuwe produksie KEYBOARD KILLERS.
RSG Kuns 10.10.2016 13:27
Johan van Lill was by vanjaar se Aardklop Kunstefees. Daar het hy die nuwe inisiatief, die TAXI-TEATER bygewoon.
RSG Kuns 10.10.2016 8:30
Christelle Webb-Joubert gesels met Andre Odendaal en Wilhelm van der Walt oor die toneelstuk DOP.
RSG Kuns 10.10.2016 13:27
Johan van Lill was by vanjaar se Aardklop Kunstefees. Daar het hy die nuwe inisiatief, die TAXI-TEATER bygewoon.
RSG Kuns 10.10.2016 8:30
Christelle Webb-Joubert gesels met Andre Odendaal en Wilhelm van der Walt oor die toneelstuk DOP.
RSG Kuns 10.10.2016 7:45
Dis weer tyd vir die jaarlikse KUNS VIR KANKER. Johan van Lill vind meer uit oor die besondere geleentheid waar kuns aangewend word vir 'n goeie doel.
RSG Kuns 10.10.2016 6:56
Martin Headger gesels met Jerry Mofokeng en Lea Viviers oor die toneelstuk ACCEPTANCE.
RSG Kuns 10.10.2016 8:58
Christelle Webb-Joubert gesels met Ian von Memerty oor sy nuwe produksie KEYBOARD KILLERS.
RSG Kuns 04.10.2016 13:23
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Ingram Anderson en Lothar Böttcher oor die glasuitstalling, OUT OF THE FIRE, INTO THE LIGHT.
RSG Kuns 04.10.2016 11:00
Johan van Lill vind meer uit oor HEDWIG AND THE ANGRY INCH wat te sien is by 'n splinternuwe teater in Kaapstad.
RSG Kuns 04.10.2016 8:05
Dis vanjaar weer tyd vir COOL CAPITAL in Pretoria. Peter Mathews en Carla Taljaard gesels oor vanjaar se planne.
RSG Kuns 04.10.2016 5:12
Christelle Webb-Joubert gesels met die komponis en dirigent dr. Rexleigh Bunyard oor haar manier van komponeer.
RSG Kuns 27.09.2016 9:24
Martin Headger gesels met Tobie Cronje oor die produksie OOMS, wat te sien is by Aardklop.
RSG Kuns 27.09.2016 3:30
Shanti Govender stal uit by die by die Adler Museum op die Wits mediese kampus. Sy gesels met Martin Headger oor haar uitstalling, FROM BODY TO BEING. Dit handel oor haar geestelike ervaring en hoe sy na die liggaam kyk as die 'houer' waardeur ons die lewe ervaar.
RSG Kuns 27.09.2016 8:48
Die kunstenaaar Hannalie Taute gesels oor haar borduurwerk op rubber in haar uitstalling THE GRIMM NEEDLE.
RSG Kuns 27.09.2016 2:47
Martin Headger was by die BASA-toekennings waar RSG Kunstefees met 'n prys weggestap het.
RSG Kuns 27.09.2016 17:35
Johan van Lill maak 'n draai by die TUIN VAN DIGTERS op Wellington.
RSG Kuns 27.09.2016 3:25
Martin Headger gesels met Jenny Rezneck oor haar toneelstuk, I TURNED AWAY AND SHE WAS GONE, wat te sien is by die Markteater in Johannesburg. Die stuk handel oor die verskilende fases van 'n vrou se lewe.
RSG Kuns 20.09.2016 4:45
Martin Headger gesels met Tobie Cronje wat te sien is in My Fat Friend by die Pieter Toerienteater in Johannesburg.
RSG Kuns 20.09.2016 6:19
Die Finery Fair in Pretoria bied vanjaar twee produksies aan, Monopoly en Kui. Christelle Webb-Joubert gesels met Nina Marais en Stachia van Tonder hieroor.
RSG Kuns 20.09.2016 4:58
Jonathan Rubain vertel vir Johan van Lill van die Golden Gospel Memories-konsert in Kaapstad op Erfenisdag.
RSG Kuns 20.09.2016 5:00
Martin Headger gesels met die regisseur Gopala Davies oor die produksie Le Cenci, wat te sien is by die Universiteit van Johannesburg.
RSG Kuns 20.09.2016 3:23
Saadjies is een van vanjaar se Cool Capital-projekte. Peter Matthews en Jana Kruger vertel van hierdie interessante projek.
RSG Kuns 20.09.2016 12:52
Christelle Webb-Joubert gesels met Hugo Radyn en Werner Spies, die ander twee lede van die Charl du Plessis Trio.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.